Eep Francken2019-01-21Ek is jammer om te hoor dat die Ooskaapse Burger nie meer 'n dagblad is nie. In Nederland het koerante-uitgewers van België meer as een papieren koerant gered. Vooral die populêre koerante beleef moeilijke tye, vir wat ons noem kwaliteits-koerante gaan
Reusedwerg2019-01-21Hans, ek het 'n antwoord/oplossing vir jou probleem. Ongelukkig is dit in vandag se tye nie haalbaar nie. Daar is verskeie redes daarvoor wat voor die hand liggend is. Die gonswoorde van die "sokkel jare" het teruggekom en gaan almal nou aan die gat kom b
Dirk Rigter2019-01-21Hans, hoe lyk die "wit Afrikaners" se kultuur wat jy wil laat herleef? 'n Braai met volkspele en die mans almal getooi in kortbroek safari-pakke met 'n kam in die lang sokkies?
En vir afronding 1liter Klipdrif, 2 liter Coke en in die parkeerarea 'n 3lite
F C Boot2019-01-21Geskiedenis word geskryf en verdraai om te pas deur diegene aan bewind. As jy dus aanhoudend jou weergawe bly voorlê en dit in die geskiedeniskurrikulum inskryf sal dit naderhand deur 'n nuwe geslag as die waarheid aanvaar word.
Bly dus aanhoudend sê
Marti2019-01-21Van Jeugboeke gepraat: Ken jy die Tillerman Trilogie van Cynthia Voigt? Daar is ook verskeie ander boeke wat hierby aanhaak, oor van die karakters wat in die trilogie voorkom. Van my heel beste jeugboeke!
Leah2019-01-20Goeie artikel Estelle. Ek het ook my tesis gedoen wat handel oor WhatsApp as 'n ondersteuningmeganisme vir Xhosa-sprekende ouers om hul graad een kind by te staan met tuiswerk.
WhatsApp kan nog baie dinge verander indien dit reg gebruik word.
johannes tobias fourie.( tobie)2019-01-20Ek was betrokke in landmyn-ontploffing waar ek drie vriende veloor het. Die voorval het in 1980 gebeur. Is daar vergoeding?
Vredevolle Toekomsvark2019-01-20O wee die dag as die Suid-Afrikaanse "nasie" nie uit die verlede leer nie en 'n vorm van kommunisme, onder welke drie-woord-slagspreuk ook al, omhels;
O wee die dag wanneer enige regerende party my lewenswandel en denke tot in die fynste besonderhede wil
Hans Richardt2019-01-20Logika dikteer ook dat 'n ossewa nie ’n stuurwiel gehad het nie en dat oa die touleiers, van Maleier-afkoms, saamgetrek het. Daar in Andries Pretorius se laer was daar ook sekerlik agterryers wie na die osse en perde gekyk het binne-in laer tydens die v
Nie-Animal-Farm Plaasvark2019-01-20Uitstekende artikel Bettina.
Die begrip "demokrasie" is in elk geval 'n drogbeeld. "It is all about greed and power". Bestudeer gerus George Orwell se Animal Farm.
Die ANC is op pad met sy "National Democratic Revolution" na die "South African National
Hans Richardt2019-01-20Hewige debat. Angus, liewe hemel ...
Kerk is tog gemeenskap instelling, wat na gemeenskap moet uitreik of doodgaan.
Die probleem deesdae in Tradisionele Calvinistiese kerke, is dat sommige ouers doop en dan weer kinders bring vir aanneming. Daar is nie
F C Boot2019-01-19Die artikel ignoreer totaal die beginsels van soort soek soort waar taal en kultuur 'n belangrike rol speel. Selfs in die sogenaamde model 'C'-skole sal Engelssprekende kinders hulself by ander Engelssprekendes aansluit en hul ook so in klaskamers groepee
Betsie van der Westhuizen2019-01-18Reney, dalk diegene wat die film wel gekyk het en behalwe dat negatiewe kritiek gelewer word, ook die inhoudelik en kinematografies goeie aspekte in die film uitgewys word, soos wat jy in jou resensie doen.
Trixie2019-01-18Mense wat Trump ondersteun, is of biljoenêrs, of rassiste - kyk na jou bankbalans om te weet watter een jy is ...
Gelukkig is albei spesies aan die uitsterf :-D
Trixie2019-01-18Die WARE "Olifant in die Vertrek" word gerieflikheidshalwe verswyg in hierdie artikel: Die ONWETTIGE en ONGEMAGTIGDE verwydering van MENSE van 'n OPENBARE strand af.
Lees weer die woorde in HOOFLETTERS, en FOKUS: As MENSE nie ONWETTIG opgetree het
Betsie van der Westhuizen2019-01-18Ek sou darem ook graag wou hoor wat mense van die film self dink, omdat filmstudies een van my navorsingsterreine is.
F C Boot2019-01-18Is getuienis wat voor die 'Zondo Commission' gelewer is en word nie reeds mense
wat in die diens van die ANC-regering is of was onthul as korrup?
Gogo de Bruin2019-01-18Natuurlik hou ons vroue van die advertensie want ons ken die waarheid van "some are not enough". Die meeste van ons ken of leef saam met mense (mans en vrouens) wat nie seksisties, nie rassisties en veral nie magsbehep is nie maar dit werk eers regtig wan
daan joubert2019-01-17Hallo Bettina
Ek sal nooit droom om vir Trump vir 'n ete te nooi nie. Sy manier van dinge sê en doen druis in teen amper alle riglyne vir optrede wat ek in die mense wat ek ken waardeer en op die prys stel.
Maar ek steun sy verkiesing as president.
Piet Pompies2019-01-17Vir ons sagtebaarde met dun velle en ander moderne manne is Gillette-skeermeslemmetjies in elk geval iets wat in museums tuis hoort. In die 20ste en 21ste eeu gebruik ons elektriese skeermesse. Aan die baardmanne met hulle private gogga-oerwoude is daar i
Daniel Hugo2019-01-17Harry, dit lyk of jy vergeet het dat daar waarskynlik net soveel vroue is wat skeer as mans. Jou slotparagraaf ignoreer hierdie feit op 'n wyse wat vir my na aan seksisme kom.
LitNet2019-01-17Hallo John. Ons het oefenvraestelle vir verskillende grade op LitNet beskikbaar en dis gratis. Hier is 'n skakel na die vraestelle se indeks: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Die vraestelle is in PDF-formaat beskikbaar en jy kr
LitNet2019-01-17Hallo! Ons bied nie opsommings op LitNet nie, maar wel oefenvraestelle om te help met voorbereiding. Hier is 'n skakel na die indeks waar al die vraestelle op een plek gesorteer is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Dit is inged
JACOMI HANEKOM2019-01-17Wil net sê, moenie dáárdies wat "meeste like" en bid (van buite) misken nie ... dis dalk húlle wat die anonieme finansiële skenkings gee.
Reusedwerg2019-01-16Elke land vedien die regering vir wie hy stem. Dit is 'n duidelike bewys van ons onvolwasse demokrasie. (Apartheid se skuld.) Afrika het sy eiesoortige demokrasie wat op etnisiteit geskoei is. Die ANC was, en sal nooit 'n politieke party in die ware sin v
Jerome2019-01-16Beste Ena. Ek wil sover gaan om te sê dat party ouers die raskaart losweg gebruik. in ons eie ervaring by skole, is daar ouers wie duidelik nie hul kant bring byvoorbeeld om die korrekte prosedure te volg tydens registrasie nie. As hulle dan te laat regi