PEN Afrikaans


penafrikaans300PEN Afrikaans is deur sy lidmaatskap van PEN die verteenwoordiger van sy lede en die Afrikaanse skrywersgemeenskap in ’n internasionale verband. Kontakadres: penafrikaans@gmail.com

 

PEN Afrikaans Vertaalfonds: Reglement

Rules and regulations for the PEN Afrikaans Translation Fund

Teken in vir PEN Afrikaans se gratis nuusbrief

*noodsaaklik

Press release by PEN Ukraine: Official sources, media and accounts on Twitter, whose information can be trusted

PEN Afrikaans PEN Afrikaans 2022-02-28

PEN Afrikaans hereby shares important information from our fellow PEN centre to combat the disinformation and propaganda prevalent on the social media.

PEN Afrikaans: Afrikaanse resensies en boekgesprekke in Januarie 2022

PEN Afrikaans PEN Afrikaans 2022-02-14

Hier is PEN Afrikaans se oorsig van Afrikaanse resensies wat in Januarie 2022 verskyn het en digitaal beskikbaar is. Daar is ook skakels na boekbesprekings of -gesprekke en voorlesings wat op die radio of TV uitgesaai is.

Press release: PEN South Africa announces programme for season three of The empty chair podcast, "A Transatlantic conversation"

LitNet Books and writers 2022-02-10

Starting on 3 February, the season continues to illuminate shared histories and values between South Africa and the USA, engaging with topics around social justice, racial equity and diversity. Coinciding with Black History Month in the USA, this series focuses on conversations inspired by this initiative.

Persverklaring: Toegang, ’n kortverhaalkompetisie aangebied deur PEN Afrikaans

PEN Afrikaans PEN Afrikaans 2022-02-07

Die skrywers van die top drie wenverhale sal elk ’n kontantprys ontvang, wat moontlik gemaak word deur PEN International.

Die Jakes Gerwel Stigting en PEN Afrikaans Skrywersresidensie brei uit

PEN Afrikaans PEN Afrikaans 2022-02-04

Die Jakes Gerwel Stigting en PEN Afrikaans is trots om aan te kondig dat hul gesogte skrywersresidensie, waarvoor opbetaalde lede van PEN Afrikaans die afgelope drie jaar kon aansoek doen, vanjaar ook oop is vir aansoeke van lede van PEN South Africa en PEN Nederland. Belangstellende skrywers moet hulle aansoeke teen 18 Maart rig.

PEN Afrikaans: Afrikaanse resensies en boekgesprekke in Desember 2021

PEN Afrikaans PEN Afrikaans 2022-01-19

Hier is PEN Afrikaans se oorsig van Afrikaanse resensies wat in Desember 2021 verskyn het en digitaal beskikbaar is. Daar is ook skakels na boekbesprekings of -gesprekke en voorlesings wat op die radio of TV uitgesaai is.

PEN Afrikaans: Afrikaanse resensies en boekgesprekke in November 2021

PEN Afrikaans PEN Afrikaans 2021-12-10

Hier is PEN Afrikaans se oorsig van Afrikaanse resensies wat in November 2021 verskyn het en digitaal beskikbaar is. Daar is ook skakels na boekbesprekings of -gesprekke en voorlesings wat op die radio of TV uitgesaai is.

Persverklaring: PEN Afrikaans Vertaalfonds befonds nog twee vertalings van Afrikaanse romans

LitNet PEN Afrikaans 2021-12-09

’n Franse vertaling van Die hemeltuin deur Karel Schoeman en ’n Albaniese vertaling van Donker spoor deur Martin Steyn sal deur die PEN Afrikaans Vertaalfonds ondersteun word.

PEN Afrikaans: Afrikaanse resensies en boekgesprekke in Oktober 2021

PEN Afrikaans PEN Afrikaans 2021-11-05

Hier is PEN Afrikaans se oorsig van Afrikaanse resensies wat in Oktober 2021 verskyn het en digitaal beskikbaar is. Daar is ook skakels na boekbesprekings of -gesprekke en voorlesings wat op die radio of TV uitgesaai is.

Persverklaring: ’n Nuwe bestuur vir PEN Afrikaans

LitNet Boeke en skrywers 2021-10-30

PEN Afrikaans kondig met trots aan dat ’n nuwe bestuur van dié skrywersvereniging, ’n plaaslike sentrum van PEN International, onlangs verkies is.

Afrikaanse resensies en boekgesprekke in September 2021

PEN Afrikaans PEN Afrikaans 2021-10-12

Hier is PEN Afrikaans se oorsig van Afrikaanse resensies wat in September 2021 verskyn het en digitaal beskikbaar is. Daar is ook skakels na boekbesprekings of -gesprekke en voorlesings wat op die radio of TV uitgesaai is.

PEN Afrikaans: Afrikaanse resensies en boekgesprekke in Augustus 2021

PEN Afrikaans PEN Afrikaans 2021-09-08

Hier is PEN Afrikaans se oorsig van Afrikaanse resensies wat in Augustus 2021 verskyn het en digitaal beskikbaar is. Daar is ook skakels na boekbesprekings of -gesprekke en voorlesings wat op die radio of TV uitgesaai is.

Persverklaring: PEN Afrikaans bied weer gewilde aanlyn skryfkursus aan

PEN Afrikaans PEN Afrikaans 2021-08-16

"Die gevierde skrywer Marita van der Vyver is weer die aanbieder van hierdie boeiende kursus waartydens deelnemers praktiese oefeninge sal doen, terugvoer kry oor hulle eie skryfwerk, en saam dink, praat en leer oor wat die bestanddele van goeie skryfwerk is."

PEN Afrikaans: Afrikaanse resensies en boekgesprekke in Julie 2021

PEN Afrikaans PEN Afrikaans 2021-08-11

Hier is PEN Afrikaans se oorsig van Afrikaanse resensies wat in Julie 2021 verskyn het en digitaal beskikbaar is. Daar is ook skakels na boekbesprekings of -gesprekke en voorlesings wat op die radio of TV uitgesaai is.

PEN Afrikaans: Afrikaanse resensies en boekgesprekke in Junie 2021

PEN Afrikaans PEN Afrikaans 2021-07-06

Hier is PEN Afrikaans se oorsig van Afrikaanse resensies wat in Junie 2021 verskyn het en digitaal beskikbaar is. Daar is ook skakels na boekbesprekings of -gesprekke en voorlesings wat op die radio of TV uitgesaai is.

Jakes Gerwel Stigting en PEN Afrikaans Skrywersresidensie 2021: ’n onderhoud met Valda Jansen

Naomi Meyer, Valda Jansen Skrywersonderhoude 2021-06-29

"My droom is om boeke te skryf wat iets sal beteken vir diegene wat dit lees; boeke wat iets kan sê oor ’n tyd wat verby is."

PEN Afrikaans: Afrikaanse resensies en boekgesprekke in Mei 2021

PEN Afrikaans PEN Afrikaans 2021-06-07

Hier is PEN Afrikaans se oorsig van Afrikaanse resensies wat in Mei 2021 verskyn het en digitaal beskikbaar is. Daar is ook skakels na boekbesprekings of -gesprekke en voorlesings wat op die radio of TV uitgesaai is.

Jakes Gerwel Stigting en PEN Afrikaans Skrywersresidensie 2021: ’n onderhoud met Mercy Kannemeyer

Naomi Meyer, Mercy Kannemeyer Skrywersonderhoude 2021-05-31

"Ek staan in twee wêrelde – teater en Afrikaans. Soms kom die wêrelde byeen, en soms nie."

Persverklaring: PEN Afrikaans Vertaalfonds befonds vertaling van Ons wag op die kaptein deur Elsa Joubert

PEN Afrikaans PEN Afrikaans 2021-05-28

Kort voor die eenjaar-herdenking van die afsterwe van Elsa Joubert, een van Afrikaans se grootste skrywers, kondig PEN Afrikaans met trots aan dat ’n Nederlandse vertaling van Ons wag op die kaptein deur die PEN Afrikaans Vertaalfonds befonds sal word.

Jakes Gerwel Stigting en PEN Afrikaans Skrywersresidensie 2021: ’n onderhoud met Lydia Gittens

Naomi Meyer, Lydia Gittens Skrywersonderhoude 2021-05-17

"Ek is tans werksaam as verpleegkundige in ’n rehabilitasiesentrum vir alkohol- en dwelmverslaafdes. Dis ook hier waar my passie vir skryf werklik begin het."

Top