Herdenking van ’n lewe: Naas Steenkamp (1933–2018)

  • 1

Jy word uitgenooi na ’n geleentheid ter herdenking van die lewe van Naas Steenkamp (1933–2018), ’n stigterslid van PEN Afrikaans.

Datum en Tyd: 4 Februarie, 15.00 tot 15.45 gevolg deur verversings.

Plek: Kilberry Terrace, Helderberg Village, Somerset-Wes.

RSVP: HerdenkTIS@gmail.com. Sluit asseblief u naam, voorletters en selfoonnommer in. U sal dan ’n toegangskode ontvang wat vertragings by die sekuriteitshek sal vermy.

  • 1

Kommentaar

  • Reageer

    Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


     

    Top