Jemima Meyer2018-08-16Thank you, Abigail. I'm touched by your "slap on the back" ;)
For now I'm just trying to write as much as possible. Hopefully later I'll publish a debut, but I don't want to be rash with it.
Wannie Carstens2018-08-16Hans, ek is dit 100% met jou eens. 'n Groot woord en 'n dik boom van kennis is weg. Ons moes nog soveel by hom geleer het. Ons eer hom vir wat hy wel nagelaat het. Mag hy as voorbeeld vir die volgende geslagte taalkundiges in die land dien. My innigste si
P. Willem Noodt2018-08-16Beduidend:
“Die privaat besit van produksiefaktore (of die gedeeltelike privaat besit van produksiefaktore) met ’n sterk ontwikkelingsgerigte staatsbenadering is noodsaaklik vir ekonomiese groei, ontwikkeling en politieke stabiliteit.”
Kenmerkend
Adinda Vermaak2018-08-16Ek het Aantekeninge teen die skemeruur gekoop en begin lees. En toe weer gelees en gedoen wat ek gewoonlik doen. Ek het die gedigte wat ek bang is ek sal vergeet, se titels onder mekaar geskryf. Dit weer gelees en toe die titels in my dokument met die si
Ina Basson2018-08-16Baie dankie Barend, ons geniet die 2018 Uit die beek sommer baie en ons word geestelik daardeur geseën. Ons hoop en glo en bid dat Barend 2019 s'n ook sal doen. Groot, groot asseblief.
Ferdi Greyling2018-08-16Marlene, dalk is daar 'n poëtiese soort argetipe wat deur mense se kulturele verstande loop solank daar mense is.
Een wat iemand momenteel aan dieper waarhede kan konnekteer as wat ons aan gewoond is in die alledaagse lewe.
Ek dink Brecht en Neruda he
LitNet2018-08-16Hallo Linda, hier is 'n indeks van al die vraestelle wat op LitNet beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Jy kan gerus hierdeur blaai en sien of jy iets kry wat kan help. Ons voeg so gereeld moontlik nuwe inhoud by. Gr
LitNet2018-08-16Hallo Madelaine, hier is 'n indeks van al die vraestelle wat op LitNet beskikbaar is, as jy idees wil kry van die manier hoe vrae gevra word (dis alles gratis, terloops). Ons beveel natuurlik nie aan dat jy die vraestelle se inhoud net so gebruik nie, maa
Peter2018-08-16Dus so waar Tinus,die Here het my siel gered op 18 Maart 1976 tydens 'n konferensie in die Kaap.
En ek is so dankbaar om die Here in hierdie lig te kan dien,en wat die Here vir my gedoen en beteken het deur die jare.
Ek PRYS HOM
Michiel Heyns2018-08-16Given Helen Moffet's reading of Marlene van Niekerk's poem, her dismay is understandable, and her defence of the three named academics admirable. However, I think, with respect, that Helen has misread Marlene's poem. It seems to me that Marlene 'referen
Marlene van Niekerk2018-08-16https://uwcjournal.wordpress.com/articles/
This was the scene at a panel at UWC where Butler at al were prevented by protesting students from concluding their discussions during question time. Professor Lalu had to close the meeting very hastily.
See
Johann de Lange2018-08-16Hy was my eerste uitgewer, die eerste wat met baie nuwe, ongetoetsde stemme soos ek 'n kans gevat het, en van die eerste kontak jou soos 'n méns behandel het. Soms het hy wyse raad oor te dra gehad: Toe ek op 'n dag 'n paar ekstra outeurseksemplare best
Madelaine Coetzee2018-08-15Goeienaand
Ek is eintlik Gr8-12 Afrikaans Huistaal onnie. Nou beland ek by Gr 5,6 en 7 EAT. Ek wil graag assesserings en vraestelle koop maar kan slegs met Absa internetbanking betaal. Ek weet nie hoe om hier aan te sluit. Kan iemand my asb kontak.
Laurette le Roux2018-08-15Ek gee Afrikaans Huistaal by ’n skool.
Ek het hierdie week matriekmondelinge van die hele distrik bygewoon en help modereer. Die bruin kinders het omtrent almal gepraat oor Afrikaans my moedertaal.
En vertel hoe lief hul vir hul taal is. Hul het so mo
shirley dausas2018-08-15Ek is ook Katoliek en die Jaco man moet maar liewer nie naby my kom nie. Ons glo aan God en iemand wat nie aan God glo nie is 'n godslasteraar soos Cornelius terg gestel het. Ek kan myself nie voorstel hoe mense nie aan God glo nie. Sien hulle nie daaglik
Desmond Painter2018-08-15Whatever the merits of the poem and its critique of forms of campus politics (and I don't think it is unproblematic), surely it should be clear Van Niekerk is not saying the Mbembes, Butlers and Lalus are waiting to crowd out the Heines, Bachs and Beckett
Gustaf Claassens2018-08-15Binne die konteks van tyd gebeur dinge en inderdaad is meer mense besig om jou ernstig op te neem. Jy laat hulle nie 'n keuse nie en jou randfiguurstatus is, soos 'n slang" besig om sy "vel" te verloor. So ook (dalk) jou 'onafhanklikeid' waaraan jy vasklo
Gustaf Claassens2018-08-15Die kerk is baie dinge vir baie mense ... en van minder of geen belang vir ander nie. Elkeen het sy redes. Laat dit so wees want die waarheid is en bly maar wat elkeen glo.
Michiel Heyns2018-08-15In antwoord op Belinda Klein en andere se vraag: 'hoekom kom die dinge uit na soveel jare?': Die Generaal en die Minister se na-uurse bedywighede is al geruime tyd 'n oop geheim. In die jare tagtig was dit algemene kennis in skinder-kringe. Daar word skui
Gustaf Claassens2018-08-15Absoluut prysenswaardig en inspirerend. Om te wees; wie en wat jy is en op daardie grondslag te erken en te respekteer. Dit is die werk van ingeneurs; in die geval taal-ingeneurs wat brue bou. In die agterkop kom die ou gedagte op ... "leef en laat leef.
LitNet2018-08-15Hallo Angelique, hier is skakels na die relevante grade se oefeninge bymekaar: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/#graad6, https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/#graad7 en https://www.litnet.co.za/indeks-notas-
Lamtietie Damtietie2018-08-14Dit herinner tog aan die Smit-moorde wat so goed toegesmeer is. Die dood van Minnie laat die wenkbroue verder lig. Lees "Ek is Liza Smit".
Reusedwerg2018-08-14Dit is 'n betreurenswaardige dag dat die mens se maaksel nl 'n hof met reg, geregtigheid en genade van God vergelyk word. Dit is ook verbasend dat die mense wat die minste met 'n kerk uit te waai het gewoonlik die meeste te sê het. Dit is hoekom die kerk
Belinda Kleyn2018-08-14Aan hierdie versinsels glo ek glad nie, want hoekom kom die dinge uit na soveel jare? Dit is een stem teen ’n ander een. Waaroor sal 'n mens ’n eeu wag voor dit gesê word om wat te maak as die manne of vroue al op so 'n ouderdom is? Ek verstaan nie;
Ian Raper2018-08-13Dis vir my 'n vreeslike slag dat die mens Koos weg is. Ongelooflike uitgewer, grapjas, orator, denker, liberale kultuurmens. Ek sal na hom verlang, ook omdat hy vir die literatuur in Afrikaans so 'n belangrike rol gespeel het.
LitNet2018-08-13Hallo Pieter, ek het jou op die lys gesit. Jy sal ’n e-pos ontvang waarin jy moet bevestig dat jy die nuusbrief wil ontvang. Groete, Liné Enslin, Assistentproduksiebestuurder