US Woordfees 2019: Winnie Nel praat oor Met of sonder woorde

“Dit was … my droom om eendag so ’n grootskaalse produksie te kan aanbied vir die wyer Stellenbosch-omgewing. Ek het nog altyd heimlik gewens ek kon ’n Woordfeesproduksie doen mét kinders vír kinders.”