F C Boot2018-11-19Beste Barend
Jy praat van bygelowe en vals doktrine sonder om enigiets as voorbeeld te gebruik.
Dit is duidelik dat jou begrip van 'hemel' en 'hel' op bygelowe en vals doktrines baseer is.
LitNet2018-11-19Hallo! Hier is 'n indeks van al die vraestelle wat op LitNet beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Dis ingedeel volgens graad en ons voeg so gereeld moontlik nuwe inhoud by. Groete, Naomi Meyer, inhoudsbestuurder

LitNet2018-11-19Hallo Rochelle, daar is nie vraestelle vir al die vakke op LitNet beskikbaar nie, want elke vraestel word spesiaal deur kundiges vir ons opgestel en moet dus versoek en op die vakgebied toegespits, daargestel word. Ons voeg egter soveel moontlik nuwe inho

LitNet2018-11-19Hallo Heidi! Hier is 'n indeks van al die vraestelle wat op LitNet beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. dis ingedeel volgens graad. Ons voeg so gereeld moontlik nuwe inhoud by. Groete, Naomi Meyer, inhoudsbestuurder
Ivonne Coetzee2018-11-18Wonderlik, Nathan! Talent soos joune uiteindelik beloon. Sopas "Wit issie 'n colour nie" klaar gelees, gelag en gehuil. Ek is so dankbaar daar is steeds toekoms en 'n nuwe vooruitsig vir jou in jou beroep in die kunste. Dat jy sowaar maar net vir 'n ruk k
André Badenhorst2018-11-18Dankie vir die vasvang van die tydelike. 'n Briljante stuk oor kunsvorme (of liewer uitdrukkings) in daardie feesmomente waardeur die goue draad van VERLIES so treffend loop.
En dan hoe die belewenis van die waarnemer/verteller/resensent uitloop op ie
Pieter2018-11-18Ja-nee kyk, die "valse vriende" van Nederlands en Afrikaans kan òf hoofbrekens òf baie taalgenot verskaf! Die Nederlanders vind Suid-Afrika seker baie amusant met seker van ons woorde! Moet liefs nie van 'n "aftrekplek" praat as ons Nederlandssprekendes
Pieter2018-11-17Uitstekende film! Uit my maag gelag aan begin en oë vol trane geskiet! Ek daag veral die ouer generasie (mense wat diensplig gedoen het en dié van die ou establishment wat nog leef) om Rosebank, Brooklyn of Waterfront (waar die Cinema Nouveau-teaters is
Dirk Laurie2018-11-17Dit help ook om Delamaine du Toit se prosa-vertaling van Divina Commedia en verklarende aantekeninge (ses dele, insluitend. uitgegee deur Zebra-publikasies en die skrywer, 1990, 1998, 2002) byderhand te hê.
Dirk Laurie2018-11-17Ek het in 2004 'n brokkie uit Huppelkind, in Afrikaans, maar darem met 'n Engelse vertaling, ingesmokkel as 'n aanhaling aan die begin van 'n hoofstuk in 'n gevorderde wiskundeboek, geskryf saam met drie medeouteurs uit Duitsland, Switserland en die VSA.
Joao2018-11-16Jan Rap, die vraag is of die meeste Afrikaners daarin belangstel in die taalstryd, maw is dit hoegenaamd vir hulle 'n prioriteit? Of word dit deur elites gedryf? Net soos Afrika-nasionalisme deur swart elites gedryf word.
Barend van der Merwe2018-11-16Ek dink nie om die Bybel te lees los enige probleem op nie. Inteendeel, die Bybel skep net meer probleme. Met Bybelverse sal mens net soveel bereik as met 'n kommissie van ondersoek.
Van den Vos jy is reg dis uit die Apostoliese geloofsbelydenis. Sover
kla-kous2018-11-16Ongeag die litêre meriete of watter doel ook al nagestreef word, toon hierdie stukke duidelik die waarde van 'n gestandardiseerde taal, omdat dit moeilik lees.
Van den Vos Reynaerde2018-11-15Frank Emke skryf:
'Sondag na Sondag sê ons in die Nederlandse Geloofsbelydenis ..."en ter helle neergedaal het".
Frank bedoel tog sekerlik die Apostoliese Geloofsbelydenis, wat waarskynlik uit die tweede eeu nC dateer, en wat deur talle Christelike ke