Graad 11: Fisiese Wetenskappe (Chemie): vraestel 2 en memorandum

  • 10

Hier is ’n gratis oefenvraestel en memorandum vir Fisiese Wetenskappe (Chemie).

Klik op die onderstaande skakels om die PDF-dokumente te stoor.

  • 10

Kommentaar

  • Hallo daar eks opsoek na alle beskikbare vraestelle en notas vir gr 11 vir 2019 my kind is n top presteerder en wil reeds in vakansie begin werk aan haar grd 11 2019 jaar waar kan ek dit besel en betaal asb groete tisha

  • I really want to see what questions they would ask because I want to get myself ready for the exams.

  • Nadine Watermeyer

    Goeiemôre,
    My dogter is in Graad 11 die jaar en is nommer 2 op die Top 10 van haar skool. Ek is op soek na beskikbare Junie-eksamenvraestelle vir die volgende vakke: Engels, Afrikaans, LW, FW, RTT en Wiskunde, asseblief.

    • Hallo! As jy op soek is na vraestelle, is hier 'n skakel na die indeks van vraestelle wat op LitNet beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Dit is ingedeel volgens graad en vakgebied. Ons voeg so gereeld moontlik nuwe inhoud by. Blaai daardeur om te sien wat beskikbaar is en klik telkens op die skakels om die inhoud gratis in PDF-formaat af te laai. Sterkte met die voorbereiding. Groete, Naomi Meyer, senior inhoudsbestuurder

  • Reageer

    Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


     

    Top