Kommentaar
Wat elke skrywer moet weet: selfpublikasie
Dave Henderson 2018-11-13 Very very true - thanks so much for your advice!
Die opkoms en ondergang van die NG Kerk deur Jean Oosthuizen: ’n lesersindruk
F C Boot 2018-11-13 Beste Barend Weereens lys die valshede en gee redes hoekom dit volgens jou valshede is.
Kanarie: ’n dorp is ’n plek in jou kop
Wessel 2018-11-13 Izak, hierdie skrywe van jou het my baie ver terug gevat na die koffiekamerdae. Welgedaan!
Lyk my ons is Engels
Joao 2018-11-13 Die vraag is eerder: maak die taalstryd vir die meeste Afrikaners saak of is dit maar 'n elite-ding?
Wonderlus: ’n filmresensie
Wendy 2018-11-13 Ek het dit baie geniet. Goeie fliek. Ek is op soek na die liedjies van die fliek? Ek het klaar volumes. Soek die res. Kan iemand help asb?
Wat elke skrywer moet weet: selfpublikasie
RJ Biddulph 2018-11-12 David! Baie, baie dankie hiervoor! Ek skryf al 15+ jaar aan 'n simpel boek en ek wil dit net klaarkry omdat ek al te ver is om nou te stop. Jou raad het my sommer aangespoor om weer die ding aan te pak. Bly mooi!
Die opkoms en ondergang van die NG Kerk deur Jean Oosthuizen: ’n lesersindruk
Barend van der Merwe 2018-11-12 Jou redenasie maak glad nie sin nie aangesien die kerke juis hulle opinies oor alles en almal as god se wil vir die wêreld verkondig. Die kerk se struikelblok is hulle vals belydenis. Onder meer al die onwaarhede wat oor die Bybel verkondig word. Dit
Regsalmanak: 100 stories uit ons regserfenis deur Gustaf Pienaar: ’n onderhoud
Herman Lategan 2018-11-12 Gustaf, dit klink wonderlik. Op my lys vir Kersfees. Welgedaan.
Die P-woord is ’n Kaapse vetaling vannie V-woord.
Reusedwerg 2018-11-12 Nou sal ek volgende keer wanneer ek bestuur net sê die mense ry soos katte.
Antwoord op Dirk se kommentaar op my brief van 6 November 2018
Jan Rap 2018-11-12 Ou Dirk, mooi spitsvondig maar niksseggend; tyd dat jy die feite in die gesig staar.
Wat elke skrywer moet weet: selfpublikasie
Jo Prentice 2018-11-12 Baie dankie vir die interresante artikel! Verskoon my as ek in Engels skryf: As the owner of a small bookshop, I understand why local authors self-publish their works. However, in general, two areas can be improved: 1. Editing - a work can go from medio
Wat elke skrywer moet weet: selfpublikasie
Dave Henderson 2018-11-12 Thanks for the chance to share with your readers!
Die P-woord is ’n Kaapse vetaling vannie V-woord.
Eep Francken 2018-11-12 Ek is 'n Nederlandse dosent wat in Suid-Afrika klas gegee het, altyd net in Nederlands. My lesse het begin met 'n praatjie oor 'n vrou wat 'n nuwe poes gekoop het.
Die opkoms en ondergang van die NG Kerk deur Jean Oosthuizen: ’n lesersindruk
Michiël Geldenhuys 2018-11-12 Besin oor die eenvoudigste eerste. Die Bybel, soos enige ander geskrifte oor die transendente, is mens-woorde soos hulle die goddelike in 'n sekere tydsperspektief ervaar het. Wat gebeur nou indien hierdie een "vaste bron" nie meer so fundamenteel korrek
Vraestel en memorandum: Afrikaans Eerste Addisionele Taal, Graad 8, November 2015
Dewald Koen 2018-11-12 Dear Alande I am pleased to hear that you found this exam paper useful. Ek hoop jy kry 'n goeie punt vir Afrikaans. Regards Dewald
Die mag en waarde van simbole
Danie 2018-11-11 Almal gebruik die parlement as n sirkus en geen respek word daar getoon nie. Ja dis heel reg dat daar n dragkode in gestel moet word.
Die opkoms en ondergang van die NG Kerk deur Jean Oosthuizen: ’n lesersindruk
Reusedwerg 2018-11-11 Ek glo dat enige iemand wat probleme met die vorige en huidige NG Kerk het, net bietjie gaan sit en hom of haarself een vraag afvra. Is God daar vir my of is ek daar vir God? (Barend vd Merwe jy kan maar uitsit op die vraag.) 'n Kerk is mense. Mense is so
’n Fenisiese omvaart om die Kaap in die 6de eeu vóór Christus
kla-kous 2018-11-11 Ek is verheugd om ‘n artikel oor hierdie onderwerp in Afrikaans te vind. Te dikwels is soortgelyke inligting slegs in ander tale beskikbaar. Ook die inligting dat Herodotus in Afrikaans beskikbaar is, is vir my ‘n aangename verassing. Daar is egter â
Uit die kussings lig
Maruanda Wynne 2018-11-11 Jy sal asseblief 'n opvolg moet skryf, ek gaan nou heeltyd wonder hoe dit met jou gaan. Rou eerlik geskryf, dit moes baie energie geneem het.
Spade Reën Sending (Blourokke)
Louis 2018-11-10 Daar is vandag so baie verskillende Christelike kerke/organisasies wat skokkend is. Elkeen gee die WOORD soos hy dink dit moet wees. Ek het grootgeword in die lig en al wat ek wil sê ... as jy sê die kerk/organisasie lewe volgens die "WOORD" dan moet j
Vraestel en memorandum: Afrikaans Eerste Addisionele Taal, Graad 8, November 2015
Alande 2018-11-10 This really helped me to prepare vir my finale afrikaans additional eksamen. Baie dankie.
Kuberkelder: Afrikaans Eerste Addisionele Taal, Graad 9, Vraestel 1
willemien Engelbrecht 2018-11-10 Baie dankie, dit help my baie.
Graad 10-wiskundevraestel: vraestel 2
Desiree 2018-11-10 Hallo, ek is op soek asb na n wiskunde wiskunde graad 10 meetkunde vraestel vir eind eksamen. Dankie
Wiskundevraestel en memorandum (November, graad 4, intermediêre fase)
Donna 2018-11-10 Goeie dag Ek is opsoek na graad 5 vraestelle om my seun te help voorberei vir eind eksamen. SW;NW;AFRIKAANS;ENGELS;WISKUNDE;LO ASB
Hulp gesoek! Korrekte skryfwyses van Suid-Afrika se wêrelderfenisgebiede?
Jan Rap 2018-11-09 Greta Wat van Mapungubwe-kultuurgebied (of -kultuurterrein) en Richtersveldkultuur- en botaniese gebied (of botaniese terrein)?
Uit Ouma se uitsetkis: Nico Moolman gesels met Naomi Meyer oor sy selfpublikasies
bart terblanche 2018-11-09 Ek het jou boek "UIT OUMA SE UITSITKIS" by iemand gesien. Waar is dit te koop en teen watter prys? Bart Terblanche
Kanarie ’n uitdagende grensverskuiwing: ’n filmresensie
Elmarie 2018-11-09 Verrassend en deernisvol uitgebeeld. Die fliek het "die ou generasie" met nuwe simpatie laat kyk na mense wat "anders is as wat die samelewing vereis." Mense met oogklappe moet wegbly van die fliek. Ook mense wat one track minded is. Ontstellend eerlik.
Lig maar elke klip op, anders sal hulle uitroep: oor die gevare van sekondêre navorsing – met besondere verwysing na Skepelinge deur Karel Schoeman, en ’n tereggestelde slaaf
francois verster 2018-11-09 Kla-kous, die foute in die boek, en die aanvallende opmerkings daarin, asook die oningeligte kommentare agterna, soos dat Schoeman onteenseglik die grootse skrywer in Afrikaans was, asook die beste navorser oor die VOC-tydperk, kan nie onbeantwoord gelaat
Ontlaering: ’n Herverbeel van die pedagogiek van Afrikaanse letterkunde
Riku Lätti 2018-11-09 Hello LitNet Dankie vir alles, regtig alles. Julle is 'n pilaar in hierdie tye. Ek wil net graag reageer op (ek weet dis Andries Bezuidenhout se woorde (dalk)), maar hulle noem dat die Wasgoedlyn besig is met ontlaerringsgesprekke. Wel, ons is lankal
Graad 7: Afrikaans Huistaal, Junie, oefenvraestel 2
Heidi Malan 2018-11-09 Hi kan julle dalk help met November vraestelle vir Graad 7's asb? Baie dankie!
Die opkoms en ondergang van die NG Kerk deur Jean Oosthuizen: ’n lesersindruk
F C Boot 2018-11-09 Beste Barend Dit sal help as jy meer spesifiek is,bv wat die sg valshede betref.
Hoe die ander kant lewe
Chris Erasmus 2018-11-09 Dit is deesdae ongelukkig die norm om almal en alles te blameer vir jou eie mislukkings en tekortkomings. Ek was knorrig oor die nuwe bedeling. Ek het ook op 'n stadium jammergat kwaad houding ingeslaan. Ek het na deeglike selfondersoek, hand in eigere bo
Antwoord op Dirk se kommentaar op my brief van 6 November 2018
Dirk Rigter 2018-11-09 Ja Jan, en die man in die maan stem in Maanland, die muise stem in Kaasland, die feetjies en Rooikappie stem in Sprokiesland, en les bes, die witmense stem in Witland ...
LitNet se Afrikaanse woord van die jaar 2018
Amelia Myburgh 2018-11-09 Die woord mag dalk GRONDONTEIENING (sonder vergoeding) wees.
