Kommentaar

Rassisme

Jan Rap 2018-10-15 Natuurlik bestaan ras - anders kan ek mos enige straathond as 'n Borzoi of Jack Russell of Bulldog verkoop.

Brugbouers deur Rudi Buys: ’n lesersindruk

Barend van der Merwe 2018-10-14 Te groot woorde sorrie jong. Jy't my verloor. Ek verstaan nie predikantaans en tale verwant daaraan nie. Groete.

Die US draai sy rug op Afrikaans as doseertaal

JC 2018-10-14 Wag en kyk, Afrikaans is op sy HEEL STERKSTE as hy onder druk verkeer. So saam-saam hand om die skouer met ons coloured familie en ons stamgenote in Europa - waar die passie vir Afrikaans aansteeklik is! - gaan ons sorg dat Afrikaans ’n goue tydperk be

Boeke vir leeskringe: Protea Boekhuis se keuse vir 2019

Monica Hammes 2018-10-14 Interessante verskeidenheid. Ek sal beslis Swart Pelgrim weer wil lees. Die helaasheid van die dinge het my nogal aan John Steinbeck se Cannery Row laat dink. Mabel Malherbe Leeskring het die Nederlandse weergawe van Ek kom terug verlede jaar bespreek

Uitdagings van die Antroposeen: onderwys in die era van ’n mensgemaakte wêreld

Breytie 2018-10-14 Dankie aan die skrywer. Vir my, as mens wat die lewe anders sien as wat in die artikel openbaar word, is dit insiggewend om te ervaar dat al die navorsing wat genoem word, wel bestaan. En daarom wil ek net aandui dat daar ander maniere is om na die saak t

Vernuwing in die bestudering van religie en religieë: ’n onderhoud

Jan Ludik 2018-10-13 Uitstekende artikel, maar godsdiens wat op godsdienstige boeke gebaseer is, sal soos in die verlede en tot in ewigheid nooit bygelê kan word nie. Eeue se indoktrinasie is te ingewortel en as ons teen die tyd nie kan besef, dat ons redding in die wetenska

Graad 7: Afrikaans Huistaal, Junie, oefenvraestel 1

Mulna van Niekerk 2018-10-13 Ek sal graag graad 7 gratis Afrikaanse vraestelle waardeer

Rassisme

Raed-na-Gael 2018-10-13 " ... wetenskaplikes vir ons sê daar bestaan nie iets soos “ras” nie." Jan - ras bestaan. Google bietjie Dr James Watson (mede-ontdekker van die DNS-struktuur).

Regsalmanak: 100 stories uit ons regserfenis deur Gustaf Pienaar: ’n onderhoud

Gustaf Pienaar 2018-10-13 Dankie Chris vir jou waardevolle insigte ivm wederregtelikheidsbewussyn. Ek vereenselwig my daarmee. Hoop jy geniet Regsalmanak. Tyd dat jy óók vir ons 'n opvolg van jou voortreflike hofroman, Redelike Twyfel gee.

Tyd-skryfkompetisie: Inskrywings VI

Chris Joubert 2018-10-13 Coen Jou gedig, "Twee seisoene", is meesterlik geskryf!

Aardklop-toekennings 2018: Wenners bekendgemaak

Dana 2018-10-12 Was my eerste besoek en beslis nie die laaste!

Blossoms of the Savannah by HR Ole Kulet

Edwin karani nyaga 2018-10-12 Not encouraging anything at all should kill you dreams. Be like resian - have hope and you will achieve your goals.

Skryfkompetisie: Tyd

Anode 2018-10-12 Ek is nou nuuskierig wanneer die uitslag bekend gemaak gaan word ...

Du Toitskloof | LitNet Eerste Slukkie: Kantelpunt deur Sophia Kapp

Marietjie 2018-10-12 Hoe lus is ek nou vir die res van hierdie bakgat boek! Sophia, daar gaan my hele begroting alweer!

Onderhoud: Waar het die spoor van Afrikaans as onderrigtaal begin?

Charles 2018-10-12 Baie dankie vir die goed nagevorsde stukkie werk. #LiefAfrikaans!

Selma en Louise deur Susan Coetzer: ’n resensie

Marthe Engelbrecht 2018-10-12 Ek het die bespreking by Aardklop bygewoon en wou dadelik die boek koop, maar daar was soveel belangstellendes dat ek moed opgegee het. Nou soek ek die boek oral en kry hom nie in Potchefstroom nie. Wel aanhouer wen en ek sal hom wel iewers kry.

Opstokers, Fopdossers en Tweegatjakkalse: ’n onderhoud met Herman Lategan

Jeannette van Heerden 2018-10-12 Ek het Binnekring van Spookasems geniet! Jou skryfstyl is so lekker los en lees so lekker! Jou nuwe boek is nog nie in ons biblioteek nie. Kan jy dit glo? Ek woon in Hermanus. Ek hoop om jou eendag in Seepunt raak te loop, want my oudste seun woon d

Aardklop 2018: Swerfgoed, onbesonge kultusteater

Francois LC 2018-10-12 Al die tannies en ooms wat uitgewaggel het met omtrent elke oorgangstoneel het dit soveel meer genotlik gemaak!

Die drie varkies ... soos jou kind dit nog nooit gelees het nie

Salome Dalene Steyn 2018-10-11 My kleindogter 6jr moet die storie van die drie varkies vertel.

Regsalmanak: 100 stories uit ons regserfenis deur Gustaf Pienaar: ’n onderhoud

Chris Marnewick SC 2018-10-11 Gustav, jy is nie alleen in jou denke oor die Pistorius-saak nie. Soos jy het ek in 1968 (maar op Potch) begin met regte - en ek was gelukkig om by Prof Swanepoel van De Wet en Swanepoel, Strafreg se faam klas te loop. Die wederregtelikheidsbewussyn-onder

The Recce: ’n filmresensie

Chris Marnewick SC 2018-10-11 Cherize, Toe ek The Soldier who said No (Umuzi) geskryf het, moes ek talle boeke oor die grensoorlog lees. Dié het die volle spektrum gedek. Van soetsappige persoonlike relase tot ernstige militêre ontledings. Tussen die twee is daar interessante boeke

Bijn ons gek te weise?

George Bekker 2018-10-11 Bartemaeus, ek wil jou gelyk gee. Het al dikwels in die spieël gekyk en ek is nie wit nie. Tot 1994 het ons van blankes gepraat en toe begin die ANC na wittes verwys en almal val sommer daarby in. Jy som die saak korrek op. Om sekere ouens gerus te stel

Brugbouers deur Rudi Buys: ’n lesersindruk

Charles 2018-10-11 Afrikaners (waarvan ongeveer 1,5 miljoen Boere is) van vandag; wat hulle onderwerp aan die nou vinnig-verdwynende dogma van humanisme (maar eintlik is die hoof beginsels daarvan so ani-humanisties van aard as om jou mond te laat oopval), verwronge en naï

Afrikaanse resensies en boekgesprekke in September 2018

Martha Pretorius 2018-10-11 Baie dankie vir hierdie uiters nuttige lys! Ek het onlangs ruimskoots gebruik gemaak van al die wonderlike verwysingsbronne op LitNet - ek moes John Miles se boek Op 'n dag 'n hond by ons leeskring bespreek en het geweldig gebaat by alles wat oor die boek

Die US draai sy rug op Afrikaans as doseertaal

Charles 2018-10-11 Die wat beweer Afrikaners sterf demografies gesproke uit het duidelik nie Afriforum se verslag jeens die Afrikaners se groei en demografiese toekoms onder hande gehad nie. Jammer, maar indien jy nie bereid is om te baklei nie moet jy eerder nie verskoning

Die US draai sy rug op Afrikaans as doseertaal

Charles 2018-10-11 Ek stem saam met jou Felix, daar slaan jy die spyker op sy kop, dankie! Baie van die Kaapse Afrikaners ("The Queens loyal Afrikaners") wat so luidrugtig, TROTS en vurig die saak vir Afrikaans gedra het onder die NP bewind en daarna is nou blykbaar op 'n

Die tweestryd

Rensie WWeimann 2018-10-11 Filosofie op sy beste! Dis juis die aanhaling oor donker/ lig wat my geprikkel het om dit te lees. Sondag het ek na 'n preek geluister wat presies oor dieselfde onderwerp gegaan het. Hierdie verhaal het die waarde dat dit mens nog lank laat nadink. Skitte

Bijn ons gek te weise?

Tiens Pretorius 2018-10-11 Ek is dit merendeels met jou eens, ou Dwerg. Alles is 'n gemors en die pers dra ruimskoots by tot die chaos.

Wiskundevraestel en memorandum (November, graad 8, seniorfase)

LitNet 2018-10-11 Hallo Annelie, ek is bly dat die hulpmiddels help. Hier is 'n indeks van al die vraestelle wat op LitNet beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Dit is ingedeel volgens graad. Jy kan telkens op die skakels klik om die v

Graad 8: Natuurwetenskappe, November-vraestel en -memorandum

LitNet 2018-10-11 Hallo, jy kan op die skakel by die vraestel klik en wag vir die vraestel om oop te maak. Somtyds duur dit 'n oomblik om af te laai. Hier is 'n indeks van al die vraestelle wat op LitNet beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraest

Graad 6: Toetse, vraestelle en memoranda

LitNet 2018-10-11 Hallo Melissa, hier is 'n indeks van al die vraestelle wat op LitNet beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Dis ingedeel volgens graad en ons voeg so gereeld moontlik nuwe inhoud by. Laai gerus enige oefenvraestelle af

My onderwyser, my held!

Stefanie Du Preez 2018-10-11 Ek wil net vir al die onderwyser by Laerskool M.L. Fick Skool Potchefstroom, Hoërskool Gimnasium Potchefstroom waar ek skool gegaan baie dankie sê vir dit wat julle my geleer en gedoen. My graad 1 juffrou sal ek nooit vergeet nie Phia Engebrecht. Sy nog

Spade Reën Sending (Blourokke)

Moria 2018-10-11 Spade-Reën is op die been gebring in Desember 1927 na die HG Ouma vir ure in ’n worsteling ingetrek het en die dinamiese beloftes gemaak is wat tot op vandag toe nog staan en in werking tree. Die werk is deur baie vure in 50's, maar God het ons gehou.

Graad 6: Toetse, vraestelle en memoranda

Melissa 2018-10-10 Opsoek na graad 6 vraestelle vir november groot asseblief

Onverdiende genade

Louise Viljoen 2018-10-10 Elkarien, vreeslik baie dankie vir jou positiewe terugvoer. Ek waardeer dit verskriklik baie en sien dit as aanmoediging om nog sulke verhale te skryf. Dankie dat jy my verhaal gelees het!

Skryfkompetisie: Tyd

Jemima Meyer 2018-10-10 Kan julle nie dalk hierdie inligting in Engels ook beskikbaar maak nie? Aangesien die kompetisie oop is vir enige amptelike taal ...

Graad 8: Natuurwetenskappe, November-vraestel en -memorandum

Marlene 2018-10-10 Hoe laai ek vraestelle af?

Wiskundevraestel en memorandum (November, graad 8, seniorfase)

Annelie 2018-10-10 Goeie more, Baie dankie vir die hulp middels wat julle tot ons beskikking stel, Ek wil graag 2016 en 2017 se November vraestelle aflaai, kan julle asb vir my 'n link stuur.

Selma en Louise deur Susan Coetzer: ’n resensie

Robbie Kruger 2018-10-10 Ek het die outeur by haar bespreking op Aardklop ontmoet. Ek het die boek aangekoop en onmiddellik die lywige boek begin lees. Plek-plek het ek merkies gemaak met die idee om later weer terug te kom daarna. Wat my as Christen gehinder het, was die geweld
Top