PEN Afrikaans


penafrikaans300PEN Afrikaans is deur sy lidmaatskap van PEN die verteenwoordiger van sy lede en die Afrikaanse skrywersgemeenskap in ’n internasionale verband. Kontakadres: penafrikaans@gmail.com

 

PEN Afrikaans Vertaalfonds: Reglement

Rules and regulations for the PEN Afrikaans Translation Fund

Teken in vir PEN Afrikaans se gratis nuusbrief

*noodsaaklik

Fotoverslag: Marianne Thamm lewer die jaarlikse PEN Afrikaans-lesing oor media- en uitdrukkingsvryheid

Naomi Meyer, Izak de Vries Menings 2025-11-04

"Begin om dinge te doen wat gedoen moet word. Begin lees wat jy dink die samelewing moet lees. Glo jy in vryheid van spraak? Praat dan vry. Glo jy in ’n menslike samelewing? Gedra jou dan menslik. Lewe binne die waarheid. Weier om deel te neem aan leuens. Moenie geïntimideer word deur leuens van leuenaars nie."

Uitnodiging: Marianne Thamm lewer PEN Afrikaans se jaarlikse lesing oor media- en uitdrukkingsvryheid

PEN Afrikaans Menings 2025-10-23

Belangstellendes is hartlik welkom. Bywoning is gratis.

Press release: Local PEN centres implore the Minister of Sport, Arts and Culture to support and engage with arts festivals

PEN Afrikaans Feeste 2025-10-17

"As associations representing writers who contribute to and are dependent on the arts and culture eco-system that these festivals serve, we see the arbitrary and sudden withdrawal of government support as damaging and ill advised."

Afrikaanse resensies en boekgesprekke in September 2025

PEN Afrikaans PEN Afrikaans 2025-10-14

Hier is PEN Afrikaans se oorsig van Afrikaanse resensies wat in September 2025 verskyn het en digitaal beskikbaar is. Daar is ook skakels na boekbesprekings of -gesprekke en voorlesings wat op die radio of TV uitgesaai is.

Persverklaring: PEN Afrikaans kondig nuwe bestuur aan

PEN Afrikaans PEN Afrikaans 2025-10-09

PEN Afrikaans kondig graag aan dat ’n nuwe bestuur, insluitend ’n nuwe voorsitter en ondervoorsitter, op 8 Oktober tydens die organisasie se algemene jaarvergadering verkies is.

Persverklaring: PEN Afrikaans veroordeel die sluipmoord op Bouwer van Niekerk ten sterkste

PEN Afrikaans PEN Afrikaans 2025-09-09

Hierdie tipe aanvalle op die dapper stemme wat opklink teen korrupsie is afgryslik en onaanvaarbaar. Dit is ’n bron van groot kommer vir almal wat wil woon in ’n land waarin billikheid, geregtigheid, vrede en die handhawing van menseregte die norm is.

Afrikaanse resensies en boekgesprekke in Augustus 2025

PEN Afrikaans PEN Afrikaans 2025-09-05

Hier is PEN Afrikaans se oorsig van Afrikaanse resensies wat in Augustus 2025 verskyn het en digitaal beskikbaar is. Daar is ook skakels na boekbesprekings of -gesprekke en voorlesings wat op die radio of TV uitgesaai is.

Persverklaring: PEN Afrikaans oor die aanvalle op joernaliste in Gasa

PEN Afrikaans PEN Afrikaans 2025-08-12

"Hierdie joernaliste se stemme word met geweld stilgemaak en op hierdie wyse word die getuies wat eerstehands nuus oor die voortslepende volksmoord in Gasa waarneem en rugbaar maak, sistematies verwyder en vernietig."

Afrikaanse resensies en boekgesprekke in Julie 2025

PEN Afrikaans PEN Afrikaans 2025-08-08

Hier is PEN Afrikaans se oorsig van Afrikaanse resensies wat in Julie 2025 verskyn het en digitaal beskikbaar is. Daar is ook skakels na boekbesprekings of -gesprekke en voorlesings wat op die radio of TV uitgesaai is.

Afrikaanse resensies en boekgesprekke in Junie 2025

PEN Afrikaans PEN Afrikaans 2025-07-09

Hier is PEN Afrikaans se oorsig van Afrikaanse resensies wat in Junie 2025 verskyn het en digitaal beskikbaar is. Daar is ook skakels na boekbesprekings of -gesprekke en voorlesings wat op die radio of TV uitgesaai is.

Persverklaring: PEN Afrikaans Vertaalfonds ondersteun vertalings van werk deur Antjie Krog, Etienne van Heerden en Constant van Graan

PEN Afrikaans Boeke en skrywers 2025-06-15

PEN Afrikaans maak met trots bekend dat die volgende drie vertalings van Afrikaanse werke vertaalsubsidies sal ontvang: ’n Nederlandse vertaling van Binnerym van bloed deur Antjie Krog, ’n Italiaanse vertaling van Die swye van Mario Salviati deur Etienne van Heerden, en ’n Albanese vertaling van Jungu Josh: Die goue kalbas deur Constant van Graan.

Afrikaanse resensies en boekgesprekke in Mei 2025

PEN Afrikaans PEN Afrikaans 2025-06-05

Hier is PEN Afrikaans se oorsig van Afrikaanse resensies wat in Mei 2025 verskyn het en digitaal beskikbaar is. Daar is ook skakels na boekbesprekings of -gesprekke en voorlesings wat op die radio of TV uitgesaai is.

Afrikaanse resensies en boekgesprekke in April 2025

PEN Afrikaans PEN Afrikaans 2025-05-07

Hier is PEN Afrikaans se oorsig van Afrikaanse resensies wat in April 2025 verskyn het en digitaal beskikbaar is. Daar is ook skakels na boekbesprekings of -gesprekke en voorlesings wat op die radio of TV uitgesaai is.

Afrikaanse resensies en boekgesprekke in Maart 2025

PEN Afrikaans PEN Afrikaans 2025-04-11

Hier is PEN Afrikaans se oorsig van Afrikaanse resensies wat in Maart 2025 verskyn het en digitaal beskikbaar is. Daar is ook skakels na boekbesprekings of -gesprekke en voorlesings wat op die radio of TV uitgesaai is.

Persverklaring: Aankondiging van wenners

LitNet PEN Afrikaans 2025-04-10

PEN Afrikaans het op 8 Junie 2024 ’n kortverhaal- sowel as ’n gedigskryfkompetisie in samewerking met die aanlyn platforms LitNet en Versindaba aangekondig. Hierdie kompetisie met die breë tema "Kyk hoe ver het ons gekom" is geloods as deel van die viering van Afrikaans Amptelik 100 en kon ’n werklikheid word danksy ’n ruim borgskap van Kruger Internasionaal.

Afrikaanse resensies en boekgesprekke in Februarie 2025

PEN Afrikaans PEN Afrikaans 2025-03-12

Hier is PEN Afrikaans se oorsig van Afrikaanse resensies wat in Februarie 2025 verskyn het en digitaal beskikbaar is. Daar is ook skakels na boekbesprekings of -gesprekke en voorlesings wat op die radio of TV uitgesaai is.

Persverklaring: Die PEN Afrikaans Vertaalfonds ondersteun nog vyf vertalings van Afrikaanse werke

PEN Afrikaans PEN Afrikaans 2025-03-10

PEN Afrikaans maak graag bekend dat, na afloop van die aansoeke wat in November 2024 ontvang is, die PEN Afrikaans Vertaalfonds vyf vertalings van Afrikaanse werke ondersteun (onderskeidelik in Nederlands, Frans, Bulgaars, Spaans en Albanees).

Afrikaanse resensies en boekgesprekke in Januarie 2025

PEN Afrikaans PEN Afrikaans 2025-02-07

Hier is PEN Afrikaans se oorsig van Afrikaanse resensies wat in Januarie 2025 verskyn het en digitaal beskikbaar is. Daar is ook skakels na boekbesprekings of -gesprekke en voorlesings wat op die radio of TV uitgesaai is.

Afrikaanse resensies en boekgesprekke in Desember 2024

PEN Afrikaans PEN Afrikaans 2025-01-17

Hier is PEN Afrikaans se oorsig van Afrikaanse resensies wat in Desember 2024 verskyn het en digitaal beskikbaar is. Daar is ook skakels na boekbesprekings of -gesprekke en voorlesings wat op die radio of TV uitgesaai is.

Persverklaring: Die laaste maand vir inskrywings vir gedigte- en kortverhaalkompetisie het aangebreek

LitNet PEN Afrikaans 2024-12-11

Die prysgeld in beide inskrywingskategorieë beloop R10 000 vir die eerste-, R5 000 vir die tweede- en R2 500 vir die derdeplekwenner.

Top