John Jay Pee2018-07-22Jay Pee
Was net nou die ander dag in so ’n gesprek vasgevang. Mense wat sukkel om hulle griewe met die owerhede te deel en net op dooie ore val veroorsaak dat mense ‘n ander uitweg sal soek om gehoor te word. Die beste manier om deesdae gehoor te wor
Marita2018-07-22Dankie vir 'n onderhoudende resensie, Reney. Ek is ietwat verstom oor die manier waarop die kommentators een van my boeke insleep by 'n resensie oor 'n fliek waarmee ek niks te doen het nie, maar dit verminder nie my waardering vir jou resensie nie.
Jacobus Swart2018-07-22Die vers gooi miskien 'n te wye, lang draai deur die geskiedenis. Die slot:
"the lips a little shy but silently
insisting, this, no more
no less, is I."
Bly egter aangrypend. Hier word die wigpunt van die nou omgekeerde driehoek
(reël 7) op meesterl
Mark Joseph Crowley2018-07-21Verlede Vrydag was ek so hartseer. Ek mis my kinders. Ek mis my kolegas by Lukhanyo Primary. My kollegas is in vrees. Al wat in my kop gemaal het was die gedig van Ingrid Jonker, getiteld: "Die kind"... My kinders in Zwelihle. Ek sien nog van ons kinders
Hannelie2018-07-21Hartroerende "call to arms" vir diegene op die sogenaamde "gerieflike kantlyn". Maar so mooi as wat die skrywe is, is dit niks meer as net nog 'n brokkie in 'n massa nie. Ja, daar is skryende skandes en skades, maar wat staan ons te doen? Geen vingerwysin
Hélène Opperman Lewis2018-07-20Of lees 'The People's War' from Anthea Jeffrey. Wanneer jy die pad van aftakeling begin stop jy nie voor als afgetakel is nie, want hoe meer jy aftakel hoe meer rede is daar om nog af te takel.
Feit is, die einde is nog lank nie in sig nie ... wat betek
Cobus Brink2018-07-20Hierdie verhaal speel hom op talle dorpe af, maar kom stemtyd stem al hierdie tenagekome mense maar weer vir die party wat hulle in die steek gelaat het, steeds in die steek laat en na die verkiesing dit weereens gaan doen.
Johann Basson2018-07-20Ek wens "Die Afrikaners" en die bygewerkte boek was hardebladboeke. Hulle gaan nog Afrikana word. Wens nuutste "The Afrikaners" wat die opdateerde en bygewerkte dele insluit, was ook in hardeblad. Ons Engelssprekende kleinkinders moet vertroud wees met h
Ystervark van Ysterfontein2018-07-20"We learn from history that we learn nothing from history" - George Bernard Shaw.
George Orwell se Animal Farm-vertelling herhaal homself oor en oor in die geskiedenis: die dom skape as navolgers en die gierige narsistiese varke wat alleen by die trog
F C Boot2018-07-20Al wat die huidige toedrag van sake duidelik maak is, dat suksesvolle bevrydingsorganisasies, nie noodwendig suksesvolle regerings beteken nie.
Diegene wat al boeke soos After the Party en Inside Quatro gelees het, sal besef dat daar 'n kern van korrup
M.Ross2018-07-20Tog hou mense aan om vir dieselfde regering te stem wat korrup is en nie vir sy mense sorg nie. Tog hou hulle aan om die onwaarhede te glo. Ek stem nie saam nie. Ek het nie altyd gehad wat ek nou het nie maar ek het nooit dinge afgebreek of lus geraak om
LitNet2018-07-20Hallo Pieter, jy kan al die vraestelle op LitNet gratis aflaai deur telkens op die skakels te klik. 'n PDF- of Word-dokument maak dan vanself/outomaties oop. Hier is 'n indeks van al die vraestelle wat op LitNet beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/ind
LitNet2018-07-20Hallo! Hier is 'n indeks van al die vraestelle wat op LitNet beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Dit kan gratis afgelaai word en is ingedeel volgens graad. Ons voeg so gereeld moontlik nuwe inhoud by. Hoop dit help!
LitNet2018-07-20Hallo Liezel, hier is 'n indeks van al die vraestelle wat op LitNet beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Dit is ingedeel volgens graad en kan gratis afgelaai word. Ons voeg so gereeld moontlik nuwe inhoud by. Blaai g
Johanna2018-07-20'n Ware dame, iemand om na op te sien. Sy is 'n inspirasie en rolmodel vir die jeug (en sommer vir ons ouer mense ook!)
Baie geluk en dankie dat u met so 'n besige werkskedule nog tyd maak vir Afrikaans en al die ander dienste wat die ATKV lewer.
Ou Vlakvark Johann Basson2018-07-20'n Hartverskeurende artikel. MAAR: wat is die kernoorsaak van die probleme en wat is die oplossing en waar begin mens om die kernoorsaak aan te spreek? Wie gaan die leiding neem? Wie gaan die strategie bepaal en implementeer? Wie gaan die bronne voorsien?
Colette Pretorius2018-07-19Hi Karabo. You look fierce in these pics. Thank you for writing this piece. The thing I am really sad about, is that we need to keep looking back to Madiba. There are no living role models any more.
Nita Kleynhans2018-07-19Wat 'n heerlike artikel Nadia! Jy het darem 'n reisiger se hart en siel per excellence. Kan nie wag om nog van jou reiservarings te lees!
Philip2018-07-19Ja, Bettina. Die lyding van die mense is roerend. Jy is 'n waarheidsoeker. Daarom vra ek jou: Gaan vind bietjie uit of dit waar is dat baie duisende mense uit die Oos-Kaap met busse aangery is na Hermanus. Dis wat ek hoor by inwoners. Wie het hulle aa
Dr. P.J.U. van Deventer2018-07-19Ek is mal oor Kaaps en versamel enige iets in Die Taal. Ek glo dis 'n taal/dialek wat 'n uiters belangrike deel vorm van ons kultuur, veral ons wat in die Wes-Kaap groot geword het en sydelings daaraan blootgestel is, en uitgebou behoort te word. Nog su
Daniel2018-07-19Hoe netjies gestel van iemand wat netjies en van kant lewe met 'n gemaklike salaris en tien teen een 'n bediende besit. Die teenantwoord is nie om te antagoniseer of selfs dan die broodnodige rede vir hierdie artikel regverdig nie, maar ook vir ons wys ho
Sue2018-07-19Jy skryf die volgende: Theo Swanepoel het my derhalwe nie oortuig as ’n romantiese proposisie nie en ek voel die skrywer kon meer subtiel met die karakter omgegaan het.
Ek het ook so gevoel, maar wat as daar werklik so 'n bisarre karakter bestaan?
Andre2018-07-19Goeie middag .kan ek asseblief vreastelle kry vir graad 9 wiskunde vir my seun hy vaar nie goed. ek makeer dring hulp. ek waardeer dit baie .
Groete Dankie.
Pro-Afrikaans2018-07-19By geen staatsuniversiteit kan en sal Afrikaans meer gered kan word nie. Dis te laat. Heeltemal te laat. Die idee van veel- en meertaligheid het tot algehele verengelsing gelei.
Ondersteun Akademia, ons nuwe Afrikaanse privaatuniversiteit. Vir verskei
F C Boot2018-07-19Die grootste probleem is dat alle kritiek wat teen die Bybel uitgespreek word, gedoen word deur mense wat aanneem dat die Ou Testament gerig is aan die mense van vandag.
Dit is nie waar nie. Die skrywers praat nie met ons nie, maar wel met die mense va