Brand v Deventer2019-02-06Hi almal ek pos weer Kobus se verduideliking – dit het my gehelp en ons wat behoort te verstaan sal verstaan.
Boot se verduideliking van die eleksieleer is hoegenaamd nie onversoenbaar met Johannes Calvyn se aangehaalde verduidelikings nie. Die kinderl
nico k2019-02-06Nee wat die omgewing is nie so onveilig nie. Het 'n maand of twee terug nog daar koffie gedrink. Maar dit is so dat daar nie eintlik parkeerplek is nie, so mense sal nie daarheen ry om koffie te drink nie, en daar is baie ander koffieplekke wat deftig is,
F C Boot2019-02-06Wat kenmerkend is van alle sg bevrydingspartye is dat 'n nuwe elite na vore kom.
Die nuwe elite neem eenvoudig oor by die ou elite en behou in 'n nuwe vorm wat die ou elite besit het.
In die proses raak hul al meer en meer verwyderd van die mense wat hu
Gustaf Claassens2019-02-06Onverantwoordelik ... Regtig? Wat bly oor om te doen as belastingbetalers se geld basies 'gesteel' word deur die wanaanwending daarvan, doelbewuste korrupsie en weerhouding van fondse vir die instandhouding en oprigting van infrastruktuur. Om nie eers van
Paul Roos2019-02-06Dit is uiters onverantwoordelik van Zille. Daar is darem nog 'n mate van wet-en-orde. Weerhouding van belasting kan lei tot totale ineenstorting en oorname deur misdaadsindikate en terroristegroepe.
Dit sal dalk beter wees as die land opdeel in onafhan
Whatchamacallit Politieke Erdvark2019-02-06Bettina, 'n grootliks apatiese, 'n grootliks oningeligte, 'n grootliks ongeskoolde kieserskorps asook 'n groot deel van die kieserskorps onder die duime van "konings en stamkapteins" maak die agterdeur oop vir Animal Farms waar almal "gelyk is maar sommig
Charles2019-02-05Baie dankie vir die resensie Mnr Hugo.
Ek het Dolf van Niekerk se digbundel egter verkwiklik gevind, miskien is dit net ek; te wete my oordeel dat alle poësie in Afrikaans vir my besonder bekoorlik is - dit is soos Komrij (as ek reg onthou) gesê het, e
ELIZE2019-02-05Ek het my man geskei in 2009. Sy pensioen het uitbetaal en ek het nie ’n sent gekry nie. Ons het in die hof geskei. Is ek geregtig daarop?
Susan2019-02-04As ek en my man buite gemeenskap van goedere getroud is sonder die aanwas, kan ek aanspraak maak op sy pensioen of nie? Is 14 jaar al getroud.
Hans Richardt2019-02-04Angus, ja.
Al daai daaglikse woordeskat ...
Angus, die idee is dat robotika en KI/"AI", nou nie KI vir boerdery nie, is die vierde industriële rewolusie. Hier ter lande sukkel ons nog om uit die pre-koue-oorlogrewolusie-denke te kom.
Telematiese un
Johnnes Comestor2019-02-04Baie dankie vir hierdie insiggewende kommentaar. U kan gerus meer skryf oor bv hoe Jan Marais se nalatenskap en akademiese uitnemendheid deesdae aan die US bestuur word.
Charles2019-02-04Solank "Stellenbosch 100" in ons pragtige moedertaal beskikbaar is, kla ek geensins nie!
Baie dankie vir die informatiewe en interessante artikel.
Charles2019-02-04Dankie Philip, ons het almal as Afrikaanses en Afrikaners in besonder mekaar bitter nodig in die geveg, want vergeet eers (so swaar as wat dit klink- en nie dat daar VELE - soos bv, om net 'n paar te noem: SHH, Orania - is wat in die verband behulpsaam is
Andri Nieuwoudt2019-02-04Ek woon in Nederland en reis baie deur Europa - die afleiding dat Engels jou help oorsee is snert. Dis juis my Afrikaanse kennis wat my help in Europa.
Marike Trytsman2019-02-04At Kruger se liefde vir landbou is alombekend aan sy familie, vriende en kollegas, van vroeëre jare se navorsing op dekgewasse in vrugteboorde, tot vandag in sy voortgesette versameling en veredeling van weidings- en groentegewasse. Bywoner fokus op meni
LitNet2019-02-04Nita, die skakel by hierdie monoloog werk nou weer: https://www.oulitnet.co.za/newlitnet/pdf/spens/swart_engel.pdf
Ons is in die proses om die skakels reg te stel - indien jy een van die ander monoloë wil aflaai, verander die "http:" vooraan die skakel
LitNet2019-02-04Goeiedag! Hier is 'n skakel na al die vraestelle wat op LitNet beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Dit is ingedeel volgens graad en volgens die vakke. Ons vraestelle is gratis beskikbaar en word as PDF- of as Word-
Fred Coop2019-02-04Die DA is nie 'n opsie in die komende nasionale verkiesing nie. Hulle kan nie hulself eendragtig regeer nie. Op provinsiale vlak en in die toekoms, wat plaaslike regeringverkiesings betref, is daar seker geen ander opsie nie. Hulle regeer goed in Mosselba
Angus2019-02-03Hans, nee, tog net nie Orwell se Big Brother wat jou dwing om net in newspeak te dink nie, anders is 'Room 101' jou voorland. Weg is Afrikaans dan met sy ryk woordeskat van p-, f-, a-, k-, en b-woorde.
Jan van Duyker2019-02-03Afrikaans is groot. Dit sal privaat oorleef in kuns, musiek en boeke. In die "Kaapse Grendel" is dit die taal van die meerderheid. Onafhanklikheid daar is wenslik, maar sal Afrikaanses daarvoor wil veg?
Reusedwerg2019-02-03Ek kan nog nie die kloutjie by die oor kry nie. Daar sal diegene wees wat nou gaan skree rassis. Ons in die land sal/kan in dag des lewens nooit integreer nie. Ek verstaan die konsep van integrasie in die SA konteks ook glad nie. Wie moet wat doen? Ons is
Philip Kilian2019-02-02Charles baie dankie vir 'n uitstekende antwoord, en vooruitskouing. Ek glo sterk dat Mboweni se voorspelling waar is en dat Afrikaans verby die situasie gaan groei. PUKKE en Akademia en meer, is klaar besig om Afrikaans se status uit te bou. Ons het nog n
F C Boot2019-02-02In Daniël 12 lees ek:
Die einde van die tyd
1“In daardie tyd sal Migael, die groot engel wat oor jou hele volk waghou, op die toneel verskyn. Dit sal ’n moeilike en onstuimige tyd wees, erger as ooit tevore. In daardie tyd sal almal uit jou volk wi