Woorde in Afrikaans

  • 6
Wat sou die Afrikaans wees vir die woorde,  "living off the grid" ... en "grid tied"?
Dankie
Barry
  • 6

Kommentaar

  • Daleen Mulder

    Wegbreek van kragstelsel?

    Ek leef so en wil graag in Afrikaans verduidelik dat off-the-grid ’n wonderlike bestaan is. Son-afhanklik. Roostervry, natuurgebonde.

  • Francois du Toit

    Ek sou reken dat ons die betekenis wil vertaal, eerder as die woorde. Daarom sou ek reken dat 'n term om in Afrikaans te gebruik, iets soos die volgende kan wees:
    "Geen-Netwerk", "Netwerk-Vry", "Eskom-Vry", "Netwerk Ontkoppeld", "Krag Vryheid", "Elektrisiteitsvryheid", "Van-die-Netwerk-af".

  • Reageer

    Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


     

    Top