PEN Afrikaans
PEN Afrikaans is deur sy lidmaatskap van PEN die verteenwoordiger van sy lede en die Afrikaanse skrywersgemeenskap in ’n internasionale verband. Kontakadres: penafrikaans@gmail.com
PEN Afrikaans Vertaalfonds: Reglement
Rules and regulations for the PEN Afrikaans Translation Fund
Die grondwet en reglement van PEN Afrikaans
2012-11-05 Die PEN Afrikaans grondwet en reglement soos aanvaar deur ’n vergadering van lede van die Vereniging op 20 Oktober 2012 in StellenboschPEN Afrikaans: Missie en visie
2012-11-05 PEN Afrikaans se doelwitte soos uiteengesit in hulle amptelike missie en visie.PEN Afrikaans: Notule van eerste algemene vergadering van lede
2012-11-05Notule van eerste algemene vergadering van lede om 09:00 op Saterdag 20 Oktober 2012 in kamer 227, Letteregebou, hoek van Merriman- en Ryneveldstraat, Stellenbosch.
