daan joubert2019-01-02Daan Cromhout:
Na aanleiding van jou versoek vir skakelverwysings oor datering van baie ou materiaal.
"Scientists can use different chemicals for absolute dating:
The best-known absolute dating technique is carbon-14 dating, which archaeologists prefer
Annora Eksteen2019-01-02Aanvanklik is daar gedink dit was moderne mense se werk, maar vanjaar is daar uraan- en toriumdatering gedoen en daar is besef dit is onmoontlik – mense was nog in Afrika.
Die toetse dateer die opbou van karbonaat op die kuns. Dit bevat spore van die
Daan Cromhout2019-01-02Akkuraatheid van datering is die grootste kritiek teen artikels van hierdie aard. Hoe word ouderdom van nie-organise materiaal soos rotse en daarmee saam rotstekeninge bepaal?
'n Webskakelverwysing sal help.
Susan2018-12-30Behalwe of dit waar is of nie, is die boek swak geskryf. Dit kon met meer as die helfte verminder gewees het. Ek voel ook die boek is swak geredigeer. Mens aanvaar veral Mark Minnie is nie 'n skrywer nie, maar daarvoor word 'n boek mos geredigeer? Tele
Marthie2018-12-28Ek het die Leliemoordenaar by die plaaslike biblioteek uitgeneem. Kon dit nie neersit nie... so pas klaar gelees. Uitstekende boek. Toe ek lees van die ontsnapping van Hasslau het ek onmiddellik gehoop daar is ’n opvolg. Te goeie storielyn om dit nie op
Juba Malone2018-12-27I like this. Students have seen that the elimination of Afrikaans in 1976 only was not enough. Now it's time for English to be removed and African languages given a chance. This means their talents and potential will be given a platform to unleash themsel
Hans Richardt2018-12-26Ek verstaan nie die weerwraak-idee wat oor die "verlede" so dikwels aangehaal word nie. In 1951, het NP-regering wetgewing vir die skep van swart "tuislande"/ restitusie te begin, deur ook onteiening, in sommige gevalle sonder vergoeding.
In November 198
Hans2018-12-23Reusedwerg, jy maak drie geloftes in kerk. Doopformulier, nagmaalformulier en huweliksformulier. Die Gelofte was nie met politiek ingedagte gemaak nie, maar vir genade teen volksmoordenaar gedoen. Daar was 20 Zoeloes in laer en ook Maleiers. Rassisme het
Rietjie De Klerk2018-12-22At Kruger se Bywoner handel oor ʼn buitengewone plaas en sy ongewone inwoners, die Meyer-familie, wat strek oor geslagte heen. Diverse onderwerpe en intriges word aangespreek; heel insiggewend die historiese aspekte wat veral die realiteite van die Suider
Andre Badenhorst2018-12-21Dankie vir die resensie.
Ek is 'n "tiener van die tagtigs". Dit weerklink amper soos "boy van die suburbs", maar darem nie so "terrible" nie en ook nie soos Kanarie ons wil laat glo nie. Alle geslagte - verskoon die woordspeling - het maar hul oomblikk
L Ferreira2018-12-21Ek wend ‘n daadwerklike poging aan om Afrikaans te lees. Alles wat ek graag wil weet is wel in Engels beskikbaar. Asseblief, doen dit dan in Afrikaans.
Chris Marnewick SC2018-12-20Ek is maar net 'n advokaat en van letterkunde weet ek niks nie, maar ek herken 'n sterk argument as ek een sien.
Ad hominem en feitelik verantwoord in een stuk? Buitengewoon. Briljant.
Af met alle vertonerige professorale koppe!
F C Boot2018-12-20Beste Vrou
Wanneer Jesus aan die woord is oor die 'huwelik' in die hiernamaals is dit duidelik dat die beeld van 'patriargale God' 'n beeld is wat net 'n menslike begrip is. Luister wat sê Jesus in Mat.22.
"Die Sadduseërs probeer Jesus vastrek oor die
Vrou2018-12-20Ek verstout my en klink dalk soos ‘n verontregde vrouevegter of feminis maar kannie help om te wonder of dit nie ‘n produk is van die patriargale wêreld waarin ons onsself bevind nie. ‘n Wêreld waar ons eeue lank ‘n patriargale God aanbid. Ek w
Tilda2018-12-19Dis so mooi om die nuwe geslag aan hierdie skatkis bekend te stel. Kinders van vandag, nè. Heeltyd met hulle videospeletjies besig. Die kleinkinders "floss" vir almal om te sien. Gee hulle gesonde vermaak soos Heidi. Dankie fliekNET. Groete, Tilda.
Lorinda Cronje2018-12-19Goeie dag, ek het vanoggend weer die program of kanaal 147 gekyk, waarna verwys word deur mnr Johan Swanepoel hierbo. En het nou op hierdie artikel afgekom oor oom Piet Rympies. Susan en al die kinders, ons innige simpatie met die afsterwe van jou pa en m
F C Boot2018-12-19Dalk help dit om te kyk wat al in die algemeen oor politici gesê is. Hier is 'n paar.
“Politicians are the same all over. They promise to build bridges even when there are no rivers.” Nikita Khrushchev
“Nobody trusts anyone in authority today.
I
Katryn2018-12-18Wag 'n bietjie
As ek reg verstaan was Hambidge onder andere ontsteld omdat Meiring die volgende vraag gestel het – hoekom het Olga Kirsch in Afrikaans gedig? Haar kritiek was dat hy moes wéét hoekom (deur haar gedigte te lees en na die baie bekende d
pvdm2018-12-18Joan 😕
Crito het hom reeds hierop gewys: “Wanneer, indien ooit, is toe-eiening
toelaatbaar en wanneer kom die gebruik van die kultuurgoedere van ’n
stilgemaakte volk net op verdere verdelging neer? Ongetwyfeld sal ’n debat
hieroor van stapel
Arrie Izaks2018-12-18Dankie Hein. Soos altyd leer ek elke dag iets nuuts by jou. Ek is ontsettend lief vir Afrikaans en toesprake soos hierdie intensifiseer net daardie trots. Baie dankie ook vir jou leeue-aandeel vir die posisie waarin die Taal hom tans bevind. Trots op jou.
Jeanette2018-12-18Ag hoe heerlik. Kantelpunt sê alles wat ek al jare voel. Praat van verkneukel. Sy doen vir Suid-Afrikaanse vrouens wat Marilyn French jare terug met Woman's Room begin het.
F C Boot2018-12-18Sjoe Piet,
Dit is nie waar nie. Was dit maar so maklik. Die Bybel se boodskap is eenvoudig. As jy volgens die wet lewe en dit is nie net die 10 gebooie nie, sal jy volgens die wet geoordeel en veroordeel word. 'n Wet sonder straf is 'n tandelose wet.
Di
Robert2018-12-18Claudette die Bybel-weergawe wat die meeste gebruik word in SR is die 1933/50 something weergawe. Die nuwe vertalings word ook gebruik maar is in my oë 'n stomp swaard.
Roojan2018-12-18Ek stem nie saam met die kommentaar hierbo nie. Kombiekiehier is 'n Afrikaanse werf wat vir mense voorsiening maak wat graag in Afrikaans lees en in Afrikaans kommentaar wil lewer. Dit sou 'n kwade dag wees as daardie karakter van die werf verlore gaan as