Kommentaar

Die verlore smoking gun van Bird Island: 'n resensie

Charl Adams 2018-09-20 Dis 'n seer storie. Maar waar daar 'n rokie is ... Destyds is niemand aangemoedig om hierdie en ander vergrypinge te rapporteer nie. Baie leiers was kop in een mus. By my ou skool was daar 'n senior onderwyser(nogal 'n kadette-offisier) wat vatterig was

Asof geen berge ooit hier gewoon het nie deur Pieter Odendaal: ’n resensie

Margie Bester 2018-09-20 Kan sy seer, pyn en twyfel so goed verstaan. Baie geluk Pieter.

Rockbottom

Carma Shaw 2018-09-20 Baie dankie vir die plasing. Ek waardeer dit regtig baie 😊

Lees en luister: ’n onderhoud met Alexa Strachan oor Aardklop 2018

Jack 2018-09-20 Is julle mense nog deel van enige realiteit in Suid Afrika?

Die US draai sy rug op Afrikaans as doseertaal

francois verster 2018-09-19 Ons behoort tussen taal en politiek te kan onderskei. Duidelik kan meeste mense nie. Latyn, Duits, Engels, Chinees, Japanees, ens behoort ook uitgewis te word as politieke albatrosse daaroor sou hang. En dan word Afrikaners gereeld van Schadefreude beskul

blou

Francois Meyer 2018-09-19 Dis 'n lekkerleesgedig! Jy is een van die veelsydigste digters van ons tyd.

Die oorkoming van kontekstuele beperkinge deur leierskap aan toppresterende skole

Bert 2018-09-19 Hierdie is 'n baie eensydige artikel waar godsdiens taamlik sentraal geplaas word as die sukses van hierdie skole. Wat ook skrikwekkend is, is dat van hierdie skole nog godsdiens openlik afdwing in openbare saallesings. Ek was self daar. Jy moet dit bywoo

Graad 12 Afrikaans: voorgeskrewe letterkunde

LitNet 2018-09-19 Hallo JC, die Taalarsenaal se mense verseker my dat hulle aandag gee aan die probleem. Daar is wel heelwat van die skakels (die inhoud wat op LitNet self beskikbaar is) wat inderdaad werk en wat as hulpmiddels gebruik kan word. Groete, Naomi Meyer, inhoud

Graad 9: Wiskunde-oefenvraestel en memo – volledige jaar se werk

LitNet 2018-09-19 Hallo Belinda, die skakel laai af as Word-dokument en dit werk beslis. Dalk moet jy 'n oomblik wag voordat dit oopmaak, maar daar is geen probleem met die skakels nie. Dit is getoets. Groete, Naomi Meyer, inhoudsbestuurder

Marinus Wiechers: woorde van ’n kollega en vriend

Andre de Villiers (professor emeritus) 2018-09-19 Marinus was bereid om mense wat hy nog nie eens geken het nie, van raad te bedien. Ek het in 2010 'n boek met die snaakse titel: Tincture (wat dui op 'n mengsel met verskillende bestanddele) gepubliseer. Oor 'n koffie met Marinus het hy voorgestel dat ek

Tyd-skryfkompetisie: Inskrywings I

Riette Schoonbee 2018-09-18 Hoe mooi skilder taal. Hoe wonderlik skeppend ons mense. Hoe spel mens liefde, lewe? T Y D ...

Die skrywers van die Ou Testamentiese boek Genesis

kla-kous 2018-09-18 Weereens, baie interessant - vir 'n leek, soos ek, op hierdie gebied. Terwyl die uitmekaar pluis van die samestelling van die Ou Testament die letterlike interpretasie daarvan ondermyn (soos die evolusieleer), wonder ek tog of dit die insigte en leerstell

blou

Elizabeth Kendall 2018-09-18 Lieflik geskryf! Ek kan my so vereenselwig met die woorde.

Graad 9: Wiskunde-oefenvraestel en memo – volledige jaar se werk

belinda 2018-09-18 goeie middag die "link'wil glad nie oopmaak vir gr9 wisk vraestel en memo is daar n moontlikheid om dit te epos asb

Die Christelike godsdiens en die “ander”

F C Boot 2018-09-18 Mr K Nee man waar kom jy aan die wolhaarstorie? Dit baie duidelik dat 'n mens hier met 'n vloed te doen het soos 'n mens vandag nog kry wat die aarde sover dit bekend aan die skrywers was, bedek het. Dit het mos niks te doen met mense en diere op ande

Graad 12 Afrikaans: voorgeskrewe letterkunde

jc nienaber 2018-09-17 Hi. ek probeer die gedigte se powerpoints oopmaak maar ek kom nie reg nie asb help?

Die Christelike godsdiens en die “ander”

Mr K 2018-09-17 Beste Leon, dink nou mooi wat ek vir jou gaan sê gorillas is eers in 1899 en 1900 ontdek so ook baie later die platipus-dier van Australië. Hy lê eiers maar die kleintjies drink aan die ma; niemand wou dit glo nie. Wetenskaplikes het gedink dis ’n "h

Ope brief aan Phumelele Buthelezi, vakadviseur KwaZulu-Natal: Die toekoms van Afrikaans op skool

Conrad Steenkamp 2018-09-17 @Engels Onnie: Geen taal kan in isolasie bevorder word nie en natuurlik moet daar ook na veral Zulu gekyk word. Maar hoekom is dit onaanvaarbaar as die skrywer op Afrikaans fokus? Wat doen @Engels Onnie vir Afrikaans en Zulu? Hoekom geld die logika wat En

Mediavrystelling: Skryf in vir die tweede AVBOB Poësieprojek

LitNet 2018-09-17 Hallo Elfrieda, hier is 'n skakel na die uitgewer se blad waar die boek te koop aangebied word: http://naledi.online/product/wish-id-said/. Kontak die uitgewers hier: http://naledi.online/kontak/. Groete, Naomi Meyer, inhoudsbestuurder

Indeks: notas, toetse en vraestelle

LitNet 2018-09-17 Goeiedag, ek dink dit sal die beste wees om by die leerling se skool navraag te doen om uit te vind watter hulpbronne die naaste is aan die soort materiaal wat hulle in die klas gebruik. PNA, byvoorbeeld, het 'n verskeidenheid van boeke en hulpmiddels vir

Graad 9: Natuurwetenskappe, November-vraestel en -memorandum

LitNet 2018-09-17 Hallo Courtney, hier is 'n indeks van al die vraestelle wat op LitNet beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Dit is ingedeel volgens graad. Daar is nog nie vraestelle beskikbaar vir elke vak van elke graad nie, maar on

Roger Federer se Suid-Afrikaanse Durand-Hugenote afkoms

Barbara Cailliau 2018-09-16 Hello Professor, This is a very interesting article I am a descendant of Pieter Willem Durandt b 1816 + 1859 via his son Jan Jonathan b 1836 + 1902 Krugersdorp Conc camp who was my great grandfather, his daughter Margaretha Alberta Durandt was my granny

Graad 9: Natuurwetenskappe, November-vraestel en -memorandum

Courtney 2018-09-16 Hi waar is die gr 9 lewenswetenskappe ?

Indeks: notas, toetse en vraestelle

Ulandi 2018-09-15 Ek is op soek na hulp vir 'n matriek leerling vir Geskiedenis, watter hulpbron sal die beste wees om vir hom aan te koop? Hy was vir 'n ruk nie by die skool nie agv gesondheid redes, en ek probeer help dat hy al die nodige materiaal het asb. Ek is wiskund

Die US draai sy rug op Afrikaans as doseertaal

Charl Adams 2018-09-15 Exactly right. Many Afrikaners are struggling to behave like a minority. Decades of power have made them reluctant to adjust to a lesser role.

Die verlore smoking gun van Bird Island: 'n resensie

Billy Cox 2018-09-15 Raine - Ware afleiding.

Die US draai sy rug op Afrikaans as doseertaal

D J Botha 2018-09-15 Dis ondenkbaar dat die Wes-Kaap geen universiteit kan hê met Afrikaans as betekenisvolle onderrigtaal nie terwyl Afrikaans een van die amptelike tale van die provinsiale regering is.

Die US draai sy rug op Afrikaans as doseertaal

Francis 2018-09-15 Ek verwonder myself aan prof Gilliomee se skrywe oor die US se pragmatiese taalbeleid. Met globalisering en toenemende verengelsing van ons gemeenskappe is dit net 'n logiese uitvloeisel dat US moet verengels! Hou by moedertaalonderrig op skoolvlak en hou

Die US draai sy rug op Afrikaans as doseertaal

Nicholas Kruger 2018-09-14 Afrikanernasionaliste het self die graf gegrawe, daar kan nie nou verwag word dat dit ongevul gelaat gaan word nie. Die toekoms was lankal reeds ingeboet.

Die US draai sy rug op Afrikaans as doseertaal

Johnnes Comestor 2018-09-14 Die US, eintlik die US-bestuur, is deesdae glo nie teen Afrikaans nie. Dit is darem 'n uiters pap formulering. Is hierdie bestuur "aangevuur" om Afrikaans te bevorder? Is die US "te eng" om, soos voorheen, Afrikanerbelange te bevorder? Daar moet nie bloot

Die verlore smoking gun van Bird Island: 'n resensie

Pieter Strauss 2018-09-14 Goeie resensie, Jean!

Hallo, is iemand nog daar?

Reusedwerg 2018-09-14 Felix, as jy te veel hyg gaan jy naderhand uitasem raak, tensy jy 'n pompie by jou het.

Mediavrystelling: Skryf in vir die tweede AVBOB Poësieprojek

Elfrieda Marais 2018-09-14 Waar kan mens die bundel te koop kry?

Die verlore smoking gun van Bird Island: 'n resensie

Rosemary Milbank 2018-09-14 Ek het David Allen goed geken in die jare 70's. Ek glo ALLES en nog meer wat in die boek is! RIP Mark Minnie ... I was so desperately heartbroken to read about the horiffic abuse you suffered as a young boy. Well done for exposing the TRUTH! Chris Stey

Die US draai sy rug op Afrikaans as doseertaal

Dr D P van Velden 2018-09-14 Ons kan dit nie bekostig dat Afrikaans as kultuurskat en onderrigmedium verlore gaan nie!

Studying while black. Race, education and emancipation in South African universities

Breytie 2018-09-14 Ek is onder andere 'n gekwalifiseerde beroepsvoorligter, maar selfs sonder so 'n kwalifikasie sal by verre die meeste mense weet dat daar voor die einde van 'n skoolloopbaan noukeurige beplanning vir 'n toekomstige loopbaan gedoen moet word. Vanselfspreke

Graad 9: Natuurwetenskappe, November-vraestel en -memorandum

LitNet 2018-09-14 Hallo Amanda, hier is 'n indeks van al die vraestelle wat op LitNet beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Dis ingedeel volgens graad en ons voeg so gereeld moontlik nuwe inhoud by. Groete, Naomi Meyer, inhoudsbestuurd

Graad 9: Natuurwetenskappe, November-vraestel en -memorandum

LitNet 2018-09-14 Hallo Amanda, hier is 'n indeks van al die vraestelle wat op LitNet beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Dis ingedeel volgens graad en ons voeg so gereeld moontlik nuwe inhoud by. Groete, Naomi Meyer, inhoudsbestuurd

Graad 7: SW (Geskiedenis), vraestel en memorandum

LitNet 2018-09-14 Hallo Amanda, hier is 'n indeks van al die vraestelle wat op LitNet beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Dis ingedeel volgens graad en ons voeg so gereeld moontlik nuwe inhoud by. Groete, Naomi Meyer, inhoudsbestuurd

Graad 12-rekordeksamen 2017: vraestelle en memoranda

LitNet 2018-09-14 Hallo Audette, hier is 'n indeks van al die vraestelle wat op LitNet beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Dis ingedeel volgens graad en ons voeg so gereeld moontlik nuwe inhoud by. Groete, Naomi Meyer, inhoudsbestuur
Top