Dirk Rigter2018-10-23Reusedwerg,
Nee, ek het nié die rassisme ervaar waaroor ek skryf nie. Ek het dit egter rondom my sien gebeur. En dis nie nodig om #paybackwittes te begin nie, dis lank reeds aan die gang, en dit gaan nog lank so bly. Hoekom? Oor daar té veel wittes i
Lidia Theron2018-10-23Dankie, Naomi. Ja, eintlik is ons almal aandadig. Tog het ons die Kanaries verromatiseer.
Kanarie is nie 'n film wat jy sommer vergeet wanneer jy daar uitstap nie. Dis nou al 'n week nadat ek dit gesien het en dit los my steeds nie uit nie.
Johnnes Comestor2018-10-23'n Hoogs eensydige uitbeelding van die verlede. 'n Uitsluitlik Afrika-perspektief word aangebied, waarmee Afrikaners met hulle Europese kultuur hulle nie kan vereenselwig nie. In die Kunstekaap se aanbiedings kom Afrikaners se bydraes glad nie tot hulle r
Lodewyk Walandouw2018-10-22Die argiewe toon ook dat Malajoe of Maleis (wat op Arabiese skrif gebaseer is), asook Sunda, Bugis en Macassar dialekte uit die Suidoos-Asiese argipel is.
Sundanees, Buginese en Makassarese is nie dialekte van Maleis nie, maar drie verskillende tale v
pieter van der westhuizen2018-10-22Dankie Jan-Jan vir die deeglike en insigtelike resensie. Hierdie film is vir my soos die werk van Ingemar Bergman en 'n rolprent soos Babette's Feast, iets waaroor 'n mens ure en ure kan gesels en daarna nog voel alles is nie gesê nie. Dit het my ook aan
Reusedwerg2018-10-22Baie vereenvoudigde ontleding/siening van rassisme. Al sê jy wat, rassisme is in almal, of jy dit nou wil erken of nie. Deesdae kan jy iemand vloek en slegsê, maar sodra jy 'n rassis genoem word skree jy blou moord en raak stapelgek. Ek neem aan jy het
Reinette2018-10-22In haar vorige boeke is die kinderhuis en Alfred Hill-storie mooi uiteengesit. Om alles nou weer te wou verduidelik sou net papier mors.
Was omtrent 'n lekkerlees en ek kan nie wag vir die volgende boek nie. Al Madelein se boeke is elke sent werd.
Te
LitNet2018-10-22Hallo Courtney, hou asseblief in gedagte dat Natuurwetenskappe ‘n gekombineerde vak is - dit bevat komponente van beide Fisiese Wetenskappe en Lewenswetenskappe. Die vraestel word verdeel in 50 punte Fisiese Wetenskappe en 50 punte Lewenswetenskappe. Gr
LitNet2018-10-22Hallo! Hier is 'n indeks van al die vraestelle wat op LitNet beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Ons voeg so gereeld moontlik nuwe inhoud by. Laai gerus af wat van toepassing is. Groete, Naomi Meyer, inhoudsbestuurd
LitNet2018-10-22Hallo! Hier is 'n indeks van al die vraestelle wat op LitNet beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Ons voeg so gereeld moontlik nuwe inhoud by. Laai gerus af wat van toepassing is. Groete, Naomi Meyer, inhoudsbestuurd
LitNet2018-10-22Hallo! Hier is 'n indeks van al die vraestelle wat op LitNet beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Ons voeg so gereeld moontlik nuwe inhoud by. Laai gerus af wat van toepassing is. Groete, Naomi Meyer, inhoudsbestuurd
LitNet2018-10-22Hallo! Hier is 'n indeks van al die vraestelle wat op LitNet beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Ons voeg so gereeld moontlik nuwe inhoud by. Laai gerus af wat van toepassing is. Groete, Naomi Meyer, inhoudsbestuurd
LitNet2018-10-22Hallo! Hier is 'n indeks van al die vraestelle wat op LitNet beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Dis ingedeel volgens graad en ons voeg so gereeld moontlik nuwe inhoud by. Dalk kan jou seun kyk na wiskundevraestelle
LitNet2018-10-22Hallo Adelaide, ons het ongelukkig nie inligting oor die skrywer beskikbaar nie, maar hier is 'n indeks van al die vraestelle wat op LitNet beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Dit is ingedeel volgens graad. Dalk hel
LitNet2018-10-22Hallo Lorraine, ons het nie daardie spesifieke vraestel waarna jy op soek is nie, maar hier is 'n indeks van al die vraestelle wat op LitNet beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Dis ingedeel volgens graad en ons voeg
Lidia Theron2018-10-21Irene, ek kan nie help om te wonder of jy die eerste twee boeke in die reeks gelees het nie? Dalk sal jou vrae dalk beantwoord gewees het.
Annemie Bosch2018-10-21Ek dink dis wonderlik dat hierdie stories nou weer uitgegee word. Dankie daarvoor! Dit kan maar net vandag se kinders verryk.
Tog vind ek dit bitter jammer dat ouer boeke wat 'n onuitwisbare indruk op my as kind gemaak het, aan die vergetelheid oorgela
Eef2018-10-21Leuke reportage!
Een vriend van mij is leraar op de De la Reijschool in de Transvaalbuurt in Den Haag...daar is dus ook een Transvaalbuurt
Er is trouwens ook een Transvaalbuurt in Arnhem.
Nederland en Zuid Afrika zijn met elkaar verbonden, dat zal
Diaan Blaauw2018-10-20Ek het nou deur die kommentaar gelees en een ding val my op. Daar is 'n klomp weergawes, 'n klomp mense se sienswyses en ook 'n wye reeks opinies. Vir my is daar nie 'n ander manier om vir Liewe Jesus te dien as in Spade Reën nie. Ek wil regtig niemand o
Ou Vrydenker Kernfisikus Vlakvark2018-10-20HOOGSTE PRIORITEIT: Die Suid-Afrikaanse nasie moet spoedig as nasie volhoubaar en voldoende ekonomies wêreldkompeterend raak om buitelandse valuta te verdien vir voorspoed vir ALLE Suid-Afrikaners. Dit verg 'n nasie-visie, kreatiwiteit en dissipline en '
Daleen van Rooyen2018-10-20Ons is 24 jaar getroud buite gemeenskap van goedere sonder die aanwas. My man is baie welaf. Kan ek op helfte van sy pensioen aanspraak maak? Daar is ook miljoene in 'n trust wat ek weet net hy en sy ma s'n is.
George2018-10-20Die november eksamen is op hande my seun by Hoerskool bredasdorp sukkel vreeslik met sy wiskunde het al 3 kwartale 1 gekry soek hulp asb anders sal hy die jaar moet herhaal.
Breytie2018-10-20Daar word so baie geskryf en gepraat oor onderwys in Suid-Afrika en dis natuurlik altyd die Afrikaners se skuld dat swart kinders nie presteer nie.
Wat my aanhou verbyster, is dat die betrokke mense nie hulle oë kan oopmaak vir die mees voor die hand li
Adelaide Malan2018-10-19Goeie middag ek is op soek na inligting oor Corrie Vorster - wwar is sy gebore en waar het sy opgegroei, skool en universiteit.... en so aan...asseblief dit is vir my Graad 10 dogter se taak.
F C Boot2018-10-19“Nolite te bastardes carborundorum - Don't let the bastards grind you down." volgens Waterford. Mag klink soos Latyn, maar is waarskynlik nie in sy geheel nie.
Wat dit ook is doen nie weg van die feit nie dat verkragting van vroue 'n wêreldwye verskyn
LitNet2018-10-19Hallo Natasha, hier is 'n indeks van al die vraestelle wat op LitNet beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Ons voeg so gereeld moontlik nuwe inhoud by. Groete, Naomi Meyer, inhoudsbestuurder
Inge2018-10-19Marietjie, wat het die LGBTQ-gemeenskap te make met die Kavanaugh-fiasko en #metoo? Ek dink dis verplaasde angs aan jou kant. Maar ek stem wel saam dat alle mans nie as seksuele aggressors en verkragters gebrandmerk kan word nie, natuurlik is dit nie waar
LitNet2018-10-19Hallo Emma, hier is 'n indeks van al die vraestelle wat op LitNet beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Blaai gerus daardeur en kyk of die vraestelle waarna jy op soek is, hier te vinde is. Die vraestelle is ingedeel