Kommentaar

Agter die brand

Gerard 2019-01-10 Dankie liewe Lien. Jy vat alles so goed saam. Ons vrese, versugtinge, woedes en magteloosheid. Hier speel ek net Schubert se klaviertrios kliphard as die helikopters en spotter plane so oor ons sirkel om hierdie boosheid te besweer.

Die troebel tyd deur Ingrid Winterbach: ’n LitNet Akademies-resensie-essay

Celesté 2019-01-10 Dankie vir hierdie uitstekend nagevorsde en verhelderende lees van Die troebel tyd, Marietjie. Daar is soveel betekenislae in hierdie roman, ek gaan dit beslis weer lees met jou resensie as rigsnoer. Ja, beslis. The Sick Rose BY WILLIAM BLAKE O

Tien vrae: Verlorenkop deur Celesté Fritze

Celesté 2019-01-10 Hallo Vissie en Dok, baie dankie, ek waardeer die woorde! Waar is julle in die wêreld? Kontak my asb by cfritze@mweb.co.za. Sal graag van julle hoor. Ek het nog kontak met 'n paar oudinwoners van Vergeet-my-nie ;-)

Die muur: Trump se obsessie, demokrasie die prys?

Suid-Afrikaanse Werklose Arm Erdvark 2019-01-10 Geagte Me Wyngaard, Waarom skrywe u nie veel eerder oor die groot getalle onwettige immigrante wat Suid-Afrika binnekom en die impak daarvan op Suid-Afrikaners nie? Waarom nie vorendag kom met opbouende kreatiewe voorstelle hoe om hierdie onwettige immi

Die rooikop en die redakteur en ander stories 1955–1959 deur André P Brink: ’n resensie

Marie Meintjes 2019-01-10 Dankie vir die inligting want ons Leeskring bespreek André P Brink se boek.

Wie was die voorsate van die moderne mens?

Annora Eksteen 2019-01-10 Ek dink Homo naledi het nog in die bome gewoon (geslaap?) en hulle dooies diep in die grotte begrawe. 'n Varkkamp? Homo naledi? Ja, eienaardige tekeninge. Mens wonder wat alles saam met hulle op die grasvlaktes rondgehol het.

Kuberkelder: Graad 9-vraestel vir Afrikaans HT

LitNet 2019-01-10 Hallo! Hier is 'n indeks van al die vraestelle wat op LitNet beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Dis ingedeel volgens graad en jy kan die PDF's gratis aflaai. Ons voeg so gereeld moontlik nuwe inhoud by. Groete, Nao

Reël 43-aansoeke by egskeidings

Isabella Theunissen 2019-01-10 Ek en my man het 20 Julie 2016 getrou, twee weke na die troue het hy die huis verlaat en vir drie maande by sy ma gaan bly. Hy het teruggekom vir 'n maand en 'n half en toe verlaat hy weer die huis tot op die datum van 10-01-2019. Hy het ook SMS en WhatsA

Graad 6: Afrikaans Huistaal, September, oefenvraestel 1

LitNet 2019-01-10 Hallo! Hier is 'n indeks van al die vraestelle wat op LitNet beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Dit is ingedeel volgens graad en is gratis beskikbaar om af te laai. Blaai daardeur om te kyk of die vraestelle waarna

Die muur: Trump se obsessie, demokrasie die prys?

F C Boot 2019-01-10 Het Amerika 'n probleem met onwettige immigrante? Op https://www.statista.com/topics/3454/illegal-immigration-in-the-united-states/ verskyn daar statistieke. Daarvolgens was daar 10.7 miljoen onwettige immigrante in die VSA in 2016 en is 41 456 kinders so

Die muur: Trump se obsessie, demokrasie die prys?

Gustaf Claassens 2019-01-10 Trump is nou wel die skerpste brein in die oorlogsugtige Amerika nie, ook nie altyd verstaanbaar nie en ja, narsisties is hy verseker. As 'n leier is hy boonop soos 'n vuurpyl waarvan die gelei-stelsel buite werking is; hy kan enige kant toe gaan! Dit ges

Kuberkelder: Graad 9-vraestel vir Afrikaans HT

Marius Dobson 2019-01-10 Hi Enige afrikaanse huistaal vraestelle wat dalk meer onlangs is asb ? - vir die 2019 skooljaar. Dankie

Die muur: Trump se obsessie, demokrasie die prys?

L Kruger 2019-01-10 Die rede vir die dreigende noodtoestand is natuurlik Robert Swan Mueller III se ondersoek. Kelly Ann Conway sê 4000 potensiële terroriste word jaarliks op die grens gevang. Die waarheid is dat dit een per maand is, dus 12 per jaar. Al die leuens en boha

Die muur: Trump se obsessie, demokrasie die prys?

Leon Human 2019-01-10 Politiese Hygliteratuur gebaseer op 'mindreading' en wat dalk gaan gebeur. Trump het toe nie X gedoen nie ('n noodtoestand afgekondig), maar hy wil want hy is ...'n rassis ens. En as hy dit sou doen, Hitler! Niemand verander na 70 in Hitler nie, als uw

Agter die brand

Estelle Haasbroek 2019-01-09 Pragtig oorgedra Lien Botha, baie dankie, ons kan die sielskuddende gebeure meeleef.

Agter die brand

Charlotte 2019-01-09 Hoe vinnig kan 'n oomblik v onbesonne plesier, of ander tye opsetlike besluite God se Skepping vernietig.

Die muur: Trump se obsessie, demokrasie die prys?

L Brits 2019-01-09 Eensydige kommentaar is gelyk aan geen kommentaar of ‘n totale windeier. Die eerste veronderstelling dat Trump ‘n diktator is is onwaar daarom hou geen argument water nie. Mure was effektief op die grens van SA, in vasalstede en historiese tye en sal

Hoe goed lyk die toekoms vir die Good-party?

Hans Richardt 2019-01-09 Tyd dat IEC politieke partye beperk in SA. Lyk my almal is in geldmaakbesigheid.

Toe-val-lig deur Amore Bekker: ’n lesersindruk

Steyn van Port Owen 2019-01-09 Dagsê Amore, gister het my selfoon my diep in die steek gelaat, wou kommentaar lewer oor die omelet, dit is TWEE eetlepels water op elke eier, doen al vir jare, die halwe eier dop was die naaste, lekker dag.

Graad 6: Afrikaans Huistaal, September, oefenvraestel 1

gail helmie 2019-01-09 Ek wil graag Graad 8 Afrikaans Eerste Addisionele Taal vraestelle ontvang.

Graad 12-rekordeksamen 2017: vraestelle en memoranda

LitNet 2019-01-09 Goeiedag! Dankie vir die navraag. Hier is 'n indeks van al die vraestelle wat op LitNet beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Dit is ingedeel volgens graad en al die vraestelle en memo's is gratis beskikbaar om as PDF

Video: Die Afrikaners word bekendgestel

Neal Simpson 2019-01-09 Uitstekend! Is dvd beskikbaar?

Graad 12-rekordeksamen 2017: vraestelle en memoranda

Chrizendo Britz en Leighton Witbooi 2019-01-08 Vraestelle en memorandums van Lewenswetenskappe, fisiese wetenskappe, Geografie, Geskiedenis, Lewesoriëntering, Wiskunde geletterdheid,Ingenieurgrafieka en Ontwerp, Tourisme, Afrikaans huistaal en Engels eerste addisionel taal

Afrikaans Huistaal: Luisteroefening oor Faan se trein

Dina Valentine 2019-01-08 Hoeveel keer word 'n luistertoets aan gr 10 eerste add taal voorgelees voordat hulle antwoorde finaal moet voltooi?

Deur vuur en water deur Karin Combrinck: ’n resensie

Bernie 2019-01-08 Ek het die boek ongelooflik baie geniet. Boeiend vanaf die eerste bladsy. Wel gedaan Karin Combrinck.

US Woordfees 2019: Volledig bygewerkte program nou beskikbaar

Truda de Kock 2019-01-08 HELP! GEEN harde kopieë van die US Woordfees is in Pretoria beskikbaar nie! Oral gesoek. By biblioteke, by takke van Exclusive Books ... Ons wil bespreek vir vertonings! Help asseblief. Om alles uit te druk is onnodig. Soveel makliker met 'n netjies

Stephen Johnson: ’n huldeblyk

Lien Botha 2019-01-08 Wat 'n edel huldeblyk! A life well lived.

Wie was die voorsate van die moderne mens?

Daan Cromhout 2019-01-07 Verstaan ek reg dat Homo Naledi vir 100 000 jaar (tussen 335 000 en 236 000 jaar gelede) die Rising Star-grotte bewoon het?

Verdraaide geskiedenis?

Hans Richardt 2019-01-07 Wat gewone christene nie bewus is nie, is dat hul geloftes maak vanaf huweliksformulier, doopformulier, nagmaalformulier. Die vrae oor die Gelofte van 16 Desember 1838 is nie regte omstrede nie, want die Geloftevieringe het niks met politieke korrekthei

Open letter to President Ramaphosa: support the true arts in this country

Darryl David 2019-01-07 Dear Mo. I would advise you and Ethekwini to research the film AMANDLA. A REVOLUTION IN FOUR PART HARMONY. The struggle songs have already been captured for posterity.

Die generaal deur Hans Pienaar: ’n resensie

Stuiwer 2019-01-07 Ietwat van 'n vlak opsomming dat die grensoorlog net aan die gang gehou is om 'n sogenaamde rooi gevaar te beveg, terwyl dit maar net 'n klomp wit ooms was wat die status quo wou handhaaf. Hopelik gaan die boek darem dieper as so 'n lawwe opmerking and

Persvrystelling: Beurse vir M- en D-studie 2019

Kathryn Celliers-Louw 2019-01-07 Wanneer open aansoeke vir 2020 en wat is die vereistes?

Wie was die voorsate van die moderne mens?

Johan 2019-01-07 Enige idee wat die rooi tekeninge voorstel? Dit lyk amper soos die lugaansig van 'n dorpie, en die rooi kolle wat dalk hutte voorstel. Met 'n groot varkkamp volgens die skets wat lyk soos 'n vark se agterent, en dan ook 'n beeskraal, volgens die skets wa

Die generaal deur Hans Pienaar: ’n onderhoud met die skrywer

Dewald Koen 2019-01-07 Ek het hierdie roman terdeë geniet. Die storie is boeiend en as jong persoon wat nie in die SAW gedien het nie, het ek die gebeure rondom die Grensoorlog interessant gevind.

Wie was die voorsate van die moderne mens?

Daan Cromhout 2019-01-07 Dankie vir die oorvloedige terugvoer op my vraag. Ek weet nou meer van dinge wat ek nie geweet het ek 'n behoefte het om te weet nie.

Vispak

Pieter 2019-01-07 Geen week vir my nie

Die generaal deur Hans Pienaar: ’n resensie

Jeanette 2019-01-07 Rou en opreg en nodig. Baie dankie. As gewese grensvrou self baie grense moes verskuif om spiritueel te groei en min of meer heel anderkant uit te kom. Almal verloor in 'n oorlog - veral 'n sinnelose een.

Fokusberoep: Nuusleser en televisieaanbieder

Shallen Abrahams 2019-01-07 Dankie, u raad en advies word opreg waardeer. Dit is my grootste droom wat ek baie graag wil bereik en die beroep wat ek nog altyd wil doen met my hele lewe.

Open letter to President Ramaphosa: support the true arts in this country

Gustaf Claassens 2019-01-07 ... sê iemand soos Darryl Earl David wat kuns en kultuur verstaan, reeds diep voetspore in dié veld getrap het en groot bydraes en opofferings gemaak het vir die behoud en bevordering daarvan. Mens is egter bevrees dat sy beroep op dowe ore gaan val. D

Wiskunde-eksamenhulp (graad 7 tot 11) vir leerders

LitNet 2019-01-07 Hallo! Van LitNet se kant af bied ons gratis oefenvraestelle met memo's om af te laai deur op die skakels te klik. Hier is 'n indeks van al die graad 11-vraestelle wat op een plek saamgestorteer is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestel
Top