LitNet2018-08-30Hallo Geraldine, hier is 'n indeks van al die vraestelle wat op LitNet beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Die vraestelle is ingedeel volgens graad. Hier is 'n skakel na graad 5 se vraestelle: https://www.litnet.co.
Albert Wapenaar2018-08-30Die man het sukses met al sy boeke. Tot dusver is hy ’n wenner, van Die onaantasbares tot en met Die Lucky Strike. Mens kan nie beskryf hoe dit voel nie, maar jy moet net die boek in die hande kry en hom lees. Toe hy uitkom, het ek hom dadelik gekoop.
Jemima Meyer2018-08-30I remember enjoying "Die Groot Verseboek" as well as a few other anthologies in recent years, but nowadays I only read my Dietetics textbooks. Recently I did, however, read some poems by WB. Yeats. I started with Rilke's "Letters to a Young Poet" (which i
Johnnes Comestor2018-08-29Carstens wil hê dat die gehalte van onderwys moet verbeter. Hy noem dat daar talle instansies is wat Afrikaans bevorder. Hy begeer egter ware taalbevordering van Afrikaans. Vandaar die moontlikheid van 'n Afrikaanse Taalunie. Hy sê dat hy leemtes in die
Joris Cornelissen2018-08-29Het Afrikaans kent vele uitdagingen, maar ook mogelijkheden. Een belangrijke mogelijkheid blijft echter onbenut: samenwerking tussen Afrikaans en Nederlands.
Deze samenwerking is er wel, maar in heel beperkte mate en is bovendien versnipperd, vaak incide
Duitswester2018-08-29Dag Dedalus, ek het geen idee wie jy is nie. Kak praat verstaan ek, maar kak stilbly? 'n Kraakvars een daai vir my.
Maar beduie bietjie, wie praat nog altyd kak? Hoe lank is "nog altyd" Ek drentel al so 16 jaar op die werf, aan en af en ek stem saam, kak
Geraldine Jonker2018-08-29Goeie more Naomi
Ek is opsoek na graad 5 se 3de en 4de kwartaal se examin vraestelle groot assiblief. wat ek graag wil weet of hie net vir wiskunde is of kan ons hier aan vra vir enige vak se vraestelle.? groete en mooi daggie verder.
groete Geraldine
Janrie2018-08-29Baie dankie vir hierdie artikel. Ek studeer tans BA Kommunikasiekunde, maar wil graag in "Forensic Linguistics" ingaan. Hierdie artikel is baie behulpsaam. - Janrie
Matthys Strydom2018-08-29'n Afrikaanse Taalunie klink vir my nie net na 'n goeie moontlikheid nie, maar na 'n noodsaaklikheid.
Ons Taal staan tans voor sy grootste krisis ooit, veel groter as die aanslag tydens en na Anglo-Boereoorlog, veral omdat soveel Afrikaanse akademici
Marko van der Colff2018-08-28Beste Wannie, dankie! Dit is beslis stof tot nadenke én as daad by die dinkwoorde gevoeg kan word, des te beter.
Ek sien egter (ongelukkig!) 'n allamintige kuttel innnie drinkwater ... Hoe kom mens verby die (onvermydelike) vingerwysing van 'bevoorregt
Jackie2018-08-28Goeie dag julle. Ek is 'n nuwe Toerisme onnie vir Gr 10 & 11. Ek wil graag weet of iemand my kan help met klas aktiwiteite en toetse. Ek weet dat kinders deur aktiwiteite goed leer.
Kelwyn Sole2018-08-28I agree with Painter and Heyns. I think you've misinterpreted the poem, re how one should understand the word 'wait'. More interestingly, this also brings up the issue of what kind of education should displace the present curriculum: one that serves the
LitNet2018-08-28Hallo Sarie, hier is 'n indeks van al die vraestelle wat op LitNet beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Dit is ingedeel volgens graad. Jy kan daardeur blaai om te sien watter inhoud vir graad 11 beskikbaar is. Hoop d
Sanette2018-08-28Rieta ek ook! Ek het dit in 'n huisbrand verloor. Kon jy dit weer êrens opspoor? Ek is in Australië, maar ons mis ons mense en kom moontlik na 12 jaar hier terug.
Connie2018-08-28Dedalus, my ou vriend, op jou regterskouer sal jy 'n lelike litteken sien wat soos 'n patrys lyk. Het jy dan vergeet dat jy uit pure jaloesie op Perdix hierdie merk gekry het?
Louis de Villiers2018-08-27Natuurlik is die skryfster heeltemal reg. Die blouhempies het histories 'n geweldige voorsprong gehad, vandaar die groot gaping wat daar vandag nog op materiële en vele ander gebiede bestaan.
Waar sy dwaal is by die oorsaak daarvan. Dit is nie deur 'n
Sarie September2018-08-27Hi, ek soek ou vraestelle vir September en November eksamen vir graad 11 vir wiskunde geletterdheid, Besigheidstudie en lewenswetenskappe
Christa van der Walt2018-08-27Martjie, jy’s ‘n wenner! Geluk met alles wat jy reeds vermag het, met wat nog in die pyplyn is en ook met wat nog gaan gebeur. Ek glo daardie drie rolmodelle van jou kyk met trots na jou, en natuurlik Pa wat self 'n doring voor die kookpot is.
LitNet2018-08-27Hallo Marthie, jy kan telkens op die skakels klik om die vraestelle oop te maak en gratis op jou rekenaar af te laai. Dit is nie nodig om die vraestelle iewers heen te e-pos ten einde dit in die hande te kry nie. Groete, Naomi Meyer, inhoudsbestuurder
LitNet2018-08-27Hallo Marthie, dankie vir jou navraag. Die vraestelle wat op LitNet beskikbaar is, kan verkry word deur op elke skakel te klik. Die vraestelle laai dan outomaties self op mens se rekenaar af en dis kosteloos. Jy kan dus hierdie indeks se skakel vir jou do
LitNet2018-08-27Hallo Natasha, hier is nie van al die verskillende departemente vraestelle op LitNet beskikbaar nie. Maar hier is 'n indeks van al die oefenvraestelle wat daar wel is, en dit is ingedeel volgens graad: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraes
LitNet2018-08-27Hallo Natalie, hier is 'n indeks van al die vraestelle wat op LitNet beskikbaar is; dit is e volgens graad: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Klik telkens op die skakels vir die vraestelle om self oop te maak. Groete, Naomi Meye
LitNet2018-08-27Hallo Nicoline, jy kan op die skakels klik en dan maak die vraestel en memo outomaties oop. Hier is 'n indeks van nog vraestelle en memo's: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Klik telkens op die rooi skakel en dan laai die dokume
marthie hurn2018-08-27hi daar. ek wil graag die inligting na my dogter stuur sodat ons kleindogters wat in gr 9 en 11 onderskeidelik die vraestelle kan kry, sy het nie fb nie. hoe kan ek dit by haar kry . help asb. marthie
Riëtte Heslinga2018-08-26Baie geluk Martjie. Gaan dié boek defnitief aanskaf. Jy het die heerlikste "cake pops" vir Marieta se troue gebak! Wat sou mens dit in Afrikaans noem?
Wilhelm Fourie2018-08-26The sad fact that many students today reject Nelson Mandela is enough evidence that Marlene van Niekerk's prophetic words of the possible future rejection of leading African academics is unfortunately quite probable.
Wilhelm Fourie2018-08-26Dr Willa Boezak is een van die min openbare figure wat die afgelope jare bewys het dat hy weet wat op die spel is as Afrikaans as akademiese taal verlore gaan. Baie dankie vir wat u doen!
Martie Vorster2018-08-26Ek lees nou jou boek vir die tweede keer en sukkel om dit neer te sit. Ek hou van mense se lewensverhale, meer waarheid as fiksie. Dit laat jou besef elkeen van ons het ’n storie – party s’n net meer ingekleur met inspirasie, hoop en ons geloof. My
Fanus Bothma2018-08-25Too much academic analysis - a lecture on the play and the playwright. Not sufficient indepth analysis of the production and the performers. Merely, a meagre attempt to try and "play" theatre crit. Very disappointing.