
Die US Woordfees 2019 vind van 1-10 Maart 2019 plaas. Die feesgids is nou volledig bygewerk om die jongste veranderinge weer te gee.
Laai die volledige feesgids in PDF-formaat af (33 MB)
Kaartjies is beskikbaar by Computicket: US Woordfees
Lees ook
US Woordfees 2019: ’n onderhoud met die sterre van Lollos en Lettie
US Woordfees 2019: Winnie Nel praat oor Met of sonder woorde


Kommentaar
Sal graag op hoogte gehou wil word. Dit sal gaaf wees om 'n opsomming van die spelers by elke toneelstuk te kan sien en miskien agtergrond van die stuk. Sien uit!
HELP!
GEEN harde kopieë van die US Woordfees is in Pretoria beskikbaar nie! Oral gesoek. By biblioteke, by takke van Exclusive Books ...
Ons wil bespreek vir vertonings!
Help asseblief.
Om alles uit te druk is onnodig. Soveel makliker met 'n netjiese hard kopie.
Wil graag bywoon
Hi, Truda. Jy weerspreek jouself so biki. 😊: Om alles uit te druk, is onnodig, MAAR soveel makliker met netjiese harde kopié!
Drukkoste geweldig hoog! Laai af op jou rekenaar in PDF formaat. Dit lees maklik. Druk dan uit waarin jy belangstel. Groete!