Marita2018-12-11En die geskiedenis het ons mos gewys die Franse verloor soms geduld met hoëkoppe wat nie besef hoe bevoorreg hulle is nie. Dink maar aan Marie-Antoinette en haar man en al die ander wat hulle koppe kwyt is.
Ilse Evertse2018-12-10En dit sal hopelik help as Macron - wat soveel potensiaal het - net meer begrip sal toon vir diegene wat nie sy voordele geniet het nie. Hy laat my aan Aung San Suu Kyi dink - sy't ver geval deur haar gebrek aan insig.
Etienne Terblanche2018-12-10Mag ek asb hier gou 'n ou pedant wees: die refrein waarin dié wat sê en nie weet nie (en andersom) sinspeel darem baie duidelik op Laotse. En asb, dit is pertinent *The Waste Land* (drie woorde). Eliot het daarmee 'n belangrike verskil aangedui tussen a
Felix2018-12-10The question is: will New Coin be stuck with being a Leftist magazine or will it actually grow and become a platform for diverse opinions?
Karina Cillié2018-12-09In Suid-Afrika is ons téén die rooi oorpakke wat presies soos die geelbaadjies optree. Dan het ons nie simpatie nie en moet die gereg sy gang gaan!
Gerhard Scheepers2018-12-09Cons: As below but perhaps for another day.
Pros: Many and varied, thank you Mr Olojede. Since South Africa and Africa are some of the primary concerns raised here I am happy to find towards the end of the article that capitalism is not simply vilified b
John2018-12-08Die ou Franse verhaal. Parys versus die distrikte. Daar is egter 'n meer omvattende tema aan't broei dwarsdeur Europa, 'n moderne vorm van anargisme, wat tradisionele demokrasie gaan vervang.
Huldah van Wyk2018-12-08Ek simpatiseer met die gewone burger se griewe. Tog vind ek die vandalisme aaklig. Dit sien ons gereeld by die betogers hier in Suid-Afrika, wat afbreek en verwoesting saai, vervolmaak het. Wat dit selfs geniet! Mens verwag dit nie by so 'n ou beskawing e
Hennie van Deventer2018-12-08Ek sou my ou skoene agternagooi vir enige resensie deur Ton Vosloo. Vir so 'n positiewe resensie ook my nuwe newwies. Geluk Gustaf.
Hugh2018-12-08Dit is regtig hartseer om al die negatiewe kommentaar oor Spade Reën te lees. Dit is 'n bietjie soos 'n baie goeie motor soos 'n Mercedes Benz. Dit kry jou waar jy wil gaan en jy het 'n goeie kans om te kom waar jy wil wees. Mercedes Benz kom al baie jar
Stephnie Paul2018-12-07Vir my as 80-jarige is dit opwindend! Wat gaan 'n meisie van 11 maak? Veilig om vir haar te gee of af te skrik? Boeties is 12 en 14 so hulle is reg. Hoe maak ek om die boeke te bestel? Hier op die Oos-Rand kry ek dit nie. Sal u hulp waardeer. Geniet die s
Izak de Vries2018-12-07Marianne, baie dankie dat jy dit raakgesien het. LitNet se redaksie het dit terug verander na my oorspronklike, genderneutrale voornaamwoord. Hartlik dankie vir die uitwys.
Jeanette2018-12-07Dankie vir die interessante artikel. Handre, ons het in ons "wye en droewe land" te veel mense op alle vlakke wat nie verantwoordelikheid aanvaar nie en dit "verplaas" en te veel leiers met narsissistiese trekke. Die artikel vanuit die Sielkunde bied g
Gustaf Claassens2018-12-07'n Pragtige goed-voel storie. So nodig in die Kerstyd na 'n jaar waar die land bloed gestik en geroggel het. Elkeen se inset is interessant en insiggewend en opsigself 'n goeie tonikum vir jonges om hulle hande meer aan boeke te waag en selfs die pen op t
Jan2018-12-07Ik denkt dat beter als wij moeten trug slaan naar de hollands, het kunnen niet meer zo zijn. Dink nou net ons verander taal ... ons is tog juis as "settlers", "Europeans" en "colonizers" bestempel.
As ons so trug na geskiedenis kyk, was dit dalk 'n fout
Michele Meyer2018-12-06I couldn't agree with you more, Izak. I found "Tell Me Your Story" an extremely stimulating and insightful read and have given two copies away as gifts to boot! Thank you for so thoroughly reviewing this powerhouse persona's gift to South Africa.
Peter van Houten2018-12-06A travesty in the making. I read a great deal of the proposed amendment and it appears that the government is dead set on destroying the culture of honest return for honest work. They will replace the status quo with a chaotic system of intellectual looti
LitNet2018-12-06Hallo Michele, hier by LitNet bied ons gratis oefenvraestelle met memoranda daarby - hier is 'n indeks van al die vraestelle wat beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/category/akademies/skole/notas-toetse-en-vraestelle/. Jy kan enige van die vraestelle
Claudette2018-12-06Goeie Dag
Hoop iemand kan my help!
Ek wil baie graag vir iemand wat ek ken, wat 'n lid is van Spade Reën 'n Bybel koop, maar nie seker watter Bybel hulle gebruik nie. Wil ook nie self die person vra nie, want dis 'n geskenk. As iemand dalk 'n foto kan
George Ehlers2018-12-06Dis so wonderlik, my eerste grootvader het ook slawe in diens gehad. Moet ek verskoning vra? Ek is dan so lief vir mense. Al wat ek kan reageer is dat dit nie ek was wat dit gedoen het nie en vra vergifnis, julle is na aan my hart en sal die geskiedenis w