Ons derde Adam Small-fees die afgelope naweek was 'n reuse-sukses. Baie dankie aan Darryl David, Matthew Cyster, al ons borge en almal wat gehelp het om hierdie 'n suksesvolle fees te maak. Ek voel inderdaad baie trots om deel daarvan te kan wees en sodoende hulde te bring aan die grote Adam Small en ook aan ons Suid-Afrikaanse digters, skrywers en helde. Doen so voort ... tot 2020.
Kommentaar
Ek sal graag enige nuwe inligting wil ontvang, dankie.
Stel belang in die Pniël fees. Is daar koste verbonde aan die fees?
Geen kostes. Alle lesings gratis.