Foto's: PEN Afrikaans se eerste algemene ledevergadering

  • 1

PEN Afrikaans se eerste algemene ledevergadering is Saterdag op Stellenbosch gehou. By dié vergadering, bygewoon deur ongeveer 50 geregistreerde lede, is die Grondwet van die vereniging goedgekeur en is 'n nuwe bestuur verkies.

Floris A Brown

Ebbe Dommisse

Naas Steenkamp, Kerneels Breytenbach en Fanie Olivier

Francois Verster

Abraham H de Vries

Willem de Vries

Danie Marais

Bettina Wyngaard

Engemi Ferreira

John Miles

Uys van der Hoven

Zandra Bezuidenhout en Trienke Laurie

Fanie Olivier

André P Brink

Naas Steenkamp en Annari van der Merwe

Antoinette Klein

Marike Bekker

Wilna Adriaanse

JM Gilfillan

Bibi Slippers

Amanda Lourens

Hermann Giliomee

Desmond Painter

Madeleen Theron

Melt Myburgh

Naas Steenkamp, Kerneels Breytenbach en Fanie Olivier

Willemien Brümmer en Pienkes du Plessis

Annari van der Merwe

Anne-Ghrett Erasmus

Rudi Venter

Kerneels Breytenbach. Breytenbach is as ondervoorsitter van PEN Afrikaans verkies.

Sonja Loots, Rachelle Greeff en Nèlleke de Jager. Sonja Loots is as voorsitter van PEN Afrikaans verkies.

EKM Dido

Naas Steenkamp en Kerneels Breytenbach

 

Karina Brink

 

Anton van Niekerk

Bernard Odendaal

Ampie Coetzee

Murray La Vita

Nuwe verkose bestuur van PEN Afrikaans

Voorsitter:
Sonja Loots
Ondervoorsitter:
Kerneels Breytenbach
Ander lede:
EKM Dido
Melt Myburgh
Louis Esterhuizen
Heilna du Plooy
Naomi Bruwer

Lees nog oor die geleentheid op Die Burger-webwerf: PEN Afrikaans kry ‘nuwe baadjie

Stuur ’n e-pos aan penafrikaans@gmail.com vir enige navrae.

  • 1

Kommentaar

  • Fabelagtige portrette! Die onvermelde fotograaf kan gerus inskryf vir die David Goldblatt-, of selfs vir die Roger Ballen-prys.

  • Reageer

    Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


     

    Top