Kommentaar

Rym-, aksierym- en liedjiebundel vir pikkies: Lees dié onderhoud oor bydraes wat jy self kan stuur!

Janelle Greyvenstein 2018-08-25 Ek sal hierdie webblad verseker weer gebruik! xxx

Magnus en die seuns

Riana 2018-08-25 Ons kan almal 'n boek skryf en net kundig genoeg wees om dit te dramatiseer met moontlike waarskynlike feite en dan geld maak.

Sosiale geregtigheid en die ANC se grondbeleid

ManZonderNaam 2018-08-24 Moet ons begin eis vir ons oumas en oupas wat deur depressie gegaan het? Toe was alles gelyk want daar was f-all! Almal was ou pienk hempies, as daar materiaal was om hempie te maak. Geskiedenis en konteks strek nie net tot by die retoriek van wat mens w

Graad 6-wiskundevraestel: kwartaal 1 en 2

natalie 2018-08-24 Hi kan julle asb septembermaand vraestelle op sit dus net novembermaand vraestelle. Ek stel regtig belang in al die vakke van graad 6. Baie dankie julle help my baie

Sosiale geregtigheid en die ANC se grondbeleid

Wonder Maar Net Soogdier Vark@ToekomstigeMooiSuid-Afrika 2018-08-24 Beste Bettina, het die Khoi-Khoi en San Suid-Afrika bewoon voor die aankoms van die swartmense in Suid-Afrika? Het die swartmense die noordoostelike dele van Suid-Afrika se gronde voor 1652 van die Khoi-Khoi en San gekoop, verruil, as geskenk ontvang of h

Hallo, is iemand nog daar?

F C Boot 2018-08-24 Dalk 'n geval van: "Spreken is zilver, maar zwijgen is goud."

Bakgeheime: ’n onderhoud met Martjie Malan

Xandra 2018-08-24 Kan nie wag om die boek in my hande vas te hou en te lees nie.

Hallo, is iemand nog daar?

Martinus Pretorius 2018-08-24 Ja, ek wonder ook waar is almal dan heen? Jan Rap is tog 'n man wat nie kan stilbly nie, hy is iemand wat gedurig moet stry oor iets, anders is hy nie gelukkig nie. En hy en Angus het so knaend gestry oor Afrikaans, ek het gedink dit hou nooit op nie. Nou

Bakgeheime: ’n onderhoud met Martjie Malan

Babs 2018-08-23 Baie geluk, jy is voorwaar uitstaande.

Magnus en die seuns

Johan 2018-08-23 Ons moet onthou dat daar bewerings in die boek gemaak word wat nog getoets moet word. Die vraag wat ek het is: Hoekom tot nou gewag? Waar is die jong mans se stemme? Aan die ander kant het ek ook geleer dat absolute mag maak mense korrup en verhewe bo die

Christo van Rensburg (1938–2018)

karel.porteman 2018-08-23 Hij was een van mijn beste vrienden sinds 1968, toen hij een jaar in Leuven zat. Ik heb hem vaak teruggezien. Nog in 2016 legde hij - weer in Leuven - mij met grote geestdrift zijn laatste opvattingen over de wording van het Afrikaans uit. Het laatste w

Sosiale geregtigheid en die ANC se grondbeleid

Ou Erdvark met die oog gerig op Regverdigheidshoop 2018-08-23 Geagte Me. Wyngaard, dankie vir u insette. Wat moet die nasie-visie wees? Hoe moet 'n nuwe grondwet vir 'n sosiale geregtigheid daar uitsien? Hoe moet die dag-tot-dag sosiale geregtigheid vergestald in 'n land wat nie ekonomies wêreldkompeteerbaar is

Sosiale geregtigheid en die ANC se grondbeleid

F C Boot 2018-08-23 Die rede waarom hul dalk nie gelyk by die wenpaal uitkom nie lê heel moontlik in die volgende. Die berig het al in 2013 verskyn. https://www.news24.com/SouthAfrica/News/Bantu-education-was-better-academic-20130815

Tom Gouws (1961–2018)

gert 2018-08-23 Liewe Tom was so 'n mooi mens. So 'n groot mens. So 'n mens van hier, van ons almal, vir ons almal. Jammer dat die wreedaardigheid hom af gesny het.Jammer dat hy so baie -ismes in een oomblik in die oege moes staar, min wetende hoe jy as mens die gewel

Hallo, is iemand nog daar?

Reusedwerg 2018-08-23 Sjoe, wou net bekommerd raak. Nou is ons darem diep in die twee ...

Graad 10: Fisiese Wetenskappe (Chemie): vraestel 2 en memorandum

Nicoline 2018-08-23 Kan ek asb die gratis vraestel en memo vir gr10 fisiese wetenskap kry.

Hallo, is iemand nog daar?

Duitswester 2018-08-23 Hallo Reusedwerg, ek loer so nou en dan in, maar ja, die werf is stil. Die werfkarakter van doerie tyd is lankal weg, saam met die lekker debatte en gestryery. Ek mis dit. Ek het opgemerk dat die ou geselskap hul rug gedraai het veral na hierdie nuwe form

Magnus en die seuns

Elza Lorenz 2018-08-23 Een vegryp regverdig natuurlik nie 'n ander nie. Daar is ook met skok gereageer op ander vergrype tydens apartheid. Nou word ons gekonfronteer met die huidige euwels. Die Bird Island ring is nou 'n nuwe en skokkende (wit of swart hoofkarakters) verskynsel

Huldeblyk aan Christo van Rensburg: ’n Afrikaanse woord is weg

Bruce Donaldson 2018-08-23 Baie dankie,Christo,vir die belangrike rol wat jy gespeel het in my akademiese loopbaan in die tagtigerjare en dankie vir jou vriendskap en vrygewigheid. Ek het en sal dit nooit vergeet nie.

Die kerk, gays en die hof

Andre 2018-08-22 Trixie, die Lukas in jou bybel en myne is blykbaar nie dieselfde Lukas nie. In my Bybel is daar niks oor gays in Lukas nie. Verder is dit baie duidelik uit Sy Woord dat selfs die goddeloses is geskape vir Sy oordeelsdag. Nie almal wat sê Here Here sal di

Sosiale geregtigheid en die ANC se grondbeleid

SR 2018-08-22 Ek meen die argument berus op 'n vals aanname, nl dat die twee groepies op "lukrake, geen spesifieke redes", blou of pienk hempies ontvang het. Hulle het eerder met blou of pienk hempies daar aangekom.

Bybel in Kaaps: Die storie van Simson (deel 3)

Rosien Keyser 2018-08-22 Kosbaar! Geniet dit vreeslik.

Hallo, is iemand nog daar?

Raed-na-Gael 2018-08-22 Ja - ek is! Iemand hier is van mening dat ek almal op die Sê gruwelik beledig en daarmee geïnsinueer dat ek dit in die oog het om hul almal van die Net af te skryf. Hoe dink jy, het ek daarin geslaag?

Die kerk, gays en die hof

Chris 2018-08-22 Ontspan! `n Mens word nie gered op grond van jou seksuele identiteit nie, maar alleen deur Jesus se genade en liefde en as jy Hom as verlosser aanvaar. Dit is absoluut belaglik om te dink dat God iemand sal verstoot bloot omdat hy/sy nie in die kiktsklaar

Do the coloured people have a culture?

Gawa 2018-08-22 Raak gesê, Simon!

Graad 12 Afrikaans: voorgeskrewe letterkunde

LitNet 2018-08-22 Hallo Jeanne, hier is 'n indeks van al die vraestelle wat op LitNet beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Dit is ingedeel volgens graad. Om toegang tot elke oefenvraestel, memo of power point-aanbieding te kry, klik s

Indeks: notas, toetse en vraestelle

LitNet 2018-08-22 Hallo Annetjie, die indeks hierbo dui al die vraestelle aan wat op LitNet beskikbaar is. Die vraestel word deur kundiges vir LitNet opgestel en ons voeg so gereeld moontlik nuwe vraestelle by. As die spesifieke vraestel waarna jy op soek is nie hier is ni

Graad 3: Toetse, vraestelle en memoranda (beskikbaar in Afrikaans, Engels, Xhosa en Sotho)

LitNet 2018-08-22 Hallo Sulita, hier is 'n indeks van al die vraestelle wat op LitNet beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Dis ingedeel volgens graad en ons voeg so gereeld moontlik nuwe inhoud by. Groete, Naomi Meyer, inhoudsbestuurd

Jong lesers: Die driehoekige sirkel deur Corrie Vorster

LitNet 2018-08-22 Hallo Carin, ons beskik ongelukkig nie oor 'n foto van die skrywer nie. Dalk moet jy die uitgewer kontak. Hier is 'n skakel na hulle webwerf: https://estore.vivlia.co.za/store/eBooks?publisher=Vivlia%20Publishers. Groete, Naomi Meyer, LitNet: inhoudsbestu

Do the coloured people have a culture?

Angelique Kemp 2018-08-22 Wow...Beautifully articulated! Recently a boy was mocked by his teacher because according to her coloured people don't have culture. I sent him back to ask the teacher for her definition of culture... Well.

Graad 12 Afrikaans: voorgeskrewe letterkunde

Jeanne van der Westhuizen 2018-08-21 Hoe kan ek toegang kry tot die "power points" en ander inligting op hierdie website?

Karel Schoeman: ’n huldeblyk deur Hennie van Coller

William de Villiers 2018-08-21 Ek verneem graag gedurende watter jare en moontlik waar in Cradock Karel Schoeman gewoon het. Hartlike dank vir die wie hieraan tyd afstaan.

Indeks: notas, toetse en vraestelle

Annetjie 2018-08-21 Hi eks opsoek na gr 6 Caps kwartaal 3 wiskunde vraestelle

Graad 3: Toetse, vraestelle en memoranda (beskikbaar in Afrikaans, Engels, Xhosa en Sotho)

Sulita 2018-08-21 X opsiek na grd3take en memos vi kwartaal 3 asb

Sprokies in Kaaps: Sneeuwit ennie siewe dwergies (deel 2)

Rosien Keyser 2018-08-21 Ek is DOL VERLIEF op die Kaapse sprokies. Sal net wil weet of dit in boekvorm uitgevee gaan word?

Spade Reën Sending (Blourokke)

Ontnugter 2018-08-21 Hi Peet, ek is. Maar is jy? Is jy seker jou "ticket" is valid? Of gaan jy eendag uitvind dat jy al die jare 'n leuen geglo het?

Jong lesers: Die driehoekige sirkel deur Corrie Vorster

Carin Botes 2018-08-21 goeiedag. ek is opsoek na n foto van Corrie Vorster vir 'n skooltaak.

Die kerk, gays en die hof

F C Boot 2018-08-21 Trixie 'n Mens kan nie net aflei dat die belangrike offisier in die Romeinse leër in 'n homoseksuele verhouding met sy werker was nie en dat die werker as gevolg daarvan baie siek was nie. Indien dit so was sou Jesus dit geweet het en die offisier,s
Top