Naam van skrywer
Gerhard Beukes
Naam van teks
Monoloog uit: Die swart engel
Subgenre
Monoloog uit dramateks
Aantal spelers
1
Kort opsomming
Hierdie monoloog is deel van ’n versameling monoloë wat deur Milla Louw uitgekies is as ideaal vir Drama-klaswerk en oudisies. Milla Louw versoek die gebruiker om die hele toneelstuk in oënskou te neem indien die monoloog gekies word.
Die monoloë word geplaas met die vergunning van DALRO. Kontak DALRO met betrekking tot opvoerregte. Klaswerk en oudisies is vrygestel van die betaal van tantième.
Persoon/instelling wat gekontak moet word ivm opvoerregte
DALRO


Kommentaar
Ek wil graag een van die monoloë gebruik maar die PDF wil nie aflaai nie? Wat kan ek doen?
Nita, die skakel by hierdie monoloog werk nou weer: https://www.oulitnet.co.za/newlitnet/pdf/spens/swart_engel.pdf
Ons is in die proses om die skakels reg te stel - indien jy een van die ander monoloë wil aflaai, verander die "http:" vooraan die skakel na "https:" - dan behoort die dokument oop te maak.
Groete
LitNet-redaksie