Kommentaar

Lyk my ons is Engels

Jan Rap 2018-11-13 Joao, hoe kan dit nou 'n elite-ding wees? Om iets van ondergang te red is mos normaal, trouens, noodsaaklik of dit nou die reënwoud of die blouvlerkskoenlapper of 'n taal of wat ook al is.

Weerlose weerstand – Die gaydebat in die NG Kerk deur André Bartlett: ’n lesersindruk

Barend van der Merwe 2018-11-13 Die sogenaamde Nuwe Testament is net so irrelevant. Die hele Bybel is maar net stories.

Inderdaad feestelik by Prince Albert Leesfees

Charles 2018-11-13 Baie dankie Bettina, was die verrigtinge in Afrikaans? (Terloops, wat is die versamelnaam vir Afrikaans, in die sin van standaard/akademies/oosgrens Afrikaans , Kaaps en Gariep, of bly dit bloot Afrikaans, met die gevolg dat mens dan die eng of breër geb

Vraestel en memorandum: Afrikaans Eerste Addisionele Taal, Graad 9, Vraestel 2, November 2014

annludeke 2018-11-13 gr 9 EBW Besighidstudies Kan julle dalk help met n vraestel

Graad 10: Wiskundige Geletterdheid, vraestel 1 en memorandum

Liezel Peters 2018-11-13 Ek is opsoek na Afr Huistaal en EAT opsommings vir gr8 of gr9.

Graad 9, 2016: Vraestelle en memoranda

Liezel Peters 2018-11-13 Goeie dag Naomi, Is dit moontlik om vir my 2 of 3 opsommings vir gr8 of gr9 te stuur en memoranda. Groete Liezel

Soos een wat op verlossing wag

Carma Shaw 2018-11-13 Baie dankie, Marieta. Ek waardeer jou mooi kommentaar regtig baie. :-)

Die Afrikaans van die Kaapse Moslems deur Achmat Davids: boekbekendstelling

Daniel Hugo 2018-11-13 Dit is goeie nuus dat Achmat Davids se boek nou in Afrikaans beskikbaar gaan wees. Die stelling "... toe die Bybel volledig in 1885 in Afrikaans in die Paarl verskyn het" is egter nie heeltemal waar nie. Omtrent SJ du Toit, die eerste Afrikaanse Bybelvert

Wiskundevraestel en memorandum (Junie, graad 7, senior fase)

david 2018-11-13 Junie 2018 graad 7 wiskunde vraestel asb

Graad 7-wiskundevraestel: kwartaal 1

david 2018-11-13 ou wiskunde vraestel vir graad 7 asb

Liggelowig

F C Boot 2018-11-13 Ag nee gewoonlik stuur ek 'n sms terug met die volgende bewoording: 'Thank you very much. Please post cheque to ....On receipt of same and honoured by bank.10% will be donated to your favourite charity.' Daarna pla hulle my nie meer nie.

Wat elke skrywer moet weet: selfpublikasie

Dave Henderson 2018-11-13 I am so glad to hear that ♥

Wat elke skrywer moet weet: selfpublikasie

Dave Henderson 2018-11-13 Very very true - thanks so much for your advice!

Die opkoms en ondergang van die NG Kerk deur Jean Oosthuizen: ’n lesersindruk

F C Boot 2018-11-13 Beste Barend Weereens lys die valshede en gee redes hoekom dit volgens jou valshede is.

Kanarie: ’n dorp is ’n plek in jou kop

Wessel 2018-11-13 Izak, hierdie skrywe van jou het my baie ver terug gevat na die koffiekamerdae. Welgedaan!

Lyk my ons is Engels

Joao 2018-11-13 Die vraag is eerder: maak die taalstryd vir die meeste Afrikaners saak of is dit maar 'n elite-ding?

Tyd-skryfkompetisie: Inskrywings XIII

Joao 2018-11-13 'n Stel mooi gedigte!

Wonderlus: ’n filmresensie

Wendy 2018-11-13 Ek het dit baie geniet. Goeie fliek. Ek is op soek na die liedjies van die fliek? Ek het klaar volumes. Soek die res. Kan iemand help asb?

Wat elke skrywer moet weet: selfpublikasie

RJ Biddulph 2018-11-12 David! Baie, baie dankie hiervoor! Ek skryf al 15+ jaar aan 'n simpel boek en ek wil dit net klaarkry omdat ek al te ver is om nou te stop. Jou raad het my sommer aangespoor om weer die ding aan te pak. Bly mooi!

Die opkoms en ondergang van die NG Kerk deur Jean Oosthuizen: ’n lesersindruk

Barend van der Merwe 2018-11-12 Jou redenasie maak glad nie sin nie aangesien die kerke juis hulle opinies oor alles en almal as god se wil vir die wêreld verkondig. Die kerk se struikelblok is hulle vals belydenis. Onder meer al die onwaarhede wat oor die Bybel verkondig word. Dit

Regsalmanak: 100 stories uit ons regserfenis deur Gustaf Pienaar: ’n onderhoud

Herman Lategan 2018-11-12 Gustaf, dit klink wonderlik. Op my lys vir Kersfees. Welgedaan.

Die P-woord is ’n Kaapse vetaling vannie V-woord.

Reusedwerg 2018-11-12 Nou sal ek volgende keer wanneer ek bestuur net sê die mense ry soos katte.

Antwoord op Dirk se kommentaar op my brief van 6 November 2018

Jan Rap 2018-11-12 Ou Dirk, mooi spitsvondig maar niksseggend; tyd dat jy die feite in die gesig staar.

Wat elke skrywer moet weet: selfpublikasie

Jo Prentice 2018-11-12 Baie dankie vir die interresante artikel! Verskoon my as ek in Engels skryf: As the owner of a small bookshop, I understand why local authors self-publish their works. However, in general, two areas can be improved: 1. Editing - a work can go from medio

Wat elke skrywer moet weet: selfpublikasie

Dave Henderson 2018-11-12 Thanks for the chance to share with your readers!

Die P-woord is ’n Kaapse vetaling vannie V-woord.

Eep Francken 2018-11-12 Ek is 'n Nederlandse dosent wat in Suid-Afrika klas gegee het, altyd net in Nederlands. My lesse het begin met 'n praatjie oor 'n vrou wat 'n nuwe poes gekoop het.

Die opkoms en ondergang van die NG Kerk deur Jean Oosthuizen: ’n lesersindruk

Michiël Geldenhuys 2018-11-12 Besin oor die eenvoudigste eerste. Die Bybel, soos enige ander geskrifte oor die transendente, is mens-woorde soos hulle die goddelike in 'n sekere tydsperspektief ervaar het. Wat gebeur nou indien hierdie een "vaste bron" nie meer so fundamenteel korrek

Vraestel en memorandum: Afrikaans Eerste Addisionele Taal, Graad 8, November 2015

Dewald Koen 2018-11-12 Dear Alande I am pleased to hear that you found this exam paper useful. Ek hoop jy kry 'n goeie punt vir Afrikaans. Regards Dewald

LitNet se Afrikaanse woord van die jaar 2018

Lynette Scott 2018-11-11 Genoeg!

Die mag en waarde van simbole

Danie 2018-11-11 Almal gebruik die parlement as n sirkus en geen respek word daar getoon nie. Ja dis heel reg dat daar n dragkode in gestel moet word.

Die opkoms en ondergang van die NG Kerk deur Jean Oosthuizen: ’n lesersindruk

Reusedwerg 2018-11-11 Ek glo dat enige iemand wat probleme met die vorige en huidige NG Kerk het, net bietjie gaan sit en hom of haarself een vraag afvra. Is God daar vir my of is ek daar vir God? (Barend vd Merwe jy kan maar uitsit op die vraag.) 'n Kerk is mense. Mense is so

’n Fenisiese omvaart om die Kaap in die 6de eeu vóór Christus

kla-kous 2018-11-11 Ek is verheugd om ‘n artikel oor hierdie onderwerp in Afrikaans te vind. Te dikwels is soortgelyke inligting slegs in ander tale beskikbaar. Ook die inligting dat Herodotus in Afrikaans beskikbaar is, is vir my ‘n aangename verassing. Daar is egter â

Uit die kussings lig

Maruanda Wynne 2018-11-11 Jy sal asseblief 'n opvolg moet skryf, ek gaan nou heeltyd wonder hoe dit met jou gaan. Rou eerlik geskryf, dit moes baie energie geneem het.

Spade Reën Sending (Blourokke)

Louis 2018-11-10 Daar is vandag so baie verskillende Christelike kerke/organisasies wat skokkend is. Elkeen gee die WOORD soos hy dink dit moet wees. Ek het grootgeword in die lig en al wat ek wil sê ... as jy sê die kerk/organisasie lewe volgens die "WOORD" dan moet j

Vraestel en memorandum: Afrikaans Eerste Addisionele Taal, Graad 8, November 2015

Alande 2018-11-10 This really helped me to prepare vir my finale afrikaans additional eksamen. Baie dankie.

Kuberkelder: Afrikaans Eerste Addisionele Taal, Graad 9, Vraestel 1

willemien Engelbrecht 2018-11-10 Baie dankie, dit help my baie.

Graad 10-wiskundevraestel: vraestel 2

Desiree 2018-11-10 Hallo, ek is op soek asb na n wiskunde wiskunde graad 10 meetkunde vraestel vir eind eksamen. Dankie

Wiskundevraestel en memorandum (November, graad 4, intermediêre fase)

Donna 2018-11-10 Goeie dag Ek is opsoek na graad 5 vraestelle om my seun te help voorberei vir eind eksamen. SW;NW;AFRIKAANS;ENGELS;WISKUNDE;LO ASB

Hulp gesoek! Korrekte skryfwyses van Suid-Afrika se wêrelderfenisgebiede?

Jan Rap 2018-11-09 Greta Wat van Mapungubwe-kultuurgebied (of -kultuurterrein) en Richtersveldkultuur- en botaniese gebied (of botaniese terrein)?
Top