Kommentaar

Assemblage-teorie, affek en witwees. ’n Alternatiewe blik op die werking van witwees

Breytie 2018-08-07 Handre, ons kan ongelukkig nie hierdie gesprek voer sonder om die wette wat politieke korrektheid beskerm, te oortree nie. Wat jy mag sê en wat jy mag bestudeer, is nie 'n vrye keuse nie.

Vrouemaand – net nog ’n gimmick, soos Valentynschocolates en Paaseiers

Gustaf Claassens 2018-08-07 Bettina is, soos Boeta was, die bliksem in ... dis 'n kwaad-stuk dié. En natuurlik mag sy voel soos sy voel. Hier's baie waarhede in en dis goed dat keel skoon gemaak word oor die dinge wat krap en grief. Nie dat dit iets nuut is nie, maar tog ... Soos

Graad 9, 2016: Vraestelle en memoranda

LitNet 2018-08-07 Hallo Johanita, ek het gou die vraestelle nagegaan en die memo's lyk tog vir my in orde. Volg jy hierdie skakel? http://www.ecexams.co.za/2016_November_Gr_9_Exams.htm As jy nie regkom nie, laat weet my asseblief sodat ek dit met die betrokke onderwysdepar

Magnus en die seuns

Paul 2018-08-07 Die aanval in die boek is nie op gestaafde feite gebaseer nie, eerder op wanpersepsies. Waar ek met Bettina Wyngaard saamstem, is: As jy nie sedert 1994 kon insien dat apartheid onregverdig was teenoor anderskleuriges, veral diegene met goeie eerbare ambi

Graad 9, 2016: Vraestelle en memoranda

Johanita 2018-08-07 Goeie more Die Gr 9 Vraestel het nie die korrekte momorandum nie, dis 'n Gr11 memorandum. Kan julle asb die memorandum vir my aanstuur of dit regstel asb? Dankie baie

Magnus en die seuns

Suzette 2018-08-07 Ek is regtig ook glad nie verbaas nie. Ook ander wêreldleiers, hooggeplaastes en koninklikes maak hulle skuldig aan pedofilie. Magnus Malan was tien teen een 'n psigopaat.

Magnus en die seuns

Helena 2018-08-07 Ek is geskok oor die mensevergrype, vir seker. Wat wel ook 'n waarheid is, is dat die vergrype van baie van die huidige regering as ampsdraers ook deur sy stemmende skape in stand gehou word.

Magnus en die seuns

Lamtietie Damtietie 2018-08-06 Bettina, ons was beslis skape, maar jy moet darem 'n bietjie begrip hê vir die klompie skape in die kraal wat die gehuil van die wolwe daar buite gehoor het en maklik aan grashalmpies gegryp het ter wille van oorlewing - of so is hulle wysgemaak. Di

Magnus en die seuns

Tracey'Pienaar 2018-08-06 Dis loutere snert. Dis polities van aard. Die persoon wat die boek geskryf het soek sensasie. As ek a familielid was het ek hom gedagvaar.

Magnus en die seuns

Abrie 2018-08-06 Vandag vermoor en verkrag die gepeupel ou mense en kinders. Sosialistiese rewolusie van ANC, EFF en andere is net so veragtelik as Apartheid. Punt is dat alle maghebbers van hulle tyd bedwelm word deur een of ander ideolgie en die misbruik maak van hulle

Magnus en die seuns

F C Boot 2018-08-06 Beste Betinna Is dit nie maar 'n geval van die pot wat die ketel verwyt nie? Nie een party het met skoon hande uit die konflik om die konferensietafel kom sit.

Musiek se invloed op mens se emosies

Dean Opperman 2018-08-06 Musiek is die een ding wat my deur moeilike tye gebring het. Dit sal altyd ’n passie vir my wees om musiek te luister want musiek is nie net klank van ’n instrument nie, musiek is gevoel. Musiek is ’n emosie; musiek is iets wat jou heel kan maak op

Israel: ondubbelsinnig ondemokraties

Stiaan van der Merwe 2018-08-06 Dankie Marthie Momberg vir die rustige manier waarop jy ’n goed deurdagte en duidelik ook ’n deurleefde stuk hier op die tafel sit. Die stuk staan as waardige getuie vir jou passie en verbintenis tot geregtigheid binne hierdie situasie, ons land en el

Opedag by UCT

Martin Labuschagne 2018-08-06 Skitterend!

Opedag by UCT

gert 2018-08-06 Pragtige, oop en oneindige vraag! Vir die nasie ...

’n Wag voor die mond

F C Boot 2018-08-06 Dink ek moet nou dadelik 'n klas-aksie begin en kyk of daar nie 'n paar rand te make is nie uit diegene wat in beheer was van die ou SAW. Die tale wat daar gebruik is, sou menige sedeprediker onmiddellik van beroerte laat sterf het. Die intreepreek vir m

Jong lesers: Qailah Hannie resenseer Ek was hier deur Nanette van Rooyen

Diya Talesara 2018-08-06 Hierdie boek lyk baie interresant!

Jong lesers: Qailah Hannie resenseer Ek was hier deur Nanette van Rooyen

Diya Talesara 2018-08-06 Ek sal nou hierdie boek lees.

Wonderlus: ’n filmresensie

Dries 2018-08-05 Ek het die film baie geniet, alles was miskien dalk nie perfek nie, maar liefdestonele beslis beste in Afrikaanse films sover. Die duidelikheid van die klank was volgens my nie te goed nie.

Tegnologie, graad 7, kwartaal 1: PowerPoint-skyfies

Keisha mintoor 2018-08-05 Dit is 'n plesier.

Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)

Elgin Fortuin 2018-08-05 BAIE BAIE DANKIE. U vraestelle verseker defnitief verbetering in die wiskundegehalte van ons land. No need to reinvent the wheel as gevolg van u bydrae kan ons op ander aspekte van opvoeding ook konsentreer.

Du Toitskloof | LitNet Eerste Slukkie: Bloedbande deur Wilhelm Verwoerd

Ernst Marais 2018-08-05 Ek het dit 'n aangrypende eerlike boek gevind waarop ek verskeie vlakke mee kon aanklank vind. Ek was in Matriek toe Dr Verwoerd vermoor is en het die bruisende Afrikanernasionalisme en vooruitgang van daardie tyd eerstehands ervaar. Ook die agteruitga

Sielkundige gevolge van langdurige droogtetoestande

Elroy 2018-08-04 Watter impak het droogtes op ons omgewing?

Gemeenskapsprojekte – mense wat ’n verskil maak: freshStart, Sedgefield

Amanda de Stadler 2018-08-03 Vriende van Afrikaans gaan danksy ‘n skenking van Magriet van der Waal ‘n boekeprojek loods by die Laerskool Smutsville. Hopelik groei dit uit tot leesondersteuningsopleiding. Dankie aan al die vrywilligers wat gaan help asook die skool se mense.

Ghent University and South Africa: An overview and new perspectives

Bernadette Lee 2018-08-03 Ek is 'n onderwyser by 'n Afrikaanse skool in Suid-Afrika en sal graag met julle Afrikaanse Departement wil skakel ten opsigte van kommunikasie tussen julle en my leerders eenkeer 'n kwartaal dmv Skype. Dan kan ons raakpunte ten opsigte van die geskieden

African Gothic: ’n teaterresensie

Thys 2018-08-03 Ek sou baie graag wou weet wanneer die stuk later vanjaar weer opgevoer word (en waar). Ek het "Diepe grond" vroeër vanjaar met my eerstejaarstudente (aan die NWU) behandel en sal hulle baie graag na dié uitvoering wil bring. Ek sal enige inligting baie

Gemeenskapsprojekte – mense wat ’n verskil maak: freshStart, Sedgefield

Dot Sadie 2018-08-03 Dit is so ‘n pragtige gebeurtenis wat elke week onder ons oë gebeur! Wat ‘n voorreg om hierdie mooi onderhoud van Estelle te kan ervaar! Baie dankie.

Die Oudgriekse argitektuur (deel 1)

Lydia Higginson 2018-08-03 Baie dankie.

Assemblage-teorie, affek en witwees. ’n Alternatiewe blik op die werking van witwees

Pieter Cloete 2018-08-03 Lees dié een vir perspektief: http://www.politicsweb.co.za/opinion/the-tyranny-of-racial-identity-politics

Zelda Jongbloed

Roux Botha 2018-08-03 Insiggewende, kundige waardering van 'n lewe wat onthou en respekteer word in die konteks van politieke storms en maatskaplike omwentelinge.

Onteiening sonder vergoeding: voorvereiste vir suksesvolle grondhervorming of populisme?

Conrad 2018-08-03 Juanita, sou jy iets aan jou artikel wat in Januarie gesplaas is vandag, 3 Augustus, verander? Dalk iets byvoeg of anders stel?

Gemeenskapsprojekte – mense wat ’n verskil maak: freshStart, Sedgefield

Elsje Gräbe 2018-08-03 Baie dankie Estelle vir hierdie positiewe storie. Die foto's by hierdie storie is so mooi en dit lyk asof Woensdag die hoogtepunt in die kinders se lewe is. 'n Pragtige projek wat groei.

Not quite naked

frans 2018-08-03 Mesmerising.

Die keer toe ek my naam vergeet het deur FA Venter: ’n FMR-resensie

Nico Loubser 2018-08-03 Dankie Danie - jou inspirerende resensie motiveer elkeen van ons wat met FA Venter groot geword het, om die besielende boek te lees. Dit is beslis 'n opheffende geskenk vir enige sestig plusser!

Om te skryf is om te lees

Michelle 2018-08-02 Baie interessant ... Regte plek, regte tyd regte boek? Sal dit 'n kans moet gee.

Assemblage-teorie, affek en witwees. ’n Alternatiewe blik op die werking van witwees

Handre Brand 2018-08-02 Die rasionaal van hierdie studie word aangedui as " ’n andersoortige, affektiewe verstaan van ras(sifisering) wat belangrik is vir die antirassismeprojek en dat ’n affektiewe bewuswording met behulp van so ’n benadering bewerkstellig kan word". Waar

’n Pleidooi vir die veiligheid van skrywers en liefhebbers van die geskrewe woord: Ter nagedagtenis van Tom Gouws (1961–2018)

Chris Marnewick SC 2018-08-02 Alan Paton is ook erg aangerand in sy huis in Botha's Hill buite Durban. Ek dink hy het nooit emosioneel en fisies herstel nie. Beide Paton (Cry the Beloved Country) en F A Venter (Swart Pelgrim) het bekroonde werke geskryf oor die vrese wat (wit) men

’n Wag voor die mond

annette le Grange 2018-08-02 Raak die mensdom nie 'n bietjie te kleinsielig nie, ek vra maar net, mens moet deesdae behoorlik jou woorde goed afweeg anders gee mens aanstoot, moet daar in elke woord wat gesê of geskryf word, dadelik die rassekaart gegooi word? Of is dit net van toep

Assemblage-teorie, affek en witwees. ’n Alternatiewe blik op die werking van witwees

Breytie 2018-08-02 Dit is maklik en toelaatbaar om ellelange en geleerde verhandelings te skryf wanneer die doel is om die blanke ras van alles en nog wat te beskuldig en dit aan die populêre kapstok met die naam "Kolonialisme" te hang en sommer ander -ismes by te meng ter
Top