Kommentaar
Graad 11: Fisiese Wetenskappe (Chemie): vraestel 2 en memorandum
LitNet 2018-12-05 Hallo Letitia, hier is 'n indeks van al die vraestelle wat op LitNet beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Dit is ingedeel volgens graad. Jy kan daardeur blaai om te sien watter vraestelle op LitNet beskikbaar is. Ons
’n Geel golf van protes in Frankryk
Martin Labuschagne 2018-12-05 Ek is aan die kant van die 'geel baadjies' - dit is stryd tussen die demos en die elites. Weereens word na die opstande deur elites verwys as populisties - 'n neerhalende term wat deur die elites gebruik word om om na die opinies van die 'gepeupel' te verField guide to the spiders of South Africa by Ansie Dippenaar-Schoeman
Chirelda 2018-12-05 Hi, ek't 'n spinnekop en sal graag wil weet watse spinnekop dit is?
’n Geel golf van protes in Frankryk
Trisa Hugo 2018-12-04 Baie dankie vir 'n lieflike stuk! Ek het pas 'n gesprek gehad met 'n vriendin juis hieroor, hoe raar dit is om iemand te kry wat beide kante van 'n moeilike saak insien. Daar is honderde skakerings van grys, nie net 50 nie.
’n Geel golf van protes in Frankryk
Riki Ferreira 2018-12-04 Ag jinne dankie vir die lekker gemaklike verteltrant van wat nou aangaan in Frankryk.
WF 2015: Weer en weer en weer
Annerie Troskie 2018-12-04 Dis baie goed geskryf! Ek haal my hoed vir jou af! Eenvoudige taal, maar dit boei my beslis. Wel gedaan, Eckhart!
Press release: Authors unite against Copyright Amendment Bill
Albert Driescher 2018-12-04 Nee en nogmaals nee ... Laat kreatiwiteit leef.
Press release: Authors unite against Copyright Amendment Bill
Cecil.gericke@gmail.com 2018-12-04 Hmnnn. Waarmee gaan jy skryfwerk verdedig as hulle jou kopiereg wegvat?
South African authors protest against Copyright Amendment Bill
Ronel Pretorius 2018-12-04 Onaanvaarbaar!!!!!
Press release: Authors unite against Copyright Amendment Bill
Fiona Jackson 2018-12-04 Authors have a right to earn a living from their writing. We need more South African writers getting published in all our languages. We need to become far more of a reading nation proud to be reading our own thoughts and stories. For this to happen we
Grond: die effek van die Groepsgebiedewet op klein dorpies in die Karoo
F C Boot 2018-12-04 Apartheid het nie onder die Apartheidsregering begin nie en was daar 'n reeks Apartheidwetgewing lank voor die NP in 1948 aan bewind gekom het. 'n Mens kan 'n opsomming kry by https://www.sahistory.org.za/article/apartheid-legislation-1850s-1970s. Die NHoop vir jou kunssinnige kind – visuele wiskunde
Michele 2018-12-04 Goeie dag, ek help u hulp nodig en dink visuele wiskunde is presies wat ek soek. My dogter sukkel met wiskunde, is daar enige materiaal beskikbaar? Ek is in Pretoria
South African authors protest against Copyright Amendment Bill
Tommy Ferreira 2018-12-04 DEMOCRATIC SUICIDE! - I REJECT IT! - IT IS MORALLY WRONG! Through the ages we have learned through writings. The biggest breakthrough of humankind - second only to language. Writing has always imparted knowledge and communication. Nazis burned books on
Grond: die effek van die Groepsgebiedewet op klein dorpies in die Karoo
Jerome 2018-12-03 Dankie Danie dat jy ‘n stem is vir die stemlose, dat jy waarheid tot mag praat. Moet jou nie steur aan die wat maar te graag wil hê dat ons moet aanbeweeg net omdat hulle ongemaklik gelaat word oor die dinge van die verlede nie. Dis fine dat die "holoc
South African authors protest against Copyright Amendment Bill
Lee Richter (Rossini) 2018-12-03 Some of the sections of the Bill are contrary to the Constitution which protects the right of citizens to work and thereby earn a living. What is the point of writing academic and educational textbooks if they can be copied?
South African authors protest against Copyright Amendment Bill
Gillie Gehle 2018-12-03 The Bill is an ill-considered step in the wrong direction. If need be, it must be challenged in court.
Bibi Slippers kook uit The South African Vegan Cookbook deur Leozette Roode
Sonja Grobler 2018-12-03 Soek lankal 'n vegan-resepteboek vir Suid-Afrika. Nou kan ek dalk van vegetaries skuif na vegan toe. Baie dankie.
Graad 11: Fisiese Wetenskappe (Chemie): vraestel 2 en memorandum
letitia 2018-12-03 Hallo daar eks opsoek na alle beskikbare vraestelle en notas vir gr 11 vir 2019 my kind is n top presteerder en wil reeds in vakansie begin werk aan haar grd 11 2019 jaar waar kan ek dit besel en betaal asb groete tisha
South African authors protest against Copyright Amendment Bill
Zabeth Botha 2018-12-03 Ek staan dit teen!
South African authors protest against Copyright Amendment Bill
Fiona 2018-12-03 I do not support the bill.
Soek dringend woorde van lied
Susan Ollewagen 2018-12-03 Ek is op soek na die sanger van die liedjie "Dieselfde son wat oor ons almal skyn".
Graad 3: Toetse, vraestelle en memoranda (beskikbaar in Afrikaans, Engels, Xhosa en Sotho)
LitNet 2018-12-03 Hallo! Hier is 'n skakel na al die graad 3-vraestelle wat op die oomblik op LitNet beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/#graad3. Om 'n vraestel oop te maak, moet jy op die rooi skakel klik en dan maak die bladsy waar d
’n Brief aan elke dramajuffrou en haar selfoon
Louis du Preez 2018-12-03 Die kunste suig so aan die agterspeen. Stem so met jou saam. Die kunsvakke word onderskat en die ekstra tyd wat die onderwyser insit word nie raakgesien nie. Die enigste troos is dat drama-onderrig die leerders se persoonlikhede help ontwikkel en hulle
Afrikaans is a major African asset – Dele Olojede
The more we eliminate this diversity, the lesser we become, says Africa’s first Pulitzer Prize winner
Van den Vos Reynaerde
2018-12-02
Interessante onderhoud, en ek bedank mnr Olojede vir sy nugtere beskouings. Sy beskouing dat "No credible numbers suggest a disproportionate murder of white farmers compared to murder rates overall. It’s a crock of shit being peddled in the service of
LitNet se Afrikaanse woord van die jaar 2018
Diana Ferrus 2018-12-02 Kabaal Julius Malema se nuut ontdekte woord.
Kerkafvaligheid onder Afrikaners
Bees 2018-12-01 Jaco jou skrywe kon net sowel ek gewees het. Presies my agtergrond en ervaring.
South African authors protest against Copyright Amendment Bill
Nick Matzukis 2018-11-30 This Bill is not only a litany of poor, ill-considered policy that will rob creatives of their livelihoods, it is also a procedural travesty of epic proportions. No impact study, no true consultation and above all, the placing of the interests of the tech
Die Bybel: Mens en dier het 'n siel
Magda Matthysen 2018-11-30 Sê die Woord moet tog nie betrokke raak by allerlei dwase vrae en redenasies nie. Geestelike mense verstaan die Geestelike. Die ander wat nog buite staan verstaan nog nie.
Graad 3: Toetse, vraestelle en memoranda (beskikbaar in Afrikaans, Engels, Xhosa en Sotho)
Madi 2018-11-30 Ek kom nie reg nie ek soek asb gr 3 af wish eng se vraestelle ek sien dit nie.
South African authors protest against Copyright Amendment Bill
Este Crafford 2018-11-30 I do not support the bill as it leaves it open to corruption.
South African authors protest against Copyright Amendment Bill
Trichardt Petru en Carel 2018-11-30 Vat aan ons kunstenaars dan vat jy aan die hartklop van 'n land en sy mense. Wat gaan nog alles plat geblaas word! Laat ons hard en ook verwoestend terugblaas.
South African authors protest against Copyright Amendment Bill
Carel en Petru Trichardt 2018-11-30 Die W O L F is alweer aan die krap en karring. Daar mag nie meer varkies in sy maag beland nie. Vertrou net ons huis is van klip gebou en nie van strooi en takkies nie! Vat hom Flaffie. Voeg asb ons name by die lys.
Herkomsseminaar: Afrikaans sonder grense
Cav. Andre Martinaglia 2018-11-30 Natuurlik is Nederlands, Vlaamse, Fries en Afrikaans, Germaanse tale en Germaans kom oorspronklik van Swede, daarna met die beweging van mense Denemarke toe , daarvan af na noord-Duitsland toe. Fries is 'n Viking Skandinawiese taal, wat ook onder hierdie
South African authors protest against Copyright Amendment Bill
Alet Gardner 2018-11-30 I also completely endorse the stand taken by the publishing industry and all artists against the proposed Copyright Amendment Bill. It will discourage us, the writers (and artists) from creating stories (and images) about the rich and diverse culture of o
