PEN Afrikaans
PEN Afrikaans is deur sy lidmaatskap van PEN die verteenwoordiger van sy lede en die Afrikaanse skrywersgemeenskap in ’n internasionale verband. Kontakadres: penafrikaans@gmail.com
PEN Afrikaans Vertaalfonds: Reglement
Rules and regulations for the PEN Afrikaans Translation Fund
Afrikaanse resensies en boekgesprekke in Augustus 2026
2026-09-03Hier is PEN Afrikaans se oorsig van Afrikaanse resensies wat in Augustus 2026 verskyn het en digitaal beskikbaar is. Daar is ook skakels na boekbesprekings of -gesprekke en voorlesings wat op die radio of TV uitgesaai is.
PEN Afrikaans-gesprekke – waarna uitgewers op soek is: ’n onderhoud met Miemie du Plessis
2026-08-24"Gaan lees dan soveel kinder- of jeugboeke as wat jy kan wat vir daardie teikengroep geskryf is, veral dié wat in die laaste ongeveer twee dekades uitgegee is. Ek praat nie van 10 boeke nie; ek praat van 100, 200."
PEN Afrikaans-gesprekke – waarna uitgewers op soek is: ’n onderhoud met Shawna-Leze Meiring
2026-08-19"Die basiese dinge vir ’n goeie storie moet altyd daar wees: interessante karakters waarmee lesers kan vereenselwig, vloeiende/gemaklike dialoog, ’n sterk storie (dink maar aan die klassieke storieberg se formaat) en goeie navolging van genrekonvensies (as dit ’n storie is wat in ’n genre pas). Vir kinder- en jeugboeke is dit belangrik om die ouderdom van jou teikenmark in gedagte te hou."
Persverklaring: PEN Afrikaans kondig met trots suksesvolle Vertaalfonds-aansoeke op Vrouedag aan
2026-08-09PEN Afrikaans kondig met trots op Vrouedag die volgende lot suksesvolle aansoeke by die PEN Afrikaans Vertaalfonds aan. Dit is werke wat die perspektief en belewenis van vroue voorop stel en deur vertalings in Nederlands, Frans en Albanees ook uitvoerprodukte van die (Suid-)Afrikaanse letterkunde word.
Afrikaanse resensies en boekgesprekke in Julie 2026
2026-08-05Hier is PEN Afrikaans se oorsig van Afrikaanse resensies wat in Julie 2026 verskyn het en digitaal beskikbaar is. Daar is ook skakels na boekbesprekings of -gesprekke en voorlesings wat op die radio of TV uitgesaai is.
PEN Afrikaans-gesprekke – waarna uitgewers op soek is: ’n onderhoud met Annie Olivier
2026-07-30"Die beste niefiksieboeke – en dit sluit alles van biografieë en politieke boeke tot militêre geskiedenis en reisverhale in – is geskryf op ’n manier wat die leser intrek en regdeur die boek boei."
PEN Afrikaans se resensiekursus 2026: Inskrywings ingewag
2026-07-10"Die kursus is daarop gemik om die Afrikaanse kunskritiek en resensiekunde te bevorder, en sluit praktiese leiding oor resensering in."
PEN Afrikaans-gesprekke – waarna uitgewers op soek is: ’n onderhoud met Stevlyn Vermeulen
2026-07-07"As jy goed kan skryf en iets vernuwends het om te sê: Skryf!"
Afrikaanse resensies en boekgesprekke in Junie 2026
2026-07-03Hier is PEN Afrikaans se oorsig van Afrikaanse resensies wat in Junie 2026 verskyn het en digitaal beskikbaar is. Daar is ook skakels na boekbesprekings of -gesprekke en voorlesings wat op die radio of TV uitgesaai is.
PEN Afrikaans-gesprekke – waarna uitgewers op soek is: ’n onderhoud met Jaco Adriaanse
2026-06-25"Sover moontlik probeer ons ’n diverse lys publikasies elke jaar op die rak sit, elkeen met sy eie mark en verwagtinge. Van my gunstelingboeke wat ek al uitgegee het, was nie topverkopers nie, en van ons topverkopers was nie noodwendig die beste boeke nie."
Afrikaanse resensies en boekgesprekke in Mei 2026
2026-06-09Hier is PEN Afrikaans se oorsig van Afrikaanse resensies wat in Mei 2026 verskyn het en digitaal beskikbaar is. Daar is ook skakels na boekbesprekings of -gesprekke en voorlesings wat op die radio of TV uitgesaai is.
Persverklaring: PEN Afrikaans nooi skrywers na aanlyn sessies met uitgewers
2026-05-26PEN Afrikaans nooi graag ons lede en ander belangstellendes na drie aanlyn byeenkomste waartydens uitgewers van fiksie, niefiksie en kinder- en jeugboeke hul perspektiewe en wenslyste kom deel.
Afrikaanse resensies en boekgesprekke in April 2026
2026-05-06Hier is PEN Afrikaans se oorsig van Afrikaanse resensies wat in April 2026 verskyn het en digitaal beskikbaar is. Daar is ook skakels na boekbesprekings of -gesprekke en voorlesings wat op die radio of TV uitgesaai is.
Afrikaanse resensies en boekgesprekke in Maart 2026
2026-04-09Hier is PEN Afrikaans se oorsig van Afrikaanse resensies wat in Maart 2026 verskyn het en digitaal beskikbaar is. Daar is ook skakels na boekbesprekings of -gesprekke en voorlesings wat op die radio of TV uitgesaai is.
Afrikaanse resensies en boekgesprekke in Februarie 2026
2026-03-05Hier is PEN Afrikaans se oorsig van Afrikaanse resensies wat in Februarie 2026 verskyn het en digitaal beskikbaar is. Daar is ook skakels na boekbesprekings of -gesprekke en voorlesings wat op die radio of TV uitgesaai is.
Persverklaring: Die PEN Afrikaans Vertaalfonds ondersteun nuwe vertalings na Arabies, Duits en Bulgaars
2026-02-17PEN Afrikaans kondig met trots aan dat die PEN Afrikaans Vertaalfonds drie vertaalprojekte sal ondersteun wat die Afrikaanse letterkunde na nuwe internasionale lesers sal neem.
Afrikaanse resensies en boekgesprekke in Januarie 2026
2026-02-06Hier is PEN Afrikaans se oorsig van Afrikaanse resensies wat in Januarie 2026 verskyn het en digitaal beskikbaar is. Daar is ook skakels na boekbesprekings of -gesprekke en voorlesings wat op die radio of TV uitgesaai is.
Persverklaring: Aansoeke ingewag vir PEN dit Neer-residensie
2026-01-14Aansoekers moet motiveer waarom ’n wegbreek en gefokusde skryftyd noodsaaklik is om die voorgestelde projek te kan skryf.
Gesamentlike verklaring deur PEN South Africa en PEN Afrikaans oor die kansellasie van Suid-Afrika se Venesiese Biënnale-inskrywing
2026-01-13"Ons doen ook ’n beroep op die departement van sport, kuns en kultuur om sigself te verbind tot die beskerming van artistieke outonomie en om te verseker dat geen kunstenaar gesensureer word vir die aanroer van menseregtekwessies of globale ongeregtighede nie."
Afrikaanse resensies en boekgesprekke in Desember 2025
2026-01-12Hier is PEN Afrikaans se oorsig van Afrikaanse resensies wat in Desember 2025 verskyn het en digitaal beskikbaar is. Daar is ook skakels na boekbesprekings of -gesprekke en voorlesings wat op die radio of TV uitgesaai is.
