PEN Afrikaans
PEN Afrikaans is deur sy lidmaatskap van PEN die verteenwoordiger van sy lede en die Afrikaanse skrywersgemeenskap in ’n internasionale verband. Kontakadres: penafrikaans@gmail.com
PEN Afrikaans Vertaalfonds: Reglement
Rules and regulations for the PEN Afrikaans Translation Fund
Jakes Gerwel Stigting en PEN Afrikaans Skrywersresidensie 2020: ’n Onderhoud met Beyers de Vos
2020-04-17"Die vrae 'Het ek iets nuuts om te sê?' of 'Kan ek dit op ’n nuwe manier sê?' is wat my die moed – of vermetelheid – gee om te skryf."
Ses skrywers gekies vir die Jakes Gerwel Stigting en PEN Afrikaans Skrywersresidensie 2020
2020-04-08Die fokus van die residensieprogram is veral skrywers wat nuwe stories na die Afrikaanse letterkunde bring en leefwêrelde oopskryf wat nog nie voldoende in die letterkunde gehoor is nie.
PEN Afrikaans: Afrikaanse resensies en boekgesprekke in Maart 2020
2020-04-08Hier is PEN Afrikaans se oorsig van Afrikaanse resensies wat in Maart 2020 verskyn het en digitaal beskikbaar is.
PEN Afrikaans: Om boeke in Kaaps te publiseer
2020-03-31In hierdie aflewering van PEN Afrikaans se artikelreeks "Die wêreld van die skrywer" vertel Carolyn Meads, fiksie-uitgewer by Kwela Boeke en bestuurslid van PEN Afrikaans, meer oor boeke in Kaaps uitgee. Sy skets ook die historiese agtergrond en steek by skrywers kers op.
PEN Afrikaans: Afrikaanse resensies en boekgesprekke in Februarie 2020
2020-03-06Hier is PEN Afrikaans se oorsig van Afrikaanse resensies wat in Februarie 2020 verskyn het en digitaal beskikbaar is.
PEN Afrikaans-nuusbrief: Februarie 2020
2020-02-13Lees PEN Afrikaans se Februarie 2020-nuusbrief hier.
PEN Afrikaans: Afrikaanse resensies en boekgesprekke in Januarie 2020
2020-02-07Hier is PEN Afrikaans se oorsig van Afrikaanse resensies wat in Januarie 2020 verskyn het en digitaal beskikbaar is.
Pasella! Lekker leesstof uit Taalgenoot se Lente 2019-uitgawe
2020-01-22Baie dankie aan die Taalgenoot-redaksie wat dit vir PEN Afrikaans moontlik maak om die taal- en boekverwante inhoud uit dié kwartaallikse tydskrif se Lente 2019-uitgawe hier te deel.
Persvrystelling: Afrikaanse skrywers uitgenooi vir maand se skrywersverblyf
2020-01-14Die Jakes Gerwel Stigting en PEN Afrikaans nooi vanjaar weer alle opbetaalde lede van PEN Afrikaans uit om aansoek te doen vir die verblyfsprogram wat in die Stigting se Paulet Huis op Somerset-Oos in die Oos-Kaap aangebied word.
PEN Afrikaans: Afrikaanse resensies en boekgesprekke in Desember 2019
2020-01-10Hier is PEN Afrikaans se oorsig van Afrikaanse resensies wat in Desember 2019 verskyn het en digitaal beskikbaar is.
PEN Afrikaans-nuusbrief: Desember 2019
2019-12-19Lees PEN Afrikaans se Desember 2019-nuusbrief hier.
PEN Afrikaans: Die wêreld van die skrywer – Eben Venter
2019-12-19In hierdie artikel beantwoord bekroonde skrywer, Eben Venter, die vraag: het Afrikaans die seggingskrag om seksuele ervarings te dra?
PEN Afrikaans: resensies en boekgesprekke in November 2019
2019-12-11Hier is PEN Afrikaans se oorsig van Afrikaanse resensies wat in November 2019 verskyn het en digitaal beskikbaar is.
PEN Afrikaans: Afrikaanse resensies en boekgesprekke in Oktober 2019
2019-11-12Hier is PEN Afrikaans se oorsig van Afrikaanse resensies wat in Oktober 2019 verskyn het en digitaal beskikbaar is.
Onderhoud met Catrina Wessels oor PEN Afrikaans
2019-10-29"Ons sal ons bes doen om skrywers se stem te laat hoor waar nodig, ’n bydrae te lewer tot die bevordering van die Afrikaanse woordkuns en diensbaar teenoor ons lede te wees."
PEN Afrikaans: Afrikaanse resensies en boekgesprekke in September 2019
2019-10-09Hier is PEN Afrikaans se oorsig van Afrikaanse resensies wat in September 2019 verskyn het en digitaal beskikbaar is.
