Gene-manipulasie en kunsmatige intelligensie

  • 6

Die wêreld is in oproer oor Chinese se genetiese manipulasie. KI beteken kunsmatige inseminasie in boerderye. Hoe lank voor mens en robotte geïntegreer gaan word, soos iets in stokou Terminator-flieks?

Dan, is kunsmatige bevrugting waar embrio buite vrou bevrug was en as dit tekens van lewe toon ingeplant was, net ook vorm van manipulasie. Die berig handel oor manipulasie, om bepaalde probleme in gene uit te skakel bv kanker en ander te bevorder. 

Is die supermens verbode omdat dit met die Skepper se werk inmeng of omdat belangegroepe vrees vir bv supersoldate, wat bv diere of insekte genetiese insette kry om bepaalde kenmerke te bevorder soos met bv mielies wat meer droogte of pes bestand is? 

  • 6

Kommentaar

  • Hans, laat ek jou sommer uit wans af van die dwaalspoor afkry. As daar 'n Skepper sou gewees het, sou hy die supermens geskep het. Nou bestaan hy nie, en is ons die produk van evolusie met ons kankers, swak knieskywe, bros heupe, vrot skouers, en 'n hele klomp ander pestilensies. Nou moet die mens maar self lap met medisynes, salwe, gehoorapparate, brille, kunsmatige bevrugting, genetiese manipulasie, ens. Daar was ook nie 'n Skepper wat ons van behoorlike voedsel kon voorsien nie. Die mens moes maar inspring en die oneetbare brousel van evolusie verbeter met kunsmatige evolusie.

    Nou vir wat skrik en kla jy dan?

  • Hans Richardt

    Angus, ek skryf hierdie omdat ons hoor van sg vierde industriële rewolusie globaal, maar in SA verstaan Ramapokkers onteiening as vierde rewolusie ... om werk te skep vir miljoene onwettige immigrante.

  • Hans, Dit spyt my dat ek nou nie die verband tussen alles kon raakgesien het nie. Eintlik kan ek dit nog nie insien nie. Wat het droogtebestande mielies bv nou met grondonteiening te make?

  • Hans,
    Moenie Angus (24/01) se rus so versteur nie.
    Toe Samuel Bethlehem besoek het op soek na David om hom te salf, die afgedwaalde dorpsleiers ontsteld hom gevra "kom u in vrede." (1Sam:4)

    Angus se "vrede" is anders as baie van ons s'n. Hy't lank hier in vrede geleef.

  • Hans Richardt

    Angus, wat het bv gemanupileerde mielies met vierde industriële rewolusie te make? Wat het robotika van vierde industriële rewolusie met grondonteiening te make?
    Ek probeer ook Ramapokker se meelopers se logika oor vierde industriële rewolusie met onteiening verstaan ...
    Gee antwoord, want ek sien ook nie verband nie en jy herhaal my nou.

  • Hans Richardt

    Raed-na-gael, ek moet Angus se rus verstoor. "I have got rights"...
    Dink nie kunsmatige intelligensie en robotte het enige "regte" nie, maar sal beslis regstel-aksie verhoed ...

  • Reageer

    Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


     

    Top