Kommentaar

Raaiselkind: ’n filmresensie

Suzette 2018-09-09 Ek het per ongeluk gisteraand op die uitsending afgekom. Met 'n oop gemoed en met empatie en deernis na almal rondom Alexander, se belewenis en hantering gekyk. Glad nie 'n oordeel oor goeie fliek probeer gee nie. Die verhaal het my geraak. My binneste w

Marinus Wiechers: woorde van ’n kollega en vriend

Johann van der Merwe 2018-09-09 'n Besondere huldeblyk van een groot Suid-Afrikaanse èn Afrikaanse regsgeleerde - Andreas van Wyk - aan 'n ander, Marinus Wiechers.

Raaiselkind: ’n filmresensie

BESSIE DE KOCK 2018-09-08 Die resensie is onnodig sterk, as jy jou nie in die kind se skoene kan indink nie. Daar is amper 30 soorte epilepsie. Hy kon die epilepsie wel gekry het, direk daarna volg geheueverlies, en kon hy in die bad geklim het sonder dat hy geweet het. Ek weet wa

Die verlore smoking gun van Bird Island: 'n resensie

Rohan 2018-09-08 Mooi gebalanseerde opinie. Maar die smoking gun wat reeds jare smeul en gesnuf word sodra daar weer 'n vonkie skiet is juis omdat daar waarheid verswyg word. Soveel op die spel. Daar is jare gelede reeds inligting deurgegee. Baie mense sit met info uit 80

Graad 10: Wiskundige Geletterdheid, vraestel 2 en memorandum

Taylechia Claasen 2018-09-08 Ek soek graad 10 se memorandums vir 2018

Marinus Wiechers: woorde van ’n kollega en vriend

Johan smit 2018-09-08 Baie dankie vir hierdie huldeblyk. Ek was vir ses jaar sy kollega tot 1980 en het altyd sy toeganklikheid en nederigheid onthou.

Jong lesers: Die driehoekige sirkel deur Corrie Vorster

Cielie de Beer 2018-09-08 Goeie dag ek is opsoek na die sub intrige van die driehoekige sirkel vir n klas toespraak

Weg van ons

Estelle Rubow 2018-09-08 Daardie gevoel so pragtig verwoord Marthé.

Die verlore smoking gun van Bird Island: 'n resensie

Stuiwer 2018-09-08 In die hof is die gebrek aan getuienis genoeg om jou onskuldig te bewys. In die samesweringsteorie is daar gewoonlik (gerieflik) die onderdrukking van die waarheid. Om net een op te noem: Die Roswell insident waar na bewering 'n VVV geland het, maar wat d

Skryfkompetisie: Tyd

C. J. Jansen 2018-09-07 Ek stel belang. Ek bly in Namibie. Mag ek ook deelneem?

Vir wat die alewige naamsveranderinge?

Anthony Wilson 2018-09-07 Dankie Bettina Wyngaard weereens vir 'n baie goeie artikel. Ek dink dit is so gepas dat die HB Thom Teater na Adam Small vernoem is want hy is die dramaturg wat die beste drama ooit in Afrikaans, "Kanna hy kô hystoe" geskryf het. André P Brink het dit s

Hallo, is iemand nog daar?

Reusedwerg 2018-09-07 FC, trek jou rekenaar bietjie nader en Google of vra enige senior bankamptenaar wat "SECURITISATION" is. As hy nie weet nie, is hy beslis nie werd om in sy pos te wees nie. Dit lees soos kattekwaad. Geen, maar soos in geen bank "verloor" geld nie. Die aan

Die verlore smoking gun van Bird Island: 'n resensie

Sarie 2018-09-07 Kom voor of jy nie Jacques Pauw se jongste artikel oor die boek gelees het nie. Nog vrae kom na vore.

Fyn – soos fynbos

Carma Shaw 2018-09-07 Baie dankie, Jan. Ek waardeer jou lees en kommentaar baie.

Die verlore smoking gun van Bird Island: 'n resensie

Schalk vwn Wyk 2018-09-07 Goeie resensensie. Ek sluk maar swaar hieraan. Het nie die boek gelees of beplan om hom te lees nie. Ons familie het Malan persoonlik geken en het baie hoë agting vir hom gehad. Dat daar baie besluite geneem is in daardie tyd wat vandag, met reg, kras ve

Die verlore smoking gun van Bird Island: 'n resensie

P.J Roodt 2018-09-07 Tot tyd en wyl die gemolesteerdes openlik na vore kom en klagtes indien by die polisie sal geloofwaardigheid altyd ‘n probleem wees.

Critical reflections on Israel’s claim to land in Palestine

Johnnes Comestor 2018-09-07 Die artikel is ingeklee in die hedendaagse retoriek van anti-kolonialisme. Israel se aanspraak op Jerusalem in sy geheel is gebaseer op grondgebied wat hy wettig in 'n oorlog verower het nadat hy homself suksesvol teen invallers uit die buurstate verdedig

Fyn – soos fynbos

Jan Breet 2018-09-07 Asemrowend mooi. Wat 'n pragtige gedig

Max Sebald

Francois Malherbe 2018-09-07 Dit is 'n besonderse gedig oor 'n besonderse, 'n groot skrywer . Dankie daarvoor!

ma se kinners

Jan Breet 2018-09-07 So eerlik, Susanne

’n Persoonlike navorsingsreis: ek en my universiteit

Johnnes Comestor 2018-09-07 Die artikel en hierdie onderhoud se inderdaad min oor die wese van Unisa. Ek het grondige subjektiewe ondervinding van Unisa, eers as student en daarna as dosent. My ervaring is dat die meeste Unisa-dosente min begrip vir afstandstudie getoon het omdat di

Vir wat die alewige naamsveranderinge?

Johnnes Comestor 2018-09-07 As 'n persoonsnaam verander word, kan dit mense wat aan daardie persoon se groep behoort, uitgeskuif laat voel. Dit laat hulle onwelkom en ontuis voel in wat hulle eens as hulle vaderland beskou het. Is die benaming Adam Small werklik meer neutraal as HB

Vir wat die alewige naamsveranderinge?

Sarie 2018-09-07 Solank die instansie soos die universiteit net onderrig van wêreldklasgehalte lewer kan hulle die geboue enige naam noem.

Sensuur en die volk se sedes

Sarie 2018-09-07 Die boek So het hulle gesterf oor die Kaapse rebelle wat tereggestel is tydens die Engelse oorlog is ook verban.

Uitnodiging: Bekendstelling van Prooi deur Deon Meyer

Johan Talma 2018-09-07 Robert, net so min as wat hierdie bekendstelling met 'n teater se bedrywighede te make sou gehad het as dit in 'n teater aangebied sou word, het hierdie funksie in die saal van die gemeente met die kerk se bedrywighede te make. Jy is baie welkom ... en sa

Marinus Wiechers: woorde van ’n kollega en vriend

Chris Marnewick SC 2018-09-07 Ek onthou Prof Wiechers met eerbied en bewondering. Sy Administratiefreg was op elke Afrikaanssprekende advokaat se boekrak. Ek onthou ook dat hy by geleentheid in 1972, toe hy my en ander Unisa-regstudente in Durban van akademiese raad kom bedien het, to

Weg van ons

Lydia Higginson 2018-09-07 Ontroerend

29 Maart 2018

Lou 2018-09-07 Vir die bevoorregtes om hierdie storie met insae te kan lees, vertroetel ons die herinnering saam. Aan my aangestuur wat ook op 'n manier so my hart bewoon.

Uit die bloute deur Chanette Paul: ’n resensie

Alta Groenewald 2018-09-07 Chanette se boeke is verslawend. Jy wil almal lees. Beste skrywer ooit.

29 Maart 2018

Melanie du Toit 2018-09-06 Storie wat sal vassteek in jou hart vir 'n lang tyd. Jy stap saam met Gus. Jy beleef saam met hom die pyn en finale afskeid. Jy verlang na jou eie en reflekteer in dankbaarheid dat jy nog tyd het om spesiale oomblikke te deel. 'n Wenner.

Weg van ons

Wilna Coetzee 2018-09-06 Soos altyd besonders!

29 Maart 2018

Monique 2018-09-06 So 'n ongelooflike spesiale storie. So mooi geskryf ... ek mis jou ook An, maar jy en ouma kuier lekker in die hemel ... Kannie wag vir die wêreld om Gus en sy verhale te leer ken nie! Well done xxx

Vir wat die alewige naamsveranderinge?

Vrydenker Vlakvark Sonder Naamgenoot Standbeeld 2018-09-06 Mense en leiers het voete van klei en waarskynlik ook geraamtes in die hangkas. Waarom enigsins mense se name toeken aan mensgemaakte konstruksies en standbeelde oprig? Vandag 'n standbeeld vir Ramesses II oprig, môre die standbeeld se gesig wegkap. Hoev

29 Maart 2018

Natasha le Grange 2018-09-06 Uitstekende roerende verhaal so uit 'n mens se hart. Die verhaal laat 'n mens dink en waardeer wat jy het in die lewe, want alles kan binne 'n oogwink verander.

Die boek van herinnering – vir Tant Alie et al

Ulla Ludewig 2018-09-06 EK sal bitter graag hierdie boek wil lees ...

waatlemoen

Albertje Fouché 2018-09-06 Ai, nou loop my onthou en verlang ver draaie.

Kritiese besinnings oor die Israelse eiendomsaansprake op Palestina

Midde-Oosterse Vlakvark 2018-09-06 Ek kyk uit na die outeurs se volgende artikel met die opskrif: "Kritiese besinnings oor vrede in Sirië".

Critical reflections on Israel’s claim to land in Palestine

F C Boot 2018-09-06 Daar sal altyd verskil word oor die presiese betekenis van God se belofte aan Abram. Lees 'n mens bv 'n verklaring in die Jewish virtual library, sal jy die volgende vind: https://www.jewishvirtuallibrary.org/the-bible-on-jewish-links-to-the-holy-land

Wiskundenavraag deur ’n ma – en raad oor die maak van 'n plakkaat

thelsa 2018-09-06 Ek het 'n leerder wat 'n plakkaat gemaak het volgens die voorskrifte. Die nasiener het die leerder 'n ronde '0' gegee vir die poging. Dit was in kleur, op glanspapier gedruk en A4 soos per voorskrif. Dit wil blyk dast die arme nasiener het dit toe heeltem

Pass 'ie torch aan

Lindy Nel 2018-09-06 Sowaar engele wat Onse Vader gestuur het. Het gisteraand die dames op DEKAT gesien and wat 'n inspirasie vir almal. Wonderlike werk!
Top