terence brink2019-01-16Die eerste keer in Suid-Afrikaanse history vertel Albert Blake untold story.
'n Boek so goed geskryf. Ek is een wat nooit lees nie. A book that I must have.
Beskeie Bekommerde Bosvark2019-01-15Ek verwag van alle politici om volhoubaar die voorbeeld te stel en opbouende nie-rassistiese rolmodelle vir alle Suid-Afrikaners, insluitende die jeug, te wees. Ook in die wetgewing wat hulle aanneem. Ons kan nie verwag dat onderwysers semi-gode rolmodell
Trisa Hugo2019-01-15Rhea, ek sou graag perspektief wou gee op daardie puntjie. Alle goeie intensies en gebede is soos goeie dade self, waarvan joune definitief deel is. Daar is egter mense wat "ek sal bid", "dankbaar" en "sterkte" rondgooi soos confetti, totdat jy hulle vra
Lourens2019-01-15Yes Sir, this is a democracy.
The Majority of people voted consistently ANC and they are now getting what voted for. Including the new President.
The minority, as in any good democracy, has to put up with the elected government. No amount of open le
Judy Bester2019-01-15Sjoe ons taal sing onder jou pen. Baie dankie vir die helder vlam wat jy aangesteek het in ons harte. Ek gaan dit elke dag lees ipv die algemene nuus. Judy
Sarah Ludick2019-01-15Uitstekende boek! Wou nie ophou lees nie. Beslis 'n moet-lees-boek. Dis die eerste boek wat ek van Sophia Kapp gelees het. Ek het haar al op boekfeeste ontmoet en het besluit dis tyd ... Die boek het met my gepraat. Ek wil haar ander boeke ook nou lees.
Veronica Ungerer2019-01-15Miskien moet die opvoeders die kinders deurmekaar laat sit en die swart taal wat oorwegend is, Engels en Afrikaans teenoor mekaar neerskryf sodat die kinders al drie tale kan verstaan want as ek die Engelse woord ken en sien dit is wat die Afrikaanse woor
Ockert Mouton2019-01-15Bettina, jy het geen idee wat in die Amerikaanse politiek aan't gebeur is nie. Ocasio Cortez wil o a 'n 70% belastingkoers instel. Rêrig? Nie eers in Amerika is daar genoeg stupid mense om daarvoor te val nie. Het jy ook die ander kere gesien wat sy 'n g
Ena Olivier2019-01-15As ons kyk na die foto, sien mens engelse kinders een kant en ander kant Afrikaanse kinders. Waaroor gaan alles? Hoekom kleur en rassisme inbring in 'n onskuldige gebaar. Kinders is kinders, hulle sien nie kleur nie en wie is die grootste onreg aangedoen?
Jaco Bruwer2019-01-15Baie goeie en geldige artikel. Ek voel skole moet die leiding hier neem en harde besluite maak. As die skool nie uitsluitlik Afrikaans is nie, moet die taal van onderrig uitsluitlik Engels wees. Geen dubbelmedium nie. Hoekom moet die Afrikaanse (meestal o
Rhea Myburgh2019-01-15Mooi gestel maar ek wil graag balans bring met die sewende7 de punt. Is ook een van dié wat gelike en gebid het, het gereeld benodigdhede soos versoek by Crassula saal gaan afgee, en elke keer ons hande ook aangebied maar daar was elke keer genoeg vrywil
Nita2019-01-14Het reeds die boek gelees en dit is ‘n uitstekende resensie!
Dit is ‘n boek wat onderwerpe aanraak wat heelwat vrouens (en mans) tussen die oë gaan tref en Nadia se waarnemings is skerp en in die kol. Na aanleiding vd resensie gaan ek onmiddellik w
Joan Hambidge2019-01-14Ek is onder die indruk van hierdie roman se krag. Die skrywer ontplooi 'n stuk geskiedenis wat aan die keel gryp en die verteller se verhouding met sy neef ('n alter ego) is sterk.
Die vaart en binnespraak tref. Dit tree in gesprek met Alexander Strach
Anna-Marie Theron2019-01-14Hoe traumaties moet dit nie vir daardie kindertjies, swart en wit, wees om toe te kyk hoe ouers met mekaar baklei nie. In plaas dat die regerende politici as bemiddelaar optree, lyk dit eerder asof hulle net meer onmin saai.
Charles2019-01-14Resensie van die film "A Wrinkle in Time" - natuurlik geïnspireer deur die religie van die opoffering van die Weste op die altaar van die Jeshua verwerpende Linkse "god" (dese "god" onder meer bestaande uit mammon - geld, oikofobiese selftugtiging en sel
Jana Hitchcock2019-01-13Dankie Lien dat jy die mens se lief en leed so mooi verwoord. Dit gee ons as buitestaanders 'n kykie op die trauma wat hulle beleef het.
Jan Deloof2019-01-13Anders dan Elsabé van Zyl ken ik Frankrijk een beetje, wat helpt om in de sfeer van 'Prooi' te komen. Bovendien ben ik in de eerste helft van het boek ruimschoots zo vaak in Kaapstad als in Bordeaux.
Wat mij vooral opvalt is het feit dat de dialogen zo
Louise Erasmus2019-01-13Ek is so verras met die inligting oor Oranjerivierafrikaans en die verskillende dialekte! Mens gebruik van die woorde soos: "Jy is 'n yster!" maar weet nie dat jy inderwaarheid Oranjerivierafrikaans gebruik het nie. Baie dankie vir die inligting.
Rene2019-01-12Oral brand dit - dit word gestig uit woede, protes of vir vermaak en uit verveling. Kan dink hoe dit moes voel met destydse verskroeide-aarde-beleid. Dis droog, dis verkiesing, dis Sweizer ... droewe land ...
Liana Jansen2019-01-11Erfenis Wes-Kaap het gister bevestig dat daar geen sloping plaas sal vind nie, net restorasie aan die hand van gedetaileerde studies wat voorheen gedoen is.
Reusedwerg2019-01-11Die kommentaar van die skrywer laat my so bietjie wonder. Wie is die eintlike teiken in die brief, Trump of die muur. Ek gaan my verstout en sê, Trump. Aangesien almal deesdae so rasbehep is gaan ek die stelling waag en sê, die skrywer se rasbeheptheid/
Charl Adams2019-01-11Dana is 'n nasionale skat. Sy waarnemingsvermoë is besonders en hy het die kuns vervolmaak om oor die banaal alledaagse te skryf en die leser te boei met gewone mense en hul geitighehede. En hy is onpretensieus. Hy is plat oppie vloer.
Aards.
Hy is 'n wa
Pauline de Vries2019-01-11Uitstekende boek - ek kon myself in hierdie karakters se wel en wee herken en inleef, dis met deernis en begrip geskryf sonder om in oordrewe sentimentaliteit en stereotipes vas te val. Was veral lekker om 'n storie te lees wat in my buurt afspeel - het n
Hans Richardt2019-01-11Afrikaanse Russophobia en Trumpphobia is ongevraagde politieke korrektheid.
Wens ons het president gehad wat onwettige immigrante vasvat.
Reusedwerg2019-01-11Ek probeer almal se opinies te lees en te oordink. Baie opinies dink ek glad nie meer aan nie. Wat my tot stomheid slaan is die geskiedenis wat deur 'n seker deel van die bevolking opgeroep word. Ek sal graag wil sien waar is dit neergeskryf en waar kan e
Charles2019-01-11Hierdie is: Demokrate wat weier om logies te dink EN HUL EIE BURGERS TE BESKERM TEEN KRIMINELE BENDES; MENSESMOKKELARY, DIE SLAWE- EN KINDERHANDEL, EN LEWENSVERNIETIGENDE DWELMS; en NIE die REALITEIT in die gesig kan staar en OPTREE nie in belang van hul