Kommentaar

Die eksistensiële uitdagings van aftrede – om die kaf van die koring te skei

Jan Odendaal 2018-11-16 Iemand moet omtrent akademies geskoold wees en diep dink voor hul aftree. Nogtans stof tot nadenke.

Boeke agter tralies kan lewens verander, koppe swaai

carla van der Spuy 2018-11-16 Baie dankie Riette Rust vir die groot hoeveelheid boeke wat jy ook geskenk het!

Die P-woord is ’n Kaapse vetaling vannie V-woord.

F C Boot 2018-11-16 Solank jy informeel nie met hulle 'neuk' nie,behoort jy geen probleme te ondervind nie.

Die opkoms en ondergang van die NG Kerk deur Jean Oosthuizen: ’n lesersindruk

Barend van der Merwe 2018-11-16 Ek dink nie om die Bybel te lees los enige probleem op nie. Inteendeel, die Bybel skep net meer probleme. Met Bybelverse sal mens net soveel bereik as met 'n kommissie van ondersoek. Van den Vos jy is reg dis uit die Apostoliese geloofsbelydenis. Sover

Hansie en Grietjie: ’n sprokiesvehaal geskryf deurie Grimm broes (deel 2)

kla-kous 2018-11-16 Ongeag die litêre meriete of watter doel ook al nagestreef word, toon hierdie stukke duidelik die waarde van 'n gestandardiseerde taal, omdat dit moeilik lees.

Die opkoms en ondergang van die NG Kerk deur Jean Oosthuizen: ’n lesersindruk

Van den Vos Reynaerde 2018-11-15 Frank Emke skryf: 'Sondag na Sondag sê ons in die Nederlandse Geloofsbelydenis ..."en ter helle neergedaal het". Frank bedoel tog sekerlik die Apostoliese Geloofsbelydenis, wat waarskynlik uit die tweede eeu nC dateer, en wat deur talle Christelike ke

Boeke agter tralies kan lewens verander, koppe swaai

Riette Rust 2018-11-15 Fantasties, Carla! Jy maak 'n belangrike verskil.

Huppelkind deur WO Kühne: ’n resensie

Elzan Frank 2018-11-15 Ek dink al lankal Huppelkind is n klassieke verhaal, wat op 'n internasionale verhoog behoort. Ook dink ek dit sal die pragtigste tekenprent maak. Ons kort dringend in Afrikaans byderwetse inheemse Afrikaanse kinderfilms. Ons kleinkinders verkies die Amer

Die P-woord is ’n Kaapse vetaling vannie V-woord.

Carel Muller 2018-11-15 Van Hollandse woorde wat 'n ander betekenis het in Afrikaans het ek teengekom met 'n besoeker wat oor kruisteling by melkbeeste met boere moes kom gesels. Ek het voor die tyd gevra om tog nie die Hollandse woord vir teling te gebruik nie. 'n Teler is 'n f

US-konvokasie 2018: Kom pad toe

Leopold Scholtz 2018-11-15 Jeremy, ek is seker maar baie dom, want ek kon nie agterkom presies wat jy probeer sê nie. Wil jy nie maar weer probeer vir ons gewone mense nie? Seblief, man.

Boeke agter tralies kan lewens verander, koppe swaai

Carla 2018-11-15 Baie dankie vir die plasing en jul ondersteuning vir die projek.

US-konvokasie 2018: Kom pad toe

Philip Spies 2018-11-15 Kaaps is een van vele skeppende Afrikaanse "dialekte" in ons land, en elkeen verdien ons respek. Dit raak die praters se menswaardigheid en is ook deel van ’n skeppende proses: die insigte en humor wat dit dikwels onderlê maak Afrikaans lewendig en opw

Wat elke skrywer moet weet: selfpublikasie

Renette Vosloo 2018-11-15 Ek het my boek Die Rooitamatie Storie self uitgegee dmv borgskappe (advertensiespasie en logo's op die agterblad asook crowd funding.) My boek is professioneel geredigeer. My boek is professioneel uitgelê en ontwerp. Ek het verkies om in SA te druk en

Selma en Louise deur Susan Coetzer: ’n resensie

Hante Ferreira 2018-11-15 Ek het die boek baie geniet. Lees al haar boeke ... sy het vir my 'n besonderse lekker, lig en humoristiese skryfstyl.

Die eksistensiële uitdagings van aftrede – om die kaf van die koring te skei

Nico M Ferreira 2018-11-15 Tog te bly die gewone twak "dat jy nou 20 miljoen Rand nodig het om af te tree" nie aangehaal word nie. As jy nie lus is om die miljoen woorde te lees nie, lees ten minste die laaste drie paragrawe - dis absoluut waar.

Boeke agter tralies kan lewens verander, koppe swaai

Izak de Vries 2018-11-15 Dit is so 'n wonderlike berig. Baie dankie!

Die opkoms en ondergang van die NG Kerk deur Jean Oosthuizen: ’n lesersindruk

F C Boot 2018-11-15 Beste Barend Kom ons kyk gou na die kern van Jean Oosthuizen se boek. Dit kom hoofsaaklik op die volgende neer: https://www.penguinrandomhouse.co.za/book/die-opkoms-en-ondergang-van-die-ng-kerk/9781776093267 Omdat ek as diaken in die Gereformeerde en H

Paul Kruger, die Uitlanderstemreg en die Engelstalige pers in die ZAR voor 1895

Nico K 2018-11-15 Ek reageer nou eers op die artikel omdat ek dit nou eers lees (omdat ek nou eers van LitNet bewus geword het). Dat die ZAR se pers eensydig ten gunste van Kruger was is seker waar, maar was die Engelstalige pers nie eensydig na die ander kant nie? So die

’n Onderhoud met die kykNET-program Megaboere 5 se nuwe aanbieder

Renée Conradie 2018-11-15 Sien uit na die program. Kabous is 'n uitstekende onderhoudvoerder.

The girl in the spider’s web – slick, but lacklustre

Reney Warrington 2018-11-14 Stieg Larson het die trilogie geskryf. (Girl with the dragon tattoo, who kicked the hornet's nest, who played with fire), Na sy dood het die skrywer David Lagercrantz die franchise oorgeneem. Eerste Lagercrantz-boek is The girl in the spider's web, waarop

Indeks: notas, toetse en vraestelle

Mollie nRossouw 2018-11-14 Hoekom sukkel n mens so om n vraestel te kry? Is meer as n uur besig , maar kon nog geen vraestel vir Graad 8 kry nie. Elke keer lei die skakel na niks

Ontlaering: ’n Herverbeel van die pedagogiek van Afrikaanse letterkunde

Bibi Burger 2018-11-14 Hey Riku Ek moet net vir Andries verdedig - die fout is myne. Ek het weer na my aantekeninge gaan kyk en eintlik het hy juis gesê dat julle al baie van hierdie idees geïmplimenteer het. Sy punt was eintlik juis dat julle goed al verby gesprekke genee

Indeks: notas, toetse en vraestelle

rochelle 2018-11-14 hi ek is opsoek na n jaareineksamen vraestel en memorandum van graad10 toerisme

Die Afrikaans van die Kaapse Moslems deur Achmat Davids: boekbekendstelling

Izak de Vries 2018-11-14 Ek is ontsettend bly hierdie boek is weer beskikbaar.

Kuberklas: Afrikaans Huistaal, Graad 8, November 2014

catherine 2018-11-14 Opsoek na Gr8 Afrikaans November eksamen vraestelle, en graad 7 Afrikaans en EBW November vraestelle. Kan iemand asb help?

US-konvokasie 2018: Kom pad toe

Sarie 2018-11-14 Lekker deurmekaar geskrywery, maar bietjie rigtingloos. Wonder of Klein Piet van destyds Piet Croucamp was😀

Paul Kruger, die Uitlanderstemreg en die Engelstalige pers in die ZAR voor 1895

Ricky De Gouveiea 2018-11-14 Hello Heinie, sal jy vir my kan uitvind of daar foto's van mnr Tosen beskikbaar is? Ek is ongelukkig ver van Pretoria af en gaan nie nou binnekort soontoe nie. Sal dit vreeslik waardeer.

Die opkoms en ondergang van die NG Kerk deur Jean Oosthuizen: ’n lesersindruk

Barend van der Merwe 2018-11-14 FC ek kan nie mense help wat sukkel met begrip nie. Het jy al Oosthuizen se boek gelees? As jy nog nie het nie stel ek voor jy kry vir jou 'n kopie. As jy nie saamstem met wat daarin geskryf sfaan nie, dan gaan 'n gesprek tussen my en jou niks bereik nie

Graad 7: SW (Geografie en Geskiedenis), vraestel en memorandum

colln 2018-11-13 ek soek graad 10 jaareindvrastel 2 geografie 2017

Wiskundevraestel en memorandum (Junie, graad 7, senior fase)

david 2018-11-13 enige graad 7 ou wiskunde vraestel word asb benodig

The girl in the spider’s web – slick, but lacklustre

Dirk Theunissen 2018-11-13 Help my net reg asb, ek is in die donker. Wie het die boek geskryf en wanneer het dit uitgekom? Ek weet niks daarvan nie. Was dit ooit 'n boek? Ek het die Amerikaanse film ook gesien en gedink dat Daniel Craig en die film goed was, maar dalk was dit net D

Paul Kruger, die Uitlanderstemreg en die Engelstalige pers in die ZAR voor 1895

Heinie Heydenrych 2018-11-13 CJ Tosen, die lid van die Volksraad vir Piet Retief, het verskeie kere aan die debat oor stemreg deelgeneem. Ek het nog nie foto's van hom teengekom nie, maar indien daar foto's bestaan, behoort dit in die fotoversameling van die Transvaalse Argief in

LitNet se Afrikaanse woord van die jaar 2018

Desire 2018-11-13 Rommel-status

Lyk my ons is Engels

Jan Rap 2018-11-13 Joao, hoe kan dit nou 'n elite-ding wees? Om iets van ondergang te red is mos normaal, trouens, noodsaaklik of dit nou die reënwoud of die blouvlerkskoenlapper of 'n taal of wat ook al is.

Weerlose weerstand – Die gaydebat in die NG Kerk deur André Bartlett: ’n lesersindruk

Barend van der Merwe 2018-11-13 Die sogenaamde Nuwe Testament is net so irrelevant. Die hele Bybel is maar net stories.

Inderdaad feestelik by Prince Albert Leesfees

Charles 2018-11-13 Baie dankie Bettina, was die verrigtinge in Afrikaans? (Terloops, wat is die versamelnaam vir Afrikaans, in die sin van standaard/akademies/oosgrens Afrikaans , Kaaps en Gariep, of bly dit bloot Afrikaans, met die gevolg dat mens dan die eng of breër geb

Vraestel en memorandum: Afrikaans Eerste Addisionele Taal, Graad 9, Vraestel 2, November 2014

annludeke 2018-11-13 gr 9 EBW Besighidstudies Kan julle dalk help met n vraestel
Top