Martie Gilchrist2018-11-24Wonder wie dink sulke strooi uit? SA sluit sy deure vir internasionale werke en plaaslik gaan die penne heel waarskynlik ook opdroog. Kan Suid-Afrika dit beskostig?
Deborah Steinmair2018-11-24Jean Meiring se taal gaan oor my kop, maar een ding moet ek weet. Hy verwys na: "my skamele regsekretaresse - meer vertroud met tou en gom - ..." Waarna verwys 'skamele'? Na haar kleredrag, haar persoonlikheid of haar intellek?
Marietjie Larney2018-11-24The Copyright Amendment Bill is not fair to the authors and "users" of copyright works. It discourage authors (who depend on writing to make a living) to continue writing new books to create a culture of learning, reading and writing.
Louis L. S. J. Krüger2018-11-24The reaction to the implementation of this amendment would lead to the refusal of international authors to publish in South Africa as their Intellectual Property Rights would be under threat.
As it is a lot of concepts are already rather registered wi
Paul Roos2018-11-23First of all, I can not understand how they could think of making such a law.
Secondly, should the law apply, would ANY foreign intellectual products ever be exported to South Africa when there is no protection of intellectual products? Are we not going
Trisa Hugo2018-11-23Dit het ongelukkig nie hierdie leser vermaak nie. Maar dan is dit ook nie my keuse van luistergenot nie. 'n Swak kopie en 2/5 sterre.
Danie van Wyk2018-11-23Jos Cloete. Ek dink ons leef in twee wêrelde. Jy was nooit aan die ontvangkant van apartheid nie. Die huise was beslis nie in 'n krotwoonbuurt geleë nie. Mense was huiseienaars en ek verwys nie na die gebied oorkant die hoërskool nie. Ek weet nie hoe g
Truda Pretorius Keyser2018-11-23Sal graag op hoogte gehou wil word. Dit sal gaaf wees om 'n opsomming van die spelers by elke toneelstuk te kan sien en miskien agtergrond van die stuk. Sien uit!
F C Boot2018-11-23'n Mens kry 'n idee van hoe C P Hoogenhout gevoel het toe hy die volgende versie
geskryf het.
'“Engels! Engels! Alles Engels! Engels wat jy sien en hoor;
In ons skole, in ons kerke word ons moedertaal vermoor.”
Dieselfde probleem net ander rolsp
Johan de beer2018-11-23Geagte leser, tog jammer die skrywer het nie geweet van die kampterrein nie. Dit is oorkant die begraafplaas se pad. Ek het vir jare navorsing gedoen oor die kamp, gefotografeer, karteer en 'n boek daaroor geskryf wat deur die Vrouemonument in Bloemfontei
Hélène Opperman Lewis2018-11-23Die sothede wat deesdae in SA kwytgeraak word (verstaanbaar as 'n soort wraak teen wit Afrikaners oa - danksy historiese vernedering oa), opgedis as groot en 'diep' waarhede, laat my dikwels wonder... of dit dieselfde is hoe meer denkendes hulle koppe moe
Adriaan Oosthuizen2018-11-22Beste Jan
Jou weersin is 100% korrek en geregverdig. Ek wonder elke dag hieroor en het tot die slotsom gekom dat ons nasie vol verraaiers en hanskakies is. Baie Afrikaanssprekers is bereid om hulle taal op te offer. Laat hulle begaan. Dit laat net jou li
Jos Cloete2018-11-22Danie van Wyk - ek was tot 2000 'n inwoner van Fraserburg. Vir die rekords: Ek dink die erwe waarna u verwys is die kaal stuk grond oorkant die hoërskool. Ek het grondverskuiwing in die distrik gedoen. Ek en Gerrit Visser - hy lewe nog - 89 jaar oud, het
Adriaan Oosthuizen2018-11-22Ek het ook onbeholpe en hartseer gevoel na ek Mnr Veary se artikel gelees het. Jy het alles verwoord wat ek gevoel het. Daar is net een Afrikaans met baie variante.
francois verster2018-11-22Ek sou baie graag wou weet wat die motivering vir hierdie stommiteit is. Soos met grondonteiening sal die domino-effek verwoestend wees. Is die rede dan juis dit? Wil die regering alles wat hulle nie kan melk, beheer of dalk verstaan nie, vernietig? Alles
Henning Viljoen2018-11-22"Grondbesetters" is dubbelspraak in die sin dat die regering dit "amptelik wil doen" en natuurlik die reaksie van die armes op die persepsie wat geskep word dat grond beset kan word sonder die nodige wetlike prosedures/regulasies.
Hjleroux2018-11-22Vroeg voor dag.
Voor die haan sy bek rek.
Stoot salina ha geel
wa in good year af.
Honger trek die knope los.
Honger knoop die ore toe.
Cheek cheek sonder ghries
al teen die boom lyn
Voor die son sy water trek.
Want steel die ken ha kloue nie.
H
Mary Sadler2018-11-22Die grootste struikelblok vir selfpubliseerders van gedrukte boeke is bemarking. Onthou die gevestigde uitgewers lewer grotendeels aan biblioteke, skole en kettingboekwinkels, wat vir die selfuitgewer ongelukkig onbekombare gebied is. Tweedehandse boekwin
Eugene Bezuidenhout2018-11-22Dagsê Francois. Ek is so spyt dat ek nou eers Erika Henn se stukkie lees en jou kommentaar daarop. Jy het 'n goeie antwoord gegee. Somtyds sal kreasioniste sê dat hulle maar net lees wat in die Bybel staan. Wel, ek doen dit ook. Gewoonlik as ek gek
Antoinette van der Merwe2018-11-22Ek en my man is al 24 jaar getroud, maar na 'n paar jaar het ons huwelik begin kantel en ons slaap in verskillende kamers omdat hy snork ook, maar ons sekslewe is nie daar nie. Ons het al hoe meer van mekaar af begin weglewe en so ook stel ons glad nie in
Charles2018-11-22Baie dankie Jan Rap, ek gaan akkoord met jou elke liewe woord!
Dankie tog daar is iemand daarbuite wat NET soos ek voel!
Afrikaans Leef!
Magdel Vorster2018-11-22Dirk en Klaus, baie dankie vir julle kommentaar. Ek vra groot om verskoning oor die Klaas in plaas van Klaus. Het die brokkie van ’n TV-onderhoud gekry, en sekerlik nie mooi gehoor nie. Moes die Duitse kloutjie ook by die oor gekry het, jammer. LitNet s
Elzan Frank2018-11-22Dis 'n pragtige vertaling Dirk! Ek dink nie ons moet dit hier laat nie. Ek is heel bereid om in die nuwe jaar te gaan smokkel met die boek: kyk of ek dalk 'n positiewe reaksie kan kry ... Is jy bereid dat ek jou vertaalde stukkie daarby aanbied? Jy kan my
LitNet2018-11-22Hallo! In hierdie indeks vertoon al die vraestelle wat gratis op LitNet beskikbaar is. Ons versoek kundiges om die vraestelle vir ons op te stel, en het nog nie van al die vakke vir elke graad vraestelle beskikbaar nie. Ons voeg wel so gereeld moontlik nu