Nagvisie

  • 2
Die supermens word al hoe minder strokiesprentverhale en al hoe meer tasbare realiteit.
Gekombineerd met robotika, sal soldate super-soldate word. Massas mense het oorbodig geword. 
Mice given ‘night vision’ superpower with simple injection https://www.rt.com/news/452858-mice-night-vision-injection/
Hans Richardt 
  • 2

Kommentaar

  • Eks 'n Dapper Muis, kyk hoe stap ek deur die huis. Deesdae vat die mense groenvoer en snuif sulke snaakse wit poeier en dink hulle in elk geval hulle is super mense

  • Hans Richardt

    Reusedwerg, groenvoer maak jou slap en slaperig soos meeste millennials. Die res vreet jou ingewande en menswees op.
    Wees nou 'n slag ernstig en volg die skakel.
    Soms dink ek die tipe galgehumor is net verdedigingsmeganisme vir blatante oningeligtheid.
    Massas mense raak oorbodig, soos Elon Musk nou bewys, deur net aanlyn verkope te doen. Blink Stefaans en Sannie verkoopspersoneel raak oorbodig en so ook hul groot kommissies wat pryse laai.

  • Reageer

    Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


     

    Top