Kommentaar
Jeremiade van ’n buiteleser: Repliek
Wonder 2018-11-27 Nou wonder mens uit al die bronne wat prof Hambidge so rojaal ophaal, waar lê die antwoorde op Jean Meiring se kwelvrae oor Olga Kirsch? Kan sy die bronne en bladsynommers verskaf waar hulle beantwoord word? Dan kan Meiring mos erken hy was swak-/ onderb
South African authors protest against Copyright Amendment Bill
Pienkes du Plessis 2018-11-27 Hierdie land is nou uitgelewer aan bendes wat ons woorde roof.
Afrikaans is a major African asset – Dele Olojede
The more we eliminate this diversity, the lesser we become, says Africa’s first Pulitzer Prize winner
Philippus P Janse van Rensburg
2018-11-27
Een ding in hierdie lewe is seker, alles verander van oomblik tot oomblik! Dit skyn vir my die grootste struikelblok vir my begrip van die wêreld om my te wees.
Onlangs het ek van omgewing verander, woon nou op 'n ander plek. En dit was asof ek van een
Afrikaans is a major African asset – Dele Olojede
The more we eliminate this diversity, the lesser we become, says Africa’s first Pulitzer Prize winner
Wonder
2018-11-27
Daar's hy, eenvoudige opbouende logika, 'common sense'. Moenie afbreek wat werk nie, neem die model en bou voort daarop, brei uit na ander tale en versterk diversiteit en skep geleenthede vir almal wat wil leer en onderrig gee in ander tale. Hoekom is dit
South African authors protest against Copyright Amendment Bill
Martina Klopper 2018-11-26 I strongly object to the proposed amendments.
South African authors protest against Copyright Amendment Bill
Leona Labuschagne 2018-11-26 Werklik kommerwekkend. Ek wil ook vra soos Ina Cantoni: Is 'n petisie genoeg?
South African authors protest against Copyright Amendment Bill
G verhoef 2018-11-26 Woodmansee's definition of a book, dating 1753. This lovely 18th century definition begs for appreciation, because an idea can never reach the public domain without the divine intervention of trade & industry, scholars, artisans and craftsmen. The quo
Grond: die effek van die Groepsgebiedewet op klein dorpies in die Karoo
Danie de Villiers 2018-11-26 Dankie vir hierdie artikel. Nooit hiervan geweet nie. Dit is belangrik dat dit vertel word. En dat daarvan kennis geneem word. Ons moet ons geskiedenis ken. Ek as blanke wil van die onregte van die verlede weet en kennis neem van die verliespyn soos dit
Baai baai, Bo-Kaap
Estelle Neethling 2018-11-26 Wat 'n aandoenlike gedig. Dit laat my dink aan Skipskop.
Kantelpunt: ’n onderhoud met Sophia Kapp
Michele Meyer 2018-11-26 Ek bly lees en lees aan KANTELPUNT. Dit katrol my weer en weer in, ek herlees, blaai terug, dink, wonder, maak self notas. Puik gedoen! Ek wens net ek kon selfs meer insig verkry in die karakter van Gaia.
Baai baai, Bo-Kaap
Elmien 2018-11-26 Ricardo, jy breek my hart ... is die Bo-Kaap al amper leeg? Aggenee ...
South African authors protest against Copyright Amendment Bill
Ian Bruce 2018-11-26 I agree there is a need for greater access to created material but this amendment is not the way to achieve it. Copyright is how writers earn a living. Take it away and how many would be able to keep writing? Local work would dwindle and so would foreign
Graad 10-wiskundevraestel: vraestel 2
Dorothy 2018-11-26 Ek soek dringend hulp met besigheids vraestel 1 en 2. Graad 10.
South African authors protest against Copyright Amendment Bill
Jotham Mahlangu 2018-11-26 Ngisekela khulu igadango elithethweko ngombana liletha ukutlhayela kwemitlolo nemibono yabanye. Ijima aliragele phambili likhandele ukungatjhejwa kwemibono yabanye bunqopha.
South African authors protest against Copyright Amendment Bill
Helena Hugo 2018-11-26 Mag ek dan by die bakkery uitstap met 'n brood waarvoor ek nie betaal het nie?
Fragmente oor die Hanekam
Harry 2018-11-26 Laat my dink aan die goeie tye op my oupa se plaas Schickfontein. Goeie werk en baie dankie.
Afrikaans is a major African asset – Dele Olojede
The more we eliminate this diversity, the lesser we become, says Africa’s first Pulitzer Prize winner
Lettie Seegers.l
2018-11-26
Uistekend! Brilliant - none more true words spoken!
South African authors protest against Copyright Amendment Bill
Peet Venter 2018-11-26 Although I believe the motive behind this kind of legislation is more specifically the plundering of scientific and technologigal intelllectual property rather than the arts, it remains draconic in essence. It is the law of locusts: Thou shalt devour f
LitNet se Afrikaanse woord van die jaar 2018
Ernst 2018-11-26 Populisme, die nuwe polities korrekte maatstaf.
Afrikaans is a major African asset – Dele Olojede
The more we eliminate this diversity, the lesser we become, says Africa’s first Pulitzer Prize winner
Victor Honey
2018-11-26
Dit was wonderlik om hierdie stuk te lees!
This was one of the few times I have heard such a powerful defense of Afrikaans. Thank you VERY much. It has done positive things for/to my life.
Graad 9, 2016: Vraestelle en memoranda
LitNet 2018-11-26 Hallo! Hier is 'n indeks van al die vraestelle wat op LitNet beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Daar is nie inhoud vir elke vak beskikbaar nie, maar blaai gerus deur en gebruik wat kan help. Ons voeg so gereeld moo
Boeke vir leeskringe: Protea Boekhuis se keuse vir 2019
Marietjie Broodryk 2018-11-25 Ek is besig om boeke vir 2019 vir ons leeskring te soek.
South African authors protest against Copyright Amendment Bill
Mike Cope 2018-11-25 In matters of textual copyright, the views of authors should be given the highest regard. We are the originators of the texts, after all.
Die eksistensiële uitdagings van aftrede – om die kaf van die koring te skei
Rosa Smit 2018-11-25 Gedagtelose dae verkies ek nou: die worsteling na insig oor my bestaansreg en die betekenis van my kortstondige bestaan , het ek in die jonger tyd deurgeworstel. Nou dans ek soos Zorba op die strand en lag so bietjie vir myself oor ek als wou verstaan. Re
South African authors protest against Copyright Amendment Bill
Theresa Papenfus 2018-11-25 This is against the most personal human rights and no civilized community can even consider it.
2018-Oorlewingsgids: agt volhoubare gesonde eetgewoontes
Elna 2018-11-25 Dit is baie goeie idees en sal graag gereeld nuwe kommentaar wil ontvang.
Graad 9, 2016: Vraestelle en memoranda
Ruan bouillon 2018-11-25 Hi ek soek n graad 9 2016 tegnologue vraestel kan julle asb help
South African authors protest against Copyright Amendment Bill
SJ Carswell 2018-11-25 Archaic thinking at best - it will create a culture drain and publishing will suffer here tremendously. I sincerely hope all publishing houses here get onto this. Next will be all the creative professions; art, music, photography, dance, film, the list go
Grond: die effek van die Groepsgebiedewet op klein dorpies in die Karoo
Hansie Wilson 2018-11-25 Ag hoe lank sal ons nog ploeter in die modder van die verlede ...? Dis reg om terug te kyk en die geskiedenis (die ware weergawe daarvan) te erken. Dit het dringend tyd geword om vorentoe te kyk en die hand aan die ploeg te slaan! Wie is nou nog by ...?
Hoe die ander kant lewe
Mary Sadler 2018-11-25 Gewoonlik slaan ek wroegboeke en -artikels oor, maar hierdie een tref die kol. Dié wat protesteer, onthou me Wyngaard val nie almal aan nie, net diegene wat so liefies met hul "tweede ma" op die sosiale media poseer. Sy sal net so goed soos ek weet dat
Lyk my ons is Engels
Mary Sadler 2018-11-25 Oor die name: darem nie heel reg nie. Ek drink elke aand 'n glasie Treintjiewyn. Baie lekker! Verder, ja, ek stem saam, en van die groot sondaars is skrywers wat onbeskaamd hul Afrikaanse boeke met Engelse woorde vul, sg om die regte atmosfeer te skep w
South African authors protest against Copyright Amendment Bill
Hannie Botha 2018-11-25 These amendments will bring poverty to our authors and prevent them investing their time in creating new works.
South African authors protest against Copyright Amendment Bill
Paul C Venter 2018-11-25 Dis 'n verdere uitvloeisel van 'n algemene verskynsel in hierdie land: Almal kan skynbaar alles verniet kry ... en die mense wat werk moet daarvoor betaal.
South African authors protest against Copyright Amendment Bill
Ina Cantoni 2018-11-25 Wat is volgende? Gaan ons maar net wag om soos lapoppe rondgeskop te word? Is 'n petisie genoeg?
Grond: die effek van die Groepsgebiedewet op klein dorpies in die Karoo
Sarie 2018-11-25 Wonder waarom was die Indiërwinkels in Pretoria-Noord nie geskuif nie. Het baie keer daar materiaal gekoop as ek my suster besoek het.
Van boeke, lesers en skrywers (Deel 1)
Sarie 2018-11-25 Barbaarse oorwinnaars het altyd deur die eeue vir biblioteke gegaan.So is die Alexandrynse biblioteek, wat al die eienskappe van ‘n moderne biblioteek gehad het, al was die geskrifte op klei, vernietig. Die scribes ( priesters) wat die antieke geskrifte
Koos Roets, ’n onderhoud
Jan (Jannie) van Rooyen 2018-11-25 Koos: Ons was vriende in die Laer Volkskool Bethlehem. Ek wil graag met jou gesels indien moontlik, asb!
South African authors protest against Copyright Amendment Bill
Riana 2018-11-25 Weereens word besluite geneem om korttermyn kleinprentjie doelwitte te bereik en word die moontlike katastrofiese gevolge geïgnoreer. Uiters kortsigtig. Weereens word ons onderwerp aan bullebakkery. Ironies nadat daar kwansuis soveel klem op menseregt