Kommentaar

Gemeenskapsprojekte – mense wat ’n verskil maak: freshStart, Sedgefield

Amanda le Roux 2018-08-02 Wat 'n mooi storie! Dit wys net wat gedoen kan word. Inspirasie vir almal wat glo in ons land en sy mense.

Gemeenskapsprojekte – mense wat ’n verskil maak: freshStart, Sedgefield

Henriëtte 2018-08-02 Wonderlik! Ons het meer sulke projekte in hierdie land nodig. Dankie vir die verskil wat julle in hierdie jong lewens maak!

Jong lesers: Sarah Espinoza resenseer Ek was hier deur Nanette van Rooyen

Nicholas Van Rooyen 2018-08-02 Ek wil baie graag hierdie boek lees.

Gemeenskapsprojekte – mense wat ’n verskil maak: freshStart, Sedgefield

Marthie 2018-08-02 Ek het die artikel verskriklik geniet. Baie insiggewend en wat 'n inspirasie. Gee nog meer sulke artikels.

Jong lesers: Kaitlyn Sookdhew resenseer Ek was hier deur Nanette van Rooyen

AthenA Coertze 2018-08-02 Is jy ook 'n tiener "vreemde ouers", lees hier oor Frankie se vreemde ouers! Frankie vergelyk haar pa Ben van Luffelen met Shrek op 'n BMW, en hy kom stel haar by die skool in die verleentheid. Aarde sluk my in, berge bedek my!

Jong lesers: Nicholas Hanlon resenseer Ek was hier deur Nanette van Rooyen

AthenA Coertze 2018-08-02 Ek was hier is 'n emosionele wipplankrit, Wanneer Frankie se flambojante pa na sy telefoongesprek met Frankie se "Kom we zijn weg" hou die leser asem op en verwag die ergste ...

’n Wag voor die mond

Gustaf Claassens 2018-08-02 Dis nie te sê dat as mense nie "rassistiese taal" gebruik nie, hulle nie so voel en dink of dan ophou om rassisties te wees nie. Dis wat in hulle harte en verstand is wat hulle maak wat hulle is. Om dit nie te uiter ten aanhore van ander nie maak dat hul

Kuberklas: Afrikaans Huistaal, Graad 8, November 2014

benita 2018-08-01 Hallo Marianne. Ek sukkel om graad 8 vraestelle af te laai. Help asb. baie dankie

Wêrelde uitmekaar: raad vir plaaslike, wêreldbekwame navorsers

Estelle Kruger 2018-08-01 Dankie, Nico, vir jou kommentaar. Ons doel met die onderhoude is om mense se aandag oor die kwessie aanbod te trek en ons is bly dat ten minste jy daarop reageer. Groete Estelle

Zelda Jongbloed

Robert Pearce 2018-08-01 Dankie Jason vir 'n puik artikel wat "justice" doen aan Zelda. Groete Robert

Zuid-Afrikaanse oorlog in Vlaanderen: Journalistieke en literaire beeldvorming rond 1900

JC 2018-08-01 Heel erg bedankt Yves ! Jullie mensen zijn onze mensen ! We moeten nauwer samenwerken en elkaar ondersteunen omdat we familie zijn. Met betrekking tot culturele samenwerking en het delen van onze gemeenschappelijke taal en cultureel erfgoed, kan Mar

Wêrelde uitmekaar: raad vir plaaslike, wêreldbekwame navorsers

Nico M Ferreira 2018-08-01 Dit bly vir my tragies as so 'n indiepte artikel, wat die wese van die akademie aanraak, geen kommentaar uitlok nie. Mi behoort dit verpligte leesstof vir alle dosente, mentors, studieleiers en promotors te wees. Duidelik word hier 'n vinger gewys na di

Egskeiding: Is ek geregtig op my eks-man se pensioengeld?

Sariana holtzhausen 2018-08-01 My man wil na byna 36 jaar skei. Ons is binne gemeenskap van goedere getroud. Vermoed daar is derde persoon betrokke. Mag ek onderhoud eis asook helfte van sy pensioenfonds? Hy het eiendom ook en mag hy my uit woonplek sit alvorens hy dalk prokureur gaan

’n Wag voor die mond

Gustaf Claassens 2018-08-01 Dis nie te sê dat as mense nie "rassistiese taal" gebruik nie, hulle nie so voel en dink of dan ophou om rassisties te wees nie. Dis wat in hulle harte en verstand is wat hulle maak wat hulle is. Om dit nie te uiter ten aanhore van ander nie maak dat hul

’n Pleidooi vir die veiligheid van skrywers en liefhebbers van die geskrewe woord: Ter nagedagtenis van Tom Gouws (1961–2018)

Daniel Hugo 2018-08-01 Die lys is langer as wat hier gegee word. Die skrywers Richard Rive, H.W. Truter en Carl Mischke is ook vermoor.

Ingrid Jonker – ’n biografie by Petrovna Metelerkamp: a review

James Edward Krüger 2018-08-01 Ingrid Jonker se genialiteit in terme van haar uitmuntende en soms verbysterende skryfkuns wat die mens laat wonder hoe sulke aardse, realistiese woordkuns hoegenaamd kan bestaan. Haar woorde, wat uitmuntend wat ook 'n metamorfose van bewonderigswaardige

On “Young man at home 1972”

Abigail George 2018-07-31 It is a poem written with so much insight, as if I was going home on a strange highway, or sometimes finding myself in Patagonia on a strange, and beautiful island. The words are like kindling, like earth, like ochre. Isn't it strange what we Azanian poet

Hoverfly

Abigail George 2018-07-31 Keep writing Jemima Meyer. Your voice is one filled with prophetic vision, and relevance. Definitely one to watch. Is there a manuscript in the works by any chance? Praise be to Afrika, praise be to Steve Bantu Biko's Azania, and the beautiful, elegant pr

’n Wag voor die mond

Sarie 2018-07-31 Wat gaan ons nou Boerpampoen Boerewors of Boeretroos noem. Dan is daar nog Whiteys en bleeksiele en rockspiders en Rooinekke en Limeys. Die brandewyn en Coke brigade en bekvelders almal kwetsende woorde.

JM Coetzee

Aletta Farr 2018-07-31 Die ernstige karakter en intellektualiteit van JMC word treffend weergegee deur 'n fyn en noukeurige skryfstyl.

’n Wag voor die mond

Martin Labuschagne 2018-07-31 Bettina - Snowflakes is NIE neutraal NIE. Dis neerhalend net soos 'leliewit'.

Spade Reën Sending (Blourokke)

Peter 2018-07-31 Mense praat van goed wat hulle niks van af weet nie,nou gaan hulle nog oor om te oordeel ook,dis 'n gevaarlike plek om in te wees, los die oordeel vir die Here.

Israel: ondubbelsinnig ondemokraties

Theodorus du Plessis 2018-07-30 Ek wonder wanneer die outeur eendag daarin gaan slaag om 'n onbevange perspektief of die Israeliese situasie te gee, een wat ons sal klop met ander ingeligte menings en wat nie deur een of ander propagandistiese agenda gedryf word nie. Darem nogal 'n spro

Du Toitskloof | LitNet Eerste Slukkie: ’n Brief vir Reina deur Elsa Winckler

Melisa 2018-07-30 Sjoe! So 'n lekker storie en McGregor is om van te droom. Siestog, ja 'n gebiddery help niks, dis die gedagtes van meegevoel wat help. Wens daar wil nou ook lesbiese romansas uitgegee word in Afrikaans. Lekker! Aborsie is ook 'n omstrede onderwerp en die

Zelda Jongbloed

Felix 2018-07-30 Ek so so jammer om te hoor. Ek kon nog haar rubrieke goed onthou. My innige simpatie met haar familie en vriende.

Vrystaat Kunstefees 2018: Afrikaans nie op kunstefeeste gered nie

Conrad 2018-07-29 Johnnes, jy noem: 'Eerstens, Afrikaansinstansies soos die ATKV, ATM, ATR, FAK, LitNet en die SA Akademie vir Wetenskap behoort byeen te kom en gesamentlik op 'n plan van aksie te besluit en dit toe te pas.' Het jy één voorstel vir hierdie 'plan van a

Vrystaat Kunstefees 2018: Afrikaans nie op kunstefeeste gered nie

Conrad 2018-07-29 Philippus, volgens jou: 'Solank een enkele mens Afrikaans bly praat én leef, is die taal lewendig.' Hoe word so 'n soort taal en lewe genoem?

Uys Krige (1910–1987)

Gava 2018-07-29 Net jammer dat die feit dat Uys Krige verantwoordelik was vir die eerste Afrikaanse vertaling van die Vryheidsmanifes (Freedom Charter) in 1955/56 nie gedokumenteer is nie.

Queen of the Free State, a memoir: an interview with Jennifer Friedman

Stephanie Slabbert 2018-07-29 Jennifer, you have captured life in the OFS perfectly. Your stories about that place and time have touched me deeply. I can hear those tortelduiwe and smell the blomkombome again.

Du Toitskloof | LitNet Eerste Slukkie: Dowe gode deur Dibi Breytenbach

Di Lake 2018-07-29 Absoluut! Sjoe! Ek wil sommer die hele bottel afsluk!

Om ’n wilde perd te vang: Tom Gouws in gesprek met Bibi Slippers

Alida Coetzee 2018-07-28 Tom Gouws was oneindig lief vir God en hy is net geroep tot hoër diens! Hy geen vrees vir die dood gehad nie ... "die dood is uitgeklee" het hy gesê! Hartseer is dit verseker!

Die stille verdwyn met Alzheimer’s

Marié de Roos 2018-07-28 Daarom, drink maar foliensuur en vitamine B12 en leer sommer 'n nuwe taal ... en hoop vir die beste!

Om ’n wilde perd te vang: Tom Gouws in gesprek met Bibi Slippers

Lorette.Botha.Van Der Gryp. 2018-07-27 Wat 'n groot verlies vir sy families. So bitter onnodig. Vader wees asb die trooster in die rou tyd wat voor lê. In Jesus naam. Amen.

Om ’n wilde perd te vang: Tom Gouws in gesprek met Bibi Slippers

Sakkie 2018-07-27 Sy dood laat my stom. Gaan ons op die wyse al ons skrywers en digters aan die dood afstaan? Hy is nie die eerste en gaan vir seker nie die laaste een wees nie. Sterkte aan sy familie wat die sinnelose daad moet verwerk.

Persverklaring van SA Akademie oor Tom Gouws: Literêre wêreld treur

BRAAM 2018-07-27 DIS OPVALLEND DAT DIE TV NUUS GISTERAAND GEEN AANDAG AAN DIE MOORD GEGEE HET NIE. TOM IS DIE TWEEDE AFRIKAANSE SKRYWER WAT DEUR BOEWE VERMOOR WORD.

Krotoa

Larry 2018-07-27 wow !!!!! big ups dame.

Is ons regtig verbaas oor die proteste?

Pieter Haasbroek 2018-07-27 Agter die bedroewende werklikheid van betogings - Hermanus, Kimberley, Dordrecht - werk 'n ingewikkelde stel oorsake. Ons verstaan waar armoede vandaan kom: lae ekonomiese groei, werkloosheid, inflasie, maar deins terug voor die obskure rol van die regeri

’n Tuiskoms: Glencoe, Skotland

Elizabeth Lange 2018-07-27 Nadia, jou skryf styl maak my weer lus om Afrikaans te lees. Ek stem saam met Hildegard: Nog, nog asb!

Graad 9-wiskundevraestel: Junie-eksamen

LitNet 2018-07-27 Hallo Leo, hier is 'n indeks van al die vraestelle en memo's wat op LitNet beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Dit is gratis en jy kan telkens op die skakel klik om dit oop te maak of af te laai. Blaai gerus deur en

Om ’n wilde perd te vang: Tom Gouws in gesprek met Bibi Slippers

Alet Mihalik 2018-07-27 Ek onthou Tom Gouws as meelewende studieleier en ont-dekker. Ons is beroof van 'n groot gees en ek ween saam met sy nagelates.
Top