Kommentaar

Uit die bloute deur Chanette Paul: ’n resensie

Alta Groenewald 2018-09-07 Chanette se boeke is verslawend. Jy wil almal lees. Beste skrywer ooit.

29 Maart 2018

Melanie du Toit 2018-09-06 Storie wat sal vassteek in jou hart vir 'n lang tyd. Jy stap saam met Gus. Jy beleef saam met hom die pyn en finale afskeid. Jy verlang na jou eie en reflekteer in dankbaarheid dat jy nog tyd het om spesiale oomblikke te deel. 'n Wenner.

Weg van ons

Wilna Coetzee 2018-09-06 Soos altyd besonders!

29 Maart 2018

Monique 2018-09-06 So 'n ongelooflike spesiale storie. So mooi geskryf ... ek mis jou ook An, maar jy en ouma kuier lekker in die hemel ... Kannie wag vir die wêreld om Gus en sy verhale te leer ken nie! Well done xxx

Vir wat die alewige naamsveranderinge?

Vrydenker Vlakvark Sonder Naamgenoot Standbeeld 2018-09-06 Mense en leiers het voete van klei en waarskynlik ook geraamtes in die hangkas. Waarom enigsins mense se name toeken aan mensgemaakte konstruksies en standbeelde oprig? Vandag 'n standbeeld vir Ramesses II oprig, môre die standbeeld se gesig wegkap. Hoev

29 Maart 2018

Natasha le Grange 2018-09-06 Uitstekende roerende verhaal so uit 'n mens se hart. Die verhaal laat 'n mens dink en waardeer wat jy het in die lewe, want alles kan binne 'n oogwink verander.

Die boek van herinnering – vir Tant Alie et al

Ulla Ludewig 2018-09-06 EK sal bitter graag hierdie boek wil lees ...

waatlemoen

Albertje Fouché 2018-09-06 Ai, nou loop my onthou en verlang ver draaie.

Kritiese besinnings oor die Israelse eiendomsaansprake op Palestina

Midde-Oosterse Vlakvark 2018-09-06 Ek kyk uit na die outeurs se volgende artikel met die opskrif: "Kritiese besinnings oor vrede in Sirië".

Critical reflections on Israel’s claim to land in Palestine

F C Boot 2018-09-06 Daar sal altyd verskil word oor die presiese betekenis van God se belofte aan Abram. Lees 'n mens bv 'n verklaring in die Jewish virtual library, sal jy die volgende vind: https://www.jewishvirtuallibrary.org/the-bible-on-jewish-links-to-the-holy-land

Wiskundenavraag deur ’n ma – en raad oor die maak van 'n plakkaat

thelsa 2018-09-06 Ek het 'n leerder wat 'n plakkaat gemaak het volgens die voorskrifte. Die nasiener het die leerder 'n ronde '0' gegee vir die poging. Dit was in kleur, op glanspapier gedruk en A4 soos per voorskrif. Dit wil blyk dast die arme nasiener het dit toe heeltem

Pass 'ie torch aan

Lindy Nel 2018-09-06 Sowaar engele wat Onse Vader gestuur het. Het gisteraand die dames op DEKAT gesien and wat 'n inspirasie vir almal. Wonderlike werk!

Die kerk, gays en die hof

F C Boot 2018-09-06 Beste Cynthia Dit is baie jammer, maar jy het by die verkeerde adres aangeklop, want dit is nie verniet geskryf nie: Psalm 146 vers 2 Moet op prinse nie vertrou nie, by wie niemand heil kan vind - op die mens jou hoop nie bou nie; want as God hul ge

Sprokies in Kaaps: Sneeuwit ennie siewe dwergies (deel 2)

Olivia 2018-09-06 Dankie virrie onnersteuning Rosien. Ek voel net soes djy voel daaoo. My wens is oek dat ek op 'n latere stadium die sprokiesvehale in 'n boek kan sit. Ek mien eendag wil ek hê my kinners se kinners moet dit kan lies. Maa vi nou sallie sprokies hie by

Die kerk, gays en die hof

Cynthia Koosterkoek 2018-09-05 Ek het my tot 'n Katolieke nonne-orde gewend toe ek jonk was. In desperaatheid. En ontdek alle gebede bly onbeantwoord. Daar is geen God nie. Dit is 'n mensgemaakte illusie en skep 'n lae swakbeeld. Die Bybel maak geen sin nie en is 'n wrede boek. Aan die

Du Toitskloof | LitNet Eerste Slukkie: Die wêreld van Charlie Oeng deur Etienne van Heerden

Annora Eksteen 2018-09-05 “Wanneer die span skeerders in die skeerseisoen kom, bondel hulle in hul donker jasse en met musse op die kop by die hek saam. Hulle vra nie om nader te kom nie, maar maak eers vuur teen die werfhek, op die skoon pad. Hulle is Sotho’s en kom uit die b

Marinus Wiechers: woorde van ’n kollega en vriend

Renée Conradie 2018-09-05 Dankie vir so 'n raak huldeblyk aan 'n groot gees.

Uitnodiging: Bekendstelling van Prooi deur Deon Meyer

Robert van Staden 2018-09-05 O genade nee, daai Moreletapark-kerkplek gee my die creeps, ek sal eerder maar nie die bekendstelling bywoon nie. Vreemd om 'n boek by 'n kerk bekend te stel.

Jong lesers: Die driehoekige sirkel deur Corrie Vorster

Estha Marais 2018-09-05 Goeiedag, Waar kan ek moontlik die audio boek of weergawe van die voorgeskrewe boek , Driehoekige Sirkel bekom?

Kanarie ’n uitdagende grensverskuiwing: ’n filmresensie

Aletta Leach 2018-09-05 Een van die wonderlikste filmresensies wat ek al ooit gelees het. Baie dankie Jan-Jan Joubert, dat jy ons altyd herinner aan die wonderlike taal wat ons praat, en dat dit 'n wonderlike instrument is as 'n deskundige dit gebruik.

Hallo, is iemand nog daar?

F C Boot 2018-09-05 Reusedwerg Tyd om Dedalus totsiens te sê. Dit is vir my belangriker om the hoor wat julle sê oor een van ons handelsbanke se standpunt dat grondeienaars wie se eiendom met of sonder vergoeding deur die Staat onteien is, nog steeds hul verpligtinge tee

Indeks: notas, toetse en vraestelle

LitNet 2018-09-05 Hallo Ronel, ons het nie opsommings van die vakke nie, maar voeg so gereeld moontlik nuwe inhoud en oefenvraestelle by hierdie lys. Hou hierdie indeks dop vir nuwe inhoud, asook die skoleblad: https://www.litnet.co.za/category/skole/. Groete, Naomi Meyer,

Graad 6: Toetse, vraestelle en memoranda

LitNet 2018-09-05 Hallo Jan, hier is 'n indeks van al die vraestelle wat op LitNet beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Hier is ook 'n skakel na al die skoleinhoud op LitNet: https://www.litnet.co.za/category/skole/. Hier kan jy nog m

waatlemoen

Anina Roux 2018-09-05 Presies soos ek dit onthou.

Indeks: notas, toetse en vraestelle

Ronel vd Berg 2018-09-04 Wil net weet of jul nie opsommings vd verskillende vakke doen nie net opsommings en waar kan ek gratis kry asb

Antie Bella

Carma Shaw 2018-09-04 Dis baie goed, Anton. Ek hou van storieverse.

met of sonder baar

Carma Shaw 2018-09-04 Baie goeie werk, Shaun.

Kom ons dink “buite die boks”: Wat van ’n Afrikaanse Taalunie?

Charles 2018-09-04 Ek sal OOK BITTER graag ’n samewerkingsooreenkoms met die Hollanders wil sien. Afrikaans kan net verryk en bevoordeel word daardeur; met eindelose nuwe moontlikhede vir daadwerklike groei en ontwikkeling van ons mooiste tongval, (in teenstelling met sta

Graad 7: SW (Geskiedenis), vraestel en memorandum

LitNet 2018-09-04 Hallo Yolandi, hier is 'n indeks van al die vraestelle wat op LitNet beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Blaai gerus daardeur om te sien watter inhoud op LitNet gepubliseer is. Daar is nie vraestelle van al die vakk

Politieke versinsels rakende die amandelheining

JOHANN Abrahams 2018-09-04 Baie interessant, maar smaak bietjie na baie moeite om verwysing na Apartheid te weerlê.

Die kerk, gays en die hof

Kobus 2018-09-04 Ai tog mense, hoe moeilik kan dit wees? Wat het Jesus gesê: "Daar staan geskrywe." Wat geskryf is, kan niemand verander nie. Dit, moes ek as "gay" self leer. Die dag toe ek my vlees kruisig onder die Gees, het my geestesoë oopgegaan. God haat sonde. Al

Graad 7: SW (Geskiedenis), vraestel en memorandum

Yolandi van Wyk 2018-09-03 Hallo, is daar dalk enige eksamenvraestelle vir die November 2018 eksamen wat ingeoefen kan word - alle vakke asseblief?

Die Christelike godsdiens en die “ander”

Leon Mostert 2018-09-03 Mr K, Ek dink jy moet 'n slag rondkyk wat buite aangaan. Nee ek is nie sarkasties nie, eerder baie ernstig. Yahweh is ons Skepper en ook ons Verlosser. Vergeet van die mense wat jou so verkeerd leer. Kyk eerder hoe Yahweh die wêreld straf. Lees Deuterono

Die Christelike godsdiens en die “ander”

F C Boot 2018-09-03 Mr K Verbreed jou horison. Begin bv met die lees van https://www.jewishvirtuallibrary.org/afterlife-in-judaism en https://www.jewishvirtuallibrary.org/sin Groete

Zuid-Afrikahuis: Programma, September 2018

Albert 2018-09-03 Hallo mensen Is er nog informatie over Steve Hofmeyr Komt hij misschien in de toekomst nog naar Nederland? Baie dankie in elk geval 🇿🇦 Met vriendelijke groeten A.van Elsland

Die Christelike godsdiens en die “ander”

F C Boot 2018-09-03 Mr K Aanvallend nee net onthullend wanneer dit by nonsens kom wat mense kwytraak. As jy wysheid in 'n bottel soek beland jy spoedig op die verkeerde plek,soos jou kommentaar bewys. Lekker dag

Geografie-hersieningsvraestelle: Februarie/Maart 2012

LitNet 2018-09-03 Hallo Jannie, hier is 'n indeks van al die vraestelle wat op LitNet beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Blaai gerus daardeur en laai af wat kan help. Ons voeg so gereeld moontlik nuwe inhoud by. Groete, Naomi Meyer,

Graad 12-rekordeksamen 2017: vraestelle en memoranda

LitNet 2018-09-03 Hallo Rachelle, hier is 'n indeks van al die oefenvraestelle wat op LitNet beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Dit is ingedeel volgens graad. Blaai gerus hierdeur om te sien watter vraestelle alles besikibaar is. On

Geografie-hersieningsvraestelle: Februarie/Maart 2012

Jannie Swart 2018-09-03 ek soek graad 6 sw en graad 8 sw vraestelle en memo's

Kom ons dink “buite die boks”: Wat van ’n Afrikaanse Taalunie?

J. dippenaar 2018-09-02 Stem saam met Johannes Comestor.
Top