Hjleroux2018-11-22Vroeg voor dag.
Voor die haan sy bek rek.
Stoot salina ha geel
wa in good year af.
Honger trek die knope los.
Honger knoop die ore toe.
Cheek cheek sonder ghries
al teen die boom lyn
Voor die son sy water trek.
Want steel die ken ha kloue nie.
H
Mary Sadler2018-11-22Die grootste struikelblok vir selfpubliseerders van gedrukte boeke is bemarking. Onthou die gevestigde uitgewers lewer grotendeels aan biblioteke, skole en kettingboekwinkels, wat vir die selfuitgewer ongelukkig onbekombare gebied is. Tweedehandse boekwin
Eugene Bezuidenhout2018-11-22Dagsê Francois. Ek is so spyt dat ek nou eers Erika Henn se stukkie lees en jou kommentaar daarop. Jy het 'n goeie antwoord gegee. Somtyds sal kreasioniste sê dat hulle maar net lees wat in die Bybel staan. Wel, ek doen dit ook. Gewoonlik as ek gek
Antoinette van der Merwe2018-11-22Ek en my man is al 24 jaar getroud, maar na 'n paar jaar het ons huwelik begin kantel en ons slaap in verskillende kamers omdat hy snork ook, maar ons sekslewe is nie daar nie. Ons het al hoe meer van mekaar af begin weglewe en so ook stel ons glad nie in
Charles2018-11-22Baie dankie Jan Rap, ek gaan akkoord met jou elke liewe woord!
Dankie tog daar is iemand daarbuite wat NET soos ek voel!
Afrikaans Leef!
Magdel Vorster2018-11-22Dirk en Klaus, baie dankie vir julle kommentaar. Ek vra groot om verskoning oor die Klaas in plaas van Klaus. Het die brokkie van ’n TV-onderhoud gekry, en sekerlik nie mooi gehoor nie. Moes die Duitse kloutjie ook by die oor gekry het, jammer. LitNet s
Elzan Frank2018-11-22Dis 'n pragtige vertaling Dirk! Ek dink nie ons moet dit hier laat nie. Ek is heel bereid om in die nuwe jaar te gaan smokkel met die boek: kyk of ek dalk 'n positiewe reaksie kan kry ... Is jy bereid dat ek jou vertaalde stukkie daarby aanbied? Jy kan my
LitNet2018-11-22Hallo! In hierdie indeks vertoon al die vraestelle wat gratis op LitNet beskikbaar is. Ons versoek kundiges om die vraestelle vir ons op te stel, en het nog nie van al die vakke vir elke graad vraestelle beskikbaar nie. Ons voeg wel so gereeld moontlik nu
Susan nel2018-11-21Ewige lewe is nie aan tyd gekoppel nie en hemel nie aan 'n plek nie. Die hemel behoort aan die Here alleen en niemand was al in die hemel behalwe die Here alleen nie. Ewige lewe beteken om God te ken. Gaan lees die skrifte.
Debbie2018-11-21In Ermelo, Eastern Transvaal, it was the Indian community that was forced out of their business area near the centre of town. The Indian businesses were moved a few kilometers out of town into their 'own' Indian area.
Charles2018-11-21Hierdie film het nie net in die VSA nie, maar wêreldwyd, geflop.
Dit sal "Hollyweird" hopelik voortaan twee keer laat dink voordat hulle hul manipulerende boodskap contra nasionalisme en die idee van nasiestate; en die naiewe, onnatuurlike en walglike
JC2018-11-21Die "Suid-Afrikaanse Oorlog" van 1899 tot 1902 ? Jy bedoel seker die Anglo-Boereoorlog van 1899 tot 1902.
SEKERLIK is "geskiedkundige revisionisme" Libtards se HEEL GUNSTELING [EN MEES WALGLIKE] tydverdryf! (dank die Here ek het vroegtydig padgegee uit
Nella2018-11-21Goeiedag. Kan iemand my dalk 'n link gee vir EBW Besigheidstudies vraestelle en memos vir gr 8? Ek het vraestelle by Teacha gekoop maar dit was glad nie die werk wat ons kinders doen nie.
Charles2018-11-21Baie dankie Yves, maar ongelukkig stem ek nie saam met jou volgende stelling nie: "In een land als Hongarije, waar sinds bijna een decennium het autocratisch bewind van Viktor Orban voor angst, verdeeldheid en maatschappelijke onrust zorgt, is een beeld v
Charles2018-11-21Baie dankie Yves, ek probeer tans AL die werke van die groot Nederlands-skrywende meesters wat in Afrikaans vertaal is kry.
Ek het reeds:
Fiksie:
Oorlog en terpentyn (sommer twee eksemplare al gekoop, so lief is ek daarvoor!)
El negro en ek
Nooit mee
LitNet2018-11-21Hallo Martie, hier is 'n indeks van al die vraestelle wat op LitNet beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Dit is ingedeel volgens graad en ons voeg so gereeld moontlik nuwe inhoud by. Blaai gerus daardeur vir nog graa
LitNet2018-11-21Hallo Surette, ons vra kundiges om vir ons vraestelle op te stel en stel nie noodwendig spesifieke streke of jaartalle se vraestelle beskikbaar nie. Hier is 'n indeks van al die vraestelle wat op LitNet beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas
Koos2018-11-21Hierdie is n raakbeskrywing Jan Rap.Dit gaan oor die skuldgevoel wat ook in die skole geleer word. Dis eientlik suiwer breinspoeling wat die arme kinders moet deurgaan deur als wat hul eie is te moet haat. Afrikaans word dan nog 'n deel wat opgeoffer moet
Gustaf Claassens2018-11-20Daar's "ou honde" soos Breyten wat nie kundigheid en logika inboet nie. Sy gevorderde grysheid konstateer eerder 'n gevestigde soort ervaringswysheid. Goddank hy het nie een van die meelopers geword wat moedertaal op die altaar plaas bloot omdat dit modeg
gert2018-11-20Hierdie is ‘n uitstekende artikel – die reaksies, behalwe die persoonlike aanvalle wat ek betreur, wys hoe in die kol die artikel is. Dit wys op die kennisprobleme in die samelewing, die grootskaalse uitsluiting van gemeenskaps- en inheemse kennis, en
Dewald Koen2018-11-20Dit is verblydend om te verneem dat daar soveel belangstelling in die Afrikaanse taal- en letterkunde in Europese lande is. Yves doen wonderlike werk om studente aan Afrikaans (tesame met Nederlands) bloot te stel.
Jean Oosthuizen2018-11-20Beste Michiël,
Ek onthou daardie sinode baie goed hoewel ek nie self daar was nie. Ben du Toit het nog ʼn roerende artikel oor Franz in Rapport geskryf oor wat met hom gebeur het daar. Ek weet nie of jy nog die artikel het nie maar indien nie kan ek d
F C Boot2018-11-20Mr K
Die fout wat jy maak is om aan te neem dat die boeke van die Bybel geplaas is in 'n presiese kronologiese volgorde en dus die verhale daarin vervat ook so neergeskryf is.
Die eerste skeppingsverhaal is geskryf tussen 586-589 vC deur die bannelinge.
LitNet2018-11-20Hallo! Hier is 'n skakel na al die graad 8-vraestelle wat op LitNet beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/#graad8. Hoop dit help! Groete, Naomi Meyer, inhoudsbestuurder
LitNet2018-11-20Hallo! Om die vraestel af te laai, kan jy op die skakel klik en dalk net 'n oomblik wag voordat die PDF-dokument oopmaak waarop die gratis vraestel beskikbaar is. Groete, Naomi Meyer, inhoudsbestuurder