Kommentaar

Die modus operandi-profiel van die kontant-in-transito-rower as eksklusiewe misdadiger

Daniel 2018-07-06 Interessant. Dog die artikel bevat bitter min modus operandi as dit kom by kontant-in-transito rowe. Inligtingsbronne soos die sekuriteitswagte wat die geld vervoer, videokamera opnames ens word glad nie aangeraak nie. Daar word ook nie gekyk na moontlike

Video: Die Afrikaners word bekendgestel

Harrie Heslinga 2018-07-05 Is DVDs van die kykNET-reeks te koop ? Indien nie, oorweeg dit sterk asb. Vir ons nageslagte. Groete

Weerlose weerstand – Die gaydebat in die NG Kerk deur André Bartlett: ’n lesersindruk

Barend van der Merwe 2018-07-05 Om van slawerny nie te praat nie Di Lake.

Innibos 2018: Boek-boek Innibos

Anélle 2018-07-05 My Sussie! Jou manier met woorde verras my nog steeds! En laat my wens ek was ook weer saam met jou by Innibos! Miskien volgende jaar ...

Die waarde van ’n lewe

Francois 2018-07-05 Mense se droefheid is soms nodig om ons publiek, simbolies, profeties te herinner dat "dit" nooit (weer) mag wees nie. Soms lê die troos juis in die herinnering van die sinloosheid van die onreg. 'n Dachau of meer resent, 'n Hector Peterson-memorial.

Oor die mistiek, Boeddhisme, meertaligheid, Afrikaans, teologie en die politiek: ’n onderhoud

Johan Herholdt 2018-07-05 Wat 'n weldeurdagte en weldeurleefde uitnodiging na 'n breër, maar veral dieper, belewenis van die avontuur van menswees en (veral) algaande meer mens word. Geen oppervlakkige reseppies (soos by voorbeeld die welvaartteologie), geen onnadenkende prewelin

Innibos 2018: Boek-boek Innibos

Chrissie Hansen 2018-07-05 Sjoe, Ronelda Jordaan, dit wat jy hier op pen neergelê het is 'n meesterstuk!

Daar gaan ’n man verby: ’n persoonlike huldeblyk aan David Goldblatt

Wynand van Beek 2018-07-05 Pragtige en waardevolle huldeblyk!

Ly jou laerskoolkind aan aandagtekort?

Matilda Nel 2018-07-04 Daar is so min mense wat ATHV kinders verstaan .Ek is ’n alleenouer en baklei elke dag vir my seun. Ek moes hom verlede termyn uit ’n naskool haal omdat die onderwyser hom nie verstaan het nie. Ek bid elke dag dat daar ’n oplossing in die onderwys k

Persverklaring: Sara se geheim, ’n nuwe kykNET-dramareeks

Carin van der Merwe 2018-07-04 Maak asb seisoen drie, kan nie wag daarvoor nie.

Sosiale media en die gebruik van internet-inhoud

Renay van der Berg 2018-07-04 Heste, my eerste gedagte is persepsie en beeldbou ... hoe oorspronklik en uniek is dit gegewe dat dit bemarkingsmateriaal is? Die boer moet liewer sy eie spogbul se foto gebruik. Behalwe dat daar dalk kopiereg op Google images is (die oorspronklike fotogr

Persverklaring: Sara se geheim, ’n nuwe kykNET-dramareeks

Chezane 2018-07-04 Ek is absoluut versot op Sara se geheim en baie hartseer dat gisteraand die laaste episode was. Dit is die enigste "sepie" wat ek werklik volg ... Sê asb dat daar NOG 'n reeks gaan kom?! #Seisoen3.

Oor die mistiek, Boeddhisme, meertaligheid, Afrikaans, teologie en die politiek: ’n onderhoud

Gustaf Claassens 2018-07-04 Fenominale en uiters insiggewende onderhoud, 'n soort ontsluiting van menswees ... verreikend, dankie.

Persverklaring: Sara se geheim, ’n nuwe kykNET-dramareeks

Leon 2018-07-03 My hart bloei vir Sara wat 'n ma nie opeet nie. Wil graag deel wees van daai familie. Sara kan my suster wees.

Die waarde van ’n lewe

Theresa Papenfus 2018-07-03 Skitterend, raak, ontroerend. Dankie.

Innibos 2018: Rol jy ROF of rol jy RUSTIG ... dit is die vraag

Daleen Mulder 2018-07-03 Dankie dat julle bogenoemde artikel geplaas het. Bywoning was uitstekend!

Jeremy vannie Elsies deur Jeremy Vearey: ’n resensie

Herman Lategan 2018-07-03 Lieflike resensie, lieflik.

Die Afrikaners: ’n onderhoud met Hermann Giliomee oor die boek en die kykNET-reeks

Nita Faber 2018-07-02 Baie dankie vir die uitstekende reeks. Mag ek vra wie die temalied “Handvol gruis uit die ou Hantam” so mooi sing?

Riglyne vir die opstel van eksamenvraestelle

Divvie 2018-07-02 Goeie dag Ek is op. Soek na NW Tech take en vraestelle Engels en Afrikaans Graad 5 asseblief. Hoe gaan Ek te werk pm dot aan Lyn ten koop en ook enige materiaal om my in klas te help.

ATKV: Adam Small is oorlede

Ernest Loth 2018-07-02 Wow! Dit was seker maar die noodlot dat ek die ikoon paar maande voor sy dood by Randal Wicomb se roudiens weer ontmoet het sedert my dae as UWK-student! Foto saam geneem! En daar het die idee om 'n revue vir Small oppie planke te bring. In 2017 bring Kle

Jongleserskompetisie: wenners aangekondig!

Sieta Labuschsgne 2018-06-30 Wat van 'n kompetisie vir studente? Hulle het altyd sakgeld nodig. Daar is ook literatuur wat hulle kan resenseer. Weet nie van jongmense wat so baie lees soos myne nie.

In memoriam: Cecile Cilliers (1933–2018)

Susan Bouwer 2018-06-30 Bravo! Merkwaardige vrou.

Moenie bekommer nie, dit sal nog skeefloop

Hennie Oosthuysen 2018-06-30 Dit agterhaal mens tog wel! Mooi Mariet!

Ashwin Willemse: nog is het einde niet?

Reusedwerg 2018-06-30 My raad aan Willemse en sy simpatiseerders is eenvoudig. As jy in 'n gat is, hou op grawe.

The missed opportunity

Reusedwerg 2018-06-30 Leo, I cannot agree more. The problem however will be, who will the regime (majority) blame for their failures and incompetincies. If you want to hit a dog, you will always find a stick. It crossed my mind at one stage of my life to pack my bags and leave

Die waarde van ’n lewe

kla-kous 2018-06-30 Baie goed gestel. Vir my, veral die volgende (nie dat die ander voorbeelde onbelangrik is nie): "In die geval van die plaasboere was daar dadelik kommentaar gelewer oor aan hoeveel mense hulle werk verskaf het, asof dit hulle enigste waarde was. Ekonom

Wit issie ’n colour nie deur Nathan Trantraal: ’n resensie

Jan Rap 2018-06-30 Moet dit nie wees 'Wit issie 'n kallerie'?

Katelknaap: ’n onderhoud met Leon van Nierop

Riette Rust 2018-06-29 Dis 'n heerlike roman. Die rede waarom Tristan doen wat hy doen, maak mens se oë oop. Daar is geen Afrikaanse skrywer wat sulke (funksionele, prikkelende) sekstonele soos Van Nierop kan skryf nie.

Jeremy vannie Elsies deur Jeremy Vearey: ’n resensie

Estelle Neethling 2018-06-29 Wat 'n uitstekende resensie met soveel "lae". Nes die boek duidelik het. Ek kan nie wag om Jeremy vannie Elsies te lees nie.

Jeremy vannie Elsies deur Jeremy Vearey: ’n resensie

Anne-Marie Mischke 2018-06-29 So moet 'n bespreking van 'n boek mos klink. In hierdie dae van dikwels armoedige en oppervlakkige resensies in verbeeldinglose taal is Anastasia de Vries se bespreking van Jeremy vannie Elsies 'n baken om vir almal, resensente en lesers, hoog te hou.

Vers & kapittel deur Daniel Hugo: ’n lesersindruk

LitNet 2018-06-29 Hallo Braam, hier is dit: Kraal Uitgewers AfriForum-gebou, hv DF Malan- en Unionlaan, Kloofsig, Centurion, Suid-Afrika Maandae tot Donderdae van 08:00 tot 16:30 Vrydae van 08:00 tot 15:00. (012) 880 1953 kraal@kraaluitgewers.co.za

Jeremy vannie Elsies deur Jeremy Vearey: ’n resensie

Trixie 2018-06-28 Ek het net vandag Jeremy se boek klaar gelees, op die vliegtuig van Kaapstad na Johannesburg, en ek gaan nog lank aan sy storie kou en herkou. 'n Uitstekende resensie, Anastasia, jy het die kern vasgevat! Hierdie boek verdien weerlees en oorlees en 'n pl

Kuberkelder: Graad 8-toetsvraestel vir Afrikaans HT

Rikz Coetzer 2018-06-28 Notas en vraestelle vir graad 5 asb.

Vers & kapittel deur Daniel Hugo: ’n lesersindruk

Braam de Vries 2018-06-28 Wat is die gegewens van die uitgewery waar 'n mens die boek kan bestel?

Wit issie ’n colour nie deur Nathan Trantraal: ’n resensie

Helene van Wyk 2018-06-28 Dankie vir die resensie. Dit klink soos 'n moet-lees en moet-persentgee boek.

Ope brief aan Phumelele Buthelezi, vakadviseur KwaZulu-Natal: Die toekoms van Afrikaans op skool

Engels Onnie 2018-06-28 Rêrig? Klink nie of u enigsins weet wat in die klaskamer aangaan nie. Sekerlik stel u dan voor dat daar ook gekyk word na Engels wat op een vlak aangebied word? Of Zulu op een vlak om dit makliker te maak vir die wat wel Zulu praat maar nie kan skryf of

Pelgrimshoop deur Ronel Nel: ’n resensie

Alta 2018-06-27 Lekker om van jou te hoor, Micky! Hoop julle het die bespreking van die boek geniet!
Top