LitNet2018-10-19Hallo Emma, hier is 'n indeks van al die vraestelle wat op LitNet beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Blaai gerus daardeur en kyk of die vraestelle waarna jy op soek is, hier te vinde is. Die vraestelle is ingedeel
Gustaf Claassens2018-10-19Uhm, dalk mense of groepe wat toelaat dat hulle geaffekteer word deur woorde wat hulle as vernederend beskou en/of voel dat dit op hul menswaardigheid gerig word. Dit word dikwels aangevuur deur 'n inherente minderwaardigheidsgevoel wat tot 'n oordrewe fy
Roline Hepburn2018-10-18Interessante (her)ontmoeting met Elkarien Fourie wat ek sedert skooldae ken. Gedeelde lewenservarings in die joernalistiek en China. Die wêreld is klein.
Chris Marnewick sc2018-10-18Ons het elkeen ons eie, persoonlike "waarheid" waarin ons sterk glo. Maar daardie waarheid is subjektief en onderworpe aan ons politieke en ander oortuigings. Die "kosmiese" waarheid is dit wat regtig gebeur het. Ons soek daarna, hopelik met 'n oop gemoed
Marietjie le Roux2018-10-18Ek is baie bang vir die feministe-agenda. Om alle mans as potensiële verkragters te bejeën en hulle blote teenwoordigheid as toksies te brandmerk is gevaarlik. Dit is nie n aanslag op mans nie dis n aanslag op ons hele kultuur en die gesin as n hegte ee
Daniel Hugo2018-10-18Barend, as een van die oud-aanbieders van Die Tale wat ons Praat deel ek jou beswaar oor die afwesigheid van 'n kontekstualiserende inleiding by die boek. Dit is veral onvergeeflik dat die taalkundiges wat aan die program deelgeneem het nie genoem word ni
Charles2018-10-18Barend, hoe doen Pukke dit dan?
Absoluut is dit volhoubaar, indien die wil daar is om op te staan vir jou beginsels en nie slaafs in te skryf tot die drieluik nwo-pakket v/d verstikkende diktatuur-van-die- liberalis, 'n neerbuigende houding jeens meertal
Charles2018-10-18Kavanaugh is natuurlik ONSKULDIG van die polities-gemotiveerde, totaal ongestaafde, bewerings (smeerveldtog).
Enigiemand wat die Amerikaanse politiek volg en "WOKE" is; en die demokrate se metamorfose volg van 'n eens gerespekteerde sentrum-linkse party
Johnnes Comestor2018-10-18Johann, lede van enige ras kan rassisties wees. In die praktyk is dit egter feitlik uitsluitlik blankes wat van rassisme beskuldig word.
Sarie2018-10-17Toe ons met die Reënboognasie in 1994 begin het, het ons met skole gesit wat deel was van die struggle – liberation before education en pass one pass all – was die slagspreuke. Kinders en onderwysers is gebruik om hierdie stryd te voer en daarna wegg
Reusedwerg2018-10-17Jan, mens moet ligloop deesdae. Sê jy net iets verkeerd en jou brief word nie geplaas nie. Ek hou daarvan om bos by die klip te gooi. Ek is nie baie ingenome met die polities korrekte spul nie. Die woord versoen beteken eintlik vir my jy soen nie jou vro
Sarie2018-10-17Ongelukkig is dit in enige saak so dat jy onskuldig is tot jy skuldig bevind word. In die Blasey Ford-saak was haar getuienis vol gate soos Switserse kaas. Sy is deur die Demokrate misbruik of laat misbruik om ’n punt te maak teen Trump. Sy was glo ook
Henriëtte2018-10-17Beste Breytie, baie dankie vir jou reaksie op my artikel. Hierdie skrywe vorm deel van ’n studie van kinder- en jeugliteratuur in die opvoedingsproses, spesifiek met betrekking tot omgewingsopvoeding en eko-geletterdheid. Ek misken geensins die rol wat
LitNet2018-10-17Hello there, here is a link to an index where all the exam papers available on LitNet can be found: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Grade 8 papers are available here: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/
Stefan Erasmus2018-10-16Wow! Soek na Frik Badenhorst op die internet en kom toe af op 'n berig oor Rappies se 100ste eeufeesvieringe in Randfontein se plaaslike koerant. Ek het na jou shows by Die Boer in Durbanville gekyk 'n paar jaar terug …(baie geniet). Op daardie stadium
Elcan2018-10-16Hi
My son is struggling with Maths and Afrikaans may you kindly assist with question papers and memos, He is in grade 8, KHS Klerksdorp.
Barend van der Merwe2018-10-16Die universiteite en skole verengels ja. Dis maklik om 'n filosoof te wees en 'n teorie in 'n ivoortoring uit te dink. Dis 'n ander saak in die praktyk om dienste te kan lewer in 11 amptelike tale. Daar is absoluut geen manier waarop dit volhoubaar was ni
LitNet2018-10-16Hallo Gwen, ongelukkig mag die gedig ook nog nie op Facebook verskyn het nie. Enige vorm van publikasie vorm deel van daardie reël. Vriendelike groete, Liné Enslin, Assistentproduksiebestuurder
LitNet2018-10-16Hallo Errol, hier is 'n indeks van die vraestelle wat op LitNet beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Dit is ingedeel volgens graad, en ons voeg so gereeld moontlik nuwe inhoud by. Groete, Naomi Meyer, inhoudsbestuurd
Gwen2018-10-15Wie dit mag aangaan.
Ek sien die reëls staaf dat jy nie 'n gedig mag gebruik wat op sosiale netwerk verskyn het nie. Sluit dit persoonlike Facebook blad in met bv 'n gedig ter nagedagtenis aan iemand?
Groete
Jan Rap2018-10-15Ek is so bly jy't nie weer aanbeveel dat ons moet handevat nie; of moet versoen nie. Versoening voorveronderstel vyandskap en dié was daar nooit gewees in die vorige bedeling nie. Gedurige oproepe tot 'handevat' en 'versoening' is subliminale propaganda
Charles2018-10-15Barend, om dit kort(er) en bondig te stel: Dit wat voorheen Kovsies was, en ander staatsuniversiteite, het Afrikaans en die wat dit praat en gebruik die rug toegekeer as gevolg van die heersende verstikkende klimaat (die eienskappe waarna verwys is hierbo
LitNet2018-10-15Hallo! Hier is die graad 7-vraestelle bymekaar gesorteer: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/#graad7. Ons voeg so gereeld moontlik nuwe inhoud by. Groete, Naomi Meyer, inhoudsbestuurder
Johnnes Comestor2018-10-15"'n Rassis is 'n wit mens wat iets doen of sê wat die ander party nie kan verdedig nie" - raakgelees op Netwerk24, 11 Oktober 2018.
Johnnes Comestor2018-10-15Ek het nie beswaar as daar private universiteite naas openbare universiteite bestaan nie, omdat hulle vryer van staatsinmenging kan wees. Wat my grief, is dat ons as Afrikaanssprekende belastingbetalers die openbare universiteite subsidieer maar ons daar