Kommentaar

South African authors protest against Copyright Amendment Bill

Willem steenkamp 2018-11-28 Let's call the beast by its proper name: theft. Nothing more, nothing less. This isn't about greater access for poor people, or redressing the effects of apartheid, or getting rid of colonialism or fighting global warming, for that matter. It's about the

South African authors protest against Copyright Amendment Bill

Malcolm Bowie 2018-11-28 The proposals are unfair and exploit, even abuse authors in South Africa. All authors wish to enrich the South African public with concepts, theories, arguments and views, as well as different ways to see things and stimulate the application of the reader

South African authors protest against Copyright Amendment Bill

Vi 2018-11-28 Ek is maar 'n klein vissie in die see,maar ter wille van al die skrywers wat deur hul boeke 'n bydrae tot ons taal lewer, maak ek ten sterkste beswaar teen die voorgestelde wetsontwerp. Dit grens aan steel!

South African authors protest against Copyright Amendment Bill

Riette Hugo 2018-11-28 Ons sal letterlik en figuurlik sonder woorde - en sonder geld- sit. Ek dink aan Raka wat nie kon praat nie en die kultuur van die stam verwoes het. Ek dink ook aan Koki wat probeer keer het en die ou vrou wat Koki se gebreekte liggaam skoongemaak het. Al

South African authors protest against Copyright Amendment Bill

Louise Combrink 2018-11-28 Ek is sterk gekant teen die beplande wysigings. As skrywer behoort ek eienaarskap van my intellektuele eiendom te behou. Enige aanslag daarteen behoort beveg te word.

South African authors protest against Copyright Amendment Bill

Morag Venter 2018-11-28 The implications for education are too horrifying to contemplate.

South African authors protest against Copyright Amendment Bill

francois verster 2018-11-28 'n Aanval op individuele regte is ondemokraties en daarom onwettig in 'n nie-kommunistiese land, waar inisiatief deur versmorende staatsbeheer vernietig word. Die kunstenaars van hierdie land word reeds deur belasting ondergrawe en nou wil die korrupte re

South African authors protest against Copyright Amendment Bill

Engela van Rooyen-Linde 2018-11-28 Wat kan ek byvoeg, alles is gesê.

South African authors protest against Copyright Amendment Bill

Leon van Nierop 2018-11-28 Ek maak ten sterkste beswaar teen hierdie ernstige vergryp wat skrywers en uitgewers gruwelik kan benadeel.

’n Brief aan elke dramajuffrou en haar selfoon

Elsje Retief 2018-11-28 Raak gesê. Baie dankie! Om 'n drama-onderwyser te wees is baie harde werk! Ongelukkig word dit maklik heeltemal onderskat! Ek het buite met die leerders geoefen, omdat die klas net te klein was vir almal om te beweeg. Ander personeel het gedink dis "heel

Grond: die effek van die Groepsgebiedewet op klein dorpies in die Karoo

Jan Odendaal 2018-11-28 Dankie Danie dat jy ons inlig ... die pyn en vernedering sal nie vanself verdwyn nie. In ons elke dag se ontmoetings en hoor van mekaar se seer kan ons nuut dink en optree ... met agting en respek. Daar is werk vir diegene met eerlike oortuiging dat ons

South African authors protest against Copyright Amendment Bill

Mary Sadler 2018-11-28 Leon Nell, at the moment the local publishing industry is monopolised by the two big ones, don't you think loosening their stranglehold a bit might be a good thing in the long run? I think small publishers, who mostly concentrate on leisure books (ref Sma

Jeremiade van ’n buiteleser: Repliek

Weet nou ... 2018-11-28 So gedink. Jean, lees net die gedigte, man, die antwoorde is daar, die prof sê so. En lees die doktorale proefskrif wat sy begelei het, die antwoorde MOET daar wees ... Sy sal mos nie dit oorgesien het nie. Jou vrae is beantwoord nog voor jy hulle gev

South African authors protest against Copyright Amendment Bill

Leon Nell 2018-11-28 This proposal will be the beginning of the end of the local publishing industry and all its affiliates. Nothing good will come by legalising fraudulence and theft, regardless of reason, interest, cause, agenda or ideology.

LitNet se Afrikaanse woord van die jaar 2018

Janine Davis 2018-11-28 Onteiening

Egskeiding: Is ek geregtig op my eks-man se pensioengeld?

Karla 2018-11-27 My ex man se pensioen het so twee maande voor ons geskei is, uitbetaal. Kan die hof 'n 50% bevel daarop sit vir my sonder sy handtekening? Hy was nie in die hof toe ons skei nie.

LitNet wag op jou lesersindruk!

Helen Venter 2018-11-27 Dankie dat ek vandag van u kon lees; ek sukkel al jare om by iemand uit te kan kom waarheen ek my kortverhale kan stuur.

Noag se ark en almal se vrae om Geloof

F C Boot 2018-11-27 Francois Jy verstaan verkeerd.Die indeling was anders. 1.Diere van die land 2. Vlieënde diere. 3. Dit wat op die grond kruip. 4 .Dit wat in water lewer. Hoop dit klaar die misverstand oor die vlermuis op. Wat Noag aanbetref,daar is vloedverhal

South African authors protest against Copyright Amendment Bill

Theresa Papenfus 2018-11-27 Dis 'n skande. Dis niks anders as 'n uitbreiding van die aanslag op alles wat privaat is en die skending van die mees basiese regte en grense nie. So 'n wysiging behoort geen oomblik lank in 'n beskaafde samelewing oorweeg te word nie.

Jeremiade van ’n buiteleser: Repliek

Joan Hambidge 2018-11-27 Hierdie polemiek laat my dink aan ‘n gesiene geskiedkundige wat vir ‘n ander geskiedkundige vra oor ‘n voetnoot: gee vir my jou ander bronne aan asseblief. En die bladsynommers. Dit was die tagtigerjare. Dit nadat die historikus dae in die

Jeremiade van ’n buiteleser

Sandra Pretorius 2018-11-27 Wat probeer die man sê? Wat is die nut daarvan om iets te skryf as dit moeilik is om dit te verstaan? Lyk my hy probeer net oulik wees met die manier waarop hy skryf en ook om te wys hoe intellektueel hy is. Maar iewers kort daar iets. Wat dit is weet ek

South African authors protest against Copyright Amendment Bill

EKM Dido 2018-11-27 Wat te erg is, is te erg waar dit hierdie nuwe polemiek-gedagte betref! Ek's uiters daarteen gekant. Waar lê die probleem singa ni qondisisi? Ndi funa uku iiqonda lento, ngokuba my land - met 'n hoog getal van ongeletterdes - het skrywers nodig om kommen

South African authors protest against Copyright Amendment Bill

Malene Breytenbach 2018-11-27 Ek is uiters verontwaardig en protesteer heftig.

South African authors protest against Copyright Amendment Bill

Helene de Kock 2018-11-27 Hierdie is 'n bewys van die totale onbegrip wat klaarblyklik aan die orde van die dag is in verband met die hele konsep van intellektuele eiendomsreg en die implikasies daarvan. The proposed amendment is not only completely unfair but reeks of ignorance.

South African authors protest against Copyright Amendment Bill

Corlia Fourie 2018-11-27 The amendments do not make any sense. Why would anybody write a novel, a play, a short story or anything else if you do not have copyright and will not get paid for it.

South African authors protest against Copyright Amendment Bill

Willem J van der Walt 2018-11-27 Veg, Skrywers, veg! Ons het hard gewerk aan wat ons gedoen het. Dis ons s'n. Dêmmit.

Graad 10-wiskundevraestel: vraestel 2

LitNet 2018-11-27 Hallo Dorothy, hier is 'n indeks van al die vraestelle wat op LitNet beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Blaai gerus daardeur en laai af wat kan help. Ons voeg so gereeld moontlik nuwe inhoud by. Groete, Naomi Meyer

South African authors protest against Copyright Amendment Bill

Moryn Hanzen 2018-11-27 Hoewel vergrype soos dié mens nie meer verbaas nie, bly dit 'n harde realiteit waarmee daar agterna saamgeleef moet word. Dis totale onsin en uiters teenproduktief om iets "reg te maak wat nie stukkend is nie"!

Toe-val-lig deur Amore Bekker: ’n lesersindruk

Barend van der Merwe 2018-11-27 Sjoe! 2/5 vir die boek?

Jeremiade van ’n buiteleser: Repliek

Wonder 2018-11-27 Nou wonder mens uit al die bronne wat prof Hambidge so rojaal ophaal, waar lê die antwoorde op Jean Meiring se kwelvrae oor Olga Kirsch? Kan sy die bronne en bladsynommers verskaf waar hulle beantwoord word? Dan kan Meiring mos erken hy was swak-/ onderb

South African authors protest against Copyright Amendment Bill

Pienkes du Plessis 2018-11-27 Hierdie land is nou uitgelewer aan bendes wat ons woorde roof.

Afrikaans is a major African asset – Dele Olojede

The more we eliminate this diversity, the lesser we become, says Africa’s first Pulitzer Prize winner

Philippus P Janse van Rensburg 2018-11-27 Een ding in hierdie lewe is seker, alles verander van oomblik tot oomblik! Dit skyn vir my die grootste struikelblok vir my begrip van die wêreld om my te wees. Onlangs het ek van omgewing verander, woon nou op 'n ander plek. En dit was asof ek van een

Afrikaans is a major African asset – Dele Olojede

The more we eliminate this diversity, the lesser we become, says Africa’s first Pulitzer Prize winner

Wonder 2018-11-27 Daar's hy, eenvoudige opbouende logika, 'common sense'. Moenie afbreek wat werk nie, neem die model en bou voort daarop, brei uit na ander tale en versterk diversiteit en skep geleenthede vir almal wat wil leer en onderrig gee in ander tale. Hoekom is dit

South African authors protest against Copyright Amendment Bill

Martina Klopper 2018-11-26 I strongly object to the proposed amendments.

South African authors protest against Copyright Amendment Bill

Leona Labuschagne 2018-11-26 Werklik kommerwekkend. Ek wil ook vra soos Ina Cantoni: Is 'n petisie genoeg?

South African authors protest against Copyright Amendment Bill

G verhoef 2018-11-26 Woodmansee's definition of a book, dating 1753. This lovely 18th century definition begs for appreciation, because an idea can never reach the public domain without the divine intervention of trade & industry, scholars, artisans and craftsmen. The quo

Grond: die effek van die Groepsgebiedewet op klein dorpies in die Karoo

Danie de Villiers 2018-11-26 Dankie vir hierdie artikel. Nooit hiervan geweet nie. Dit is belangrik dat dit vertel word. En dat daarvan kennis geneem word. Ons moet ons geskiedenis ken. Ek as blanke wil van die onregte van die verlede weet en kennis neem van die verliespyn soos dit

Baai baai, Bo-Kaap

Estelle Neethling 2018-11-26 Wat 'n aandoenlike gedig. Dit laat my dink aan Skipskop.

Kantelpunt: ’n onderhoud met Sophia Kapp

Michele Meyer 2018-11-26 Ek bly lees en lees aan KANTELPUNT. Dit katrol my weer en weer in, ek herlees, blaai terug, dink, wonder, maak self notas. Puik gedoen! Ek wens net ek kon selfs meer insig verkry in die karakter van Gaia.

Baai baai, Bo-Kaap

Elmien 2018-11-26 Ricardo, jy breek my hart ... is die Bo-Kaap al amper leeg? Aggenee ...
Top