Hans Richardt2019-01-28Glo jul regtig Pieter Marais se bewering in New York Times van 1995, dat Hollanders sy taal Afrikaans kom steel het in 1652?
Ek doen nie.
Ek glo dat die Akkoord van April 1994 van ons eie Afrikaanse instellings en gebied, vir pot lensiesop van politiek
Judy0072019-01-28Ek dink Trump is 'n geskenk aan die Amerikaners. NOOIT sien mens in die pers (selfs KykNET se plat nuus) hoe elke mens wat salaris verdien op 'n dag net meer op hulle strokie gehad het nie - ook nie dat hy nog nooit 'n salaris gevat het nie. Dit gee hy vi
Margaret2019-01-28MOEDERTAAL-ONDERRIG
Hierdie hoofopskrif, moet as aanhef gebruik word, in alle debatvoering, gesprekke, argumente en alle vorme van kommunikasie rakende die behoud van taal onder ALLE verskillende stamme, nasies, volke en tale, en dit tot op die hoogste v
Cikizwa Jali2019-01-28Khethiwe your superb balanced presentation should be shared with the relevant authorities in government. It will forever be valuable.
Zirk2019-01-27Dekolonisasie of verinheemsing. Noem dit wat jy wil. Maar daar is EEN groot probleem. Nêrens maar nêrens ter wêreld kon enige beskawing standhou teen die Westerse beskawing NIE. So ook nie Afrika nie. M a w moenie ons skoliere en studente se tyd mors d
JR2019-01-27"Sou daar nog steeds so vinnig verskoning gesoek word vir die swart tieners se gedrag?" Ja! En nogmaals ja! Die ANC, die EFF, die BLF, die SASO, NUSAS, NUMSA, COSATU, die SACP, #everythingmustfall, BPNCC en op 'n besonder donker dag selfs die DA wat wil
Andre de Villiers (professor emeritus)2019-01-27Is dit vooruitgang?
André, Centurion
Ek sien op Kanaal 144 hoe 'n verteenwoordiger van die Universiteit van Pretoria aankondig dat Afrikaans aan die Universiteit nou vinnig uitgefaseer word.
Tito Mboweni sê dat die universiteit oor 30 jaar spyt daaro
Mariaan2019-01-27Daar het so 'n vlaag van luise uitgebreek. Die hele bed is vol sulke rooi goed,lyk soos vlooie maar is rooi. Dis vol bloed. Sal boorpoeier help? Gewone fumutabs werk net 'n rukkie; dis al die hele huis vol.
Leon Retief2019-01-26’n Joernalis is veronderstel om hom- of haarself eers deeglik van die feite van ’n saak te vergewis voordat iets geskryf word. Wyngaard se weergawe van die interaksie tussen skoolseuns en lede van ’n eerste nasie groep is so verdraai, onakkuraat en
Maria2019-01-26Amper 'n jaar later wys die fliek' Wonderlus' op Kyknet ... nogal baie uitgesien, maar wreed ontnugter ... van my gunsteling akteurs en aktrises Stiaan, Beer, Simone en Lea. Nooit gedink dat sulke vieslike woorde uit julle monde sou kom nie. En nee, ek is
Frik Lotz2019-01-26n Wegblystem is n stem vir die ANC. Gaan trek dus jou kruisie agter die naam van die party wie se waardes die naaste aan jou eie waardes is en onbeskaamd sal veg vir jou regte.
Hans Richardt2019-01-26Angus, ek skryf hierdie omdat ons hoor van sg vierde industriële rewolusie globaal, maar in SA verstaan Ramapokkers onteiening as vierde rewolusie ... om werk te skep vir miljoene onwettige immigrante.
Realis Vrydenker Vlakvark2019-01-26'n Eindlose debat vir die volgende miljoene jare!
Wat gebeur in multikulturele lande soos die VSA, Kanada, Australië en Nieu-Seeland om aan taalgroepe se universitêre behoeftes te probeer voorsien?
Wat is die drywers wat die uitslag uiteindlik ga
Louw van Biljon2019-01-25Ag, snert Hans! In die tagtigs was daar niks fout met daai omgewing nie - behalwe as jy probleme met grys skoene of safaripakke had.
Charl Adams2019-01-25Jansen is reg dat die verlede nie ongedaan gemaak kan word nie. Ons moet daarmee saamleef maar krities benader en bestudeer. Hy plaas die klem liewer op die toekoms en hoe ons 'n beter toekoms kan skep vir almal. Ek dink hy onderbeklemtoon die impak van d
LitNet2019-01-25Hallo Nadia, hier is 'n skakel na notas, toetse en vraestelle: https://www.litnet.co.za/category/akademies/skole/notas-toetse-en-vraestelle/. Blaai gerus daardeur en kyk ook na die indeks om te sien wat op LitNet beskikbaar is. Ons voeg so gereeld moontli
LitNet2019-01-25Hallo Nadia, hier is 'n indeks van die vraestelle wat op LitNet beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Jy kan ook deur hierdie lys blaai: https://www.litnet.co.za/category/akademies/skole/notas-toetse-en-vraestelle/. O
Chris Marnewick SC2019-01-25Bettina se waarheid.
Die swart opstokers se waarheid.
Die Katolieke seuns se waarheid.
Die tromslaner se waarheid.
En dit wat regtig gebeur het: Nêrens te sien vir ons wat nie daar was nie.
Zandra Bezuidenhout2019-01-24Die vraag oor "die praktiese nut" geld vir alle kunste. Wat presies word met "prakties" en "nut" bedoel? Die waarde van die estetiese objek lê in die sielsverryking, die bewusmaking, prikkeling, vraagstelling en nadenke, en die skoonheidsbelewenis. Tog w
Gijs Van Elders2019-01-24Here be lessons on commentary by columnists who have something on everything - even from well beyond their own backyards. Perhaps there are also a few lessons for application in South Africa.
https://www.theatlantic.com/ideas/archive/2019/01/media-must
Chris Marnewick SC2019-01-24Klein lughawetjies, sê jy? Dis die grotes waar ek probleme het. Soos toe hulle my in LA onder in die kelder toesluit omdat ek konsuls nie die regte visum het nie. Saam met Colombiaanse dwelmsmokkelaars en ander ongewenstes. Of Heathrow waar alles stilsta
Hans Richardt2019-01-24Vf+ met Peter Marais? DA wat rassisme in Schweizer-Reneke geskreeu het? COPE vir Terror Lekota wat streeksparty is in Vrystaat?
My stem is Wegblystem, want ongeveer 250 partye "veg" oor toepassing van ANC beleid ...
Angus2019-01-24Hans, laat ek jou sommer uit wans af van die dwaalspoor afkry. As daar 'n Skepper sou gewees het, sou hy die supermens geskep het. Nou bestaan hy nie, en is ons die produk van evolusie met ons kankers, swak knieskywe, bros heupe, vrot skouers, en 'n hele
Andries GH van der WALT2019-01-24Ek het by Pretoria gestudeer en my graad daar klaargemaak. Dit was aan die begin van die sestigerjare van die vorige eeu. Lank terug. Na my laaste trek kan ek nie onthou wat ek met my graadsertifikaat gedoen het nie. Maar as ek hom kry, skeur ek hom op. G