Kommentaar

Losprys deur Martin Steyn: ’n lesersindruk

Trisa Hugo 2018-11-02 Jy verstom my telkens, Alexander!

Video en foto's: Bekendstelling van Ingrid Jonker – ’n biografie deur Petrovna Metelerkamp

Ronél Dunn 2018-11-02 Neville, dis regtig baie interessant om te weet en ek sal self meer wou weet. Ek kan nie dink dat ek jou op Seepunt-stasie ontmoet het nie. Dis wonderlik dat jy die res van die verhaal kan volmaak.

19 Oktober 2018, que será, será

Jan Rap 2018-11-02 Bravo Hennie Fritz, 'n treffende brief. Ja ons laat gods water oor gods akker, teen hierdie tyd, dawer. En hoe meer dit manifesteer dat ons ter slagting gelei word, hoe erger was die vorige bedeling want daar MOET eenvoudig regverdiging wees vir diegene

Video en foto's: Bekendstelling van Ingrid Jonker – ’n biografie deur Petrovna Metelerkamp

Neville Botha 2018-11-02 Petrovna of Suzette, Ek en Sers. Petersen was die twee polisiebeamptes aan diens die tragiese nag, kontak my asb ek het baie inligting vir u. Neville Botha

kakkerlakke, vismotte, vlooie, krieke, miere, termiete ...

Ria 2018-11-02 Wat kan ek gebruik om vismotte uit te kry? Ons nuwe klere vol gate ... asseblief help. Ek soek dringend raad; ....net nie motbolle nie, kan nie die reuk vat nie!

Brugbouers deur Rudi Buys: ’n lesersindruk

Charles 2018-11-02 Soos ek die strekking van jou argument betreffende President Kruger verstaan, insinueer jy dat Afrikaanses agv die ABO ontneem is van ongeveer 300 000 (volgens kenners se berekenings en skattings op die gebied) stemme. Dit mag wel so wees, maar indien no

Kuberklas: Afrikaans Huistaal, Graad 8, November 2014

LitNet 2018-11-02 Hallo! Hier is 'n indeks van vraestelle wat op LitNet beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Dit is ingedeel volgens graad. Ons voeg so gereeld moontlik nuwe inhoud by. Ek hoop dit help. Groete, Naomi Meyer, inhoudsbes

Die opkoms en ondergang van die NG Kerk deur Jean Oosthuizen: ’n lesersindruk

Barend van der Merwe 2018-11-02 Ek sal maar liewer niks sê oor hoe die Bybelverse weer op ons neerreën en wat ek daarvan dink nie. Sommige mense sit vas in die verlede.

Hoe die ander kant lewe

Eugene van Rooyen 2018-11-02 Eerstens wil ek vir Chris Erasmus se dit het niks met hang-ups te doen nie. Dit het alles te doen met die valsheid, selfgesentreerdheid, die wit mense wat absoluut hulleself die reg toe-eien om 'n mens se reg om te bestaan oor te neem. Oor te neem deur be

(How) can decoloniality inform "educational (curriculum) knowledge" selection?

Breytie 2018-11-02 Dit klink vir my meer en meer dat daar 'n agenda bestaan of nog ontwerp word wat ten doel het om die verskil tussen kulture te ontken of te vernietig. Kennis kan tog geen ander inhoud hê as die werklikheid nie en daar is net een werklikheid. Kennis daaro

Brugbouers deur Rudi Buys: ’n lesersindruk

Charles 2018-11-02 Barend; oorweeg asb die volgende in die moontlike her-evaluering van jou stelling dat Afrikaans "kwyn": 1. “In 2004, was daar volgens die verkoopsyfers van Nielsen Bookdata, net 22% van die plaaslik-gepubliseerde boeke in Afrikaans geskryf, teenoor 77%

Brugbouers deur Rudi Buys: ’n lesersindruk

Charles 2018-11-02 Barend, kom ek leer jou 'n politieke les. Die moreel bankrot ANC het hul kaarte goed gespeel, en stof in die "patetiese" NP-onderhandelaars se oë geskop, deur aan te dring daarop dat daar kwansuis 11 amptelike tale moes wees. Daarmee het hulle (en dit

Foto: Rustenburg Leeskring bespreek Dan Sleigh se historiese roman 1795

Micky Badenhorst 2018-11-02 Baie dankie vir die plasing!

Kuberklas: Afrikaans Huistaal, Graad 8, November 2014

Alister martin 2018-11-02 Ek soek help met November 2018 vraestel

Die opkoms en ondergang van die NG Kerk deur Jean Oosthuizen: ’n lesersindruk

Gogo Debruin 2018-11-01 Barend, ek dink jy verstaan my (dalk doelbewus?) verkeerd. In terme van aan-hulle-woorde-en-dade-sal-hulle-geken-word sien ek nie danige verskille tussen kerkmense en nie-kerkmense nie. In elke groep is daar ’n wye spektrum van denkende, meelewende, vr

Hoe die ander kant lewe

Johanna 2018-11-01 Dankie Bettina. Het my sommer weer aan die dink gesit. Ek het nie Elizabeth se familie werklik geken nie.

Kanarie: ’n dorp is ’n plek in jou kop

Chris Marnewick SC 2018-11-01 Ai Izak, wanneer ons mekaar weer sien moet ons gesels. Daar is soveel aanknopingspunte in jou uitstekende resensie van Kanarie. Gou een storie, miskien twee: Ek ry in 1967 op die trein van Louis Trichardt (een van daai klein dorpies) af Kaapstad toe om b

(How) can decoloniality inform "educational (curriculum) knowledge" selection?

Sa’eed Fataar 2018-11-01 An excellent article on curriculum matters, great.

Jan Smuts must fall?

Sakkie Spangenberg 2018-11-01 Ek het die artikel van Gerrit van Wyk Kruger geniet, maar tog gewonder of Jan Smuts wel so onomwonde anti-rassisties was dat hy hom nie met die NP se beleid kon versoen nie. Dis tog 'n feit soos 'n koei dat die totale Westerse wêreld op daardie tydstip n

Die opkoms en ondergang van die NG Kerk deur Jean Oosthuizen: ’n lesersindruk

Michiël Geldenhuys 2018-11-01 Dankie Jean! Die huidige debakel (nie juis debat) oor homoseksualitiet in die NGK is maar een van die spiespunte wat op die kerk-senuwee druk. Dit gaan veel dieper as net seksuele oriëntering, dit raak die skrifgesag aan (is dit die Woord van God, of is

The land is ours: die wortels van grondbesit en grondonteiening lê diep

Coenie Slabber 2018-11-01 LitNet, hartlik dankie vir hierdie voortreflike stuk deur Anne-Marie Mischke. Haar bekendstelling van die boek – en julle prominensie daaraan – is in hierdie tye net so relevant en net so belangrik as die verskyning van die boek self.

Wat is rassisme? Vir Jan Rap

Reusedwerg 2018-11-01 Jan, ai die arme Melanie, ek praat nie eers van Karel die Grote nie. Die spreekwoord lui mos, daar is niemand so blind soos iemand wat nie wil sien nie.

Hoe die ander kant lewe

Retha 2018-11-01 Jy slaan die spyker nou baie hard en seer op die kop!

Hoe die ander kant lewe

Chris Erasmus 2018-11-01 Sjoe, het jy darem nie hangups nie. Al raad wat ek vir jou het soos ek al vir my pelle gesê het: "get a life" en "get over it".

Uit die kussings lig

Rina 2018-11-01 Ongelooflike karakterisering - portret met woorde skilder. Wat 'n talent!

(How) can decoloniality inform "educational (curriculum) knowledge" selection?

Melanie Grobler 2018-11-01 Hierdie artikel is insiggewend en baie belangrik. As lektor by 'n TVET-kollege help dit my om oor my kurrikulumprraktyke te dink. Dankie.

LAPA se boeke vir die Kerskous

Mariska 2018-11-01 Ek stel belang in julle kinderboeke.

Vonnisbespreking: Arbeidsmakelaars: Enkelwerkgewer, twee kontrakte en talle onbeantwoorde vrae

JC 2018-11-01 Dankie vir die artikel Prof! Goed om van u te hoor, en dankie vir die artikel in ons pragtige tongval! (Oud-Tukkie en handelsreg dep assistent)

Jan Smuts must fall?

Charles 2018-11-01 Die skrywer vergeet gerieflikheidshalwe van "slim Jannie" Smuts se onverbiddelike en onvergeefbare optrede teenoor sy eie volk, en vernaam sy verraderlike optrede teenoor Jopie Fourie; waar geen sweempie van medemenslikheid, versoening en vergewensgesindh

Die opkoms en ondergang van die NG Kerk deur Jean Oosthuizen: ’n lesersindruk

F C Boot 2018-11-01 Beste Barend Dit gaan mos nie oor goed, beter, beste nie. Kyk wat sê Jesus in Luk 18: 10 Twee mense het na die tempel toe gegaan om te bid. Die een was 'n Fariseër en die ander een 'n tollenaar. 11 Die Fariseër het gaan staan en by homself so gebid:

Brugbouers deur Rudi Buys: ’n lesersindruk

Barend van der Merwe 2018-11-01 As Paul Kruger self nie so gierige magsbehepte plunderaar was nie, dan kon die ABO ook verhoed gewees het. Maar almal wat hom gewaarsku het teen oorlog maak is bespot en as rugstekers uitgekryt.

Brugbouers deur Rudi Buys: ’n lesersindruk

Barend van der Merwe 2018-11-01 Nee Charles. Gladnie verbitter nie. Wanneer tale politieke mag verloor, dan beland hulle onder druk. Dit is presies die rede hoekom ek na Orania verwys. In Orania het Afrikaans 'n toekoms omdat dit daar deur die dorpie se owerstes gepraat word. Die res

Wat is rassisme? Vir Jan Rap

Dirk Rigter 2018-11-01 Jan, Jy wys (en bewys) dat jy aan 'n debat deelneem terwyl jy totaal oningelig is oor die onderwerp. Lees jy nie koerant nie? Jou bewering dat mense soos Max Du Preez, Melanie Verwoerd, et al die ... "vergrype van swart oortreders ignoreer, en selfs du

Antwoord vir Dirk Rigter oor sy brief “Wat is Rassisme?”

Dirk Rigter 2018-11-01 Jan, Waar in my brief het ek 'n halwe waarheid verkondig? Ek het nêrens in my brief gesê dat die apartheidsborde eers na die Britse bewind ingestel is nie. Jy praat mos nou totale nonsens! Maar jy weet net so goed soos ek dat Apartheid eers na 1948 sy

Bruistablette vir die lewe deur Susan Coetzer: ’n resensie

Sandra Fourie 2018-11-01 Ons geniet hierdie boek ontsettend baie! My pa kan nie meer lees nie en ek lees elke aand vir ons, hy kan nie wag om sy bruistablette elke aand te kry nie! Susan is ongelooflik goed en mens kan agterkom sy praat uit ondervinding en mens kan jou daarmee ve

Die opkoms en ondergang van die NG Kerk deur Jean Oosthuizen: ’n lesersindruk

Barend van der Merwe 2018-11-01 Slapheid sê jy. Jy klink baie soos die een man wat ek jare gelede op universiteit geken het. Hy het ook eendag breëbors verklaar dat hy darem 'n beter mens is as die ander mense van sy ouderdomsgroep, want hy gaan nog gereeld kerk toe. Dit was ouens

Die opkoms en ondergang van die NG Kerk deur Jean Oosthuizen: ’n lesersindruk

Paul Roos 2018-10-31 Dankie vir die antwoord. Jy laat mens oor hierdie dinge weer besin.

Kanarie: ’n dorp is ’n plek in jou kop

Izak de Vries 2018-10-31 Jaco, ja. Dit het ons almal gevorm.

Kanarie: ’n dorp is ’n plek in jou kop

Izak de Vries 2018-10-31 Nou het ek jou! Klein wêreld.

Wat is rassisme? Vir Jan Rap

Jan Rap 2018-10-31 Reusedwerg, jy stel dit so mooi. Eienaardig dat Dirk niks oor aaklige rassisme sê waar dit by die uitsluit van 'n witvel kom nie . . . maar hy sal wel 'n antwoord hê as jy hom druk daarvoor; hy sal sê dis payback; ons verdien dit. Maar eintlik, EINTL
Top