Kommentaar

Die Afrikaners: ’n onderhoud met Hermann Giliomee oor die boek en die kykNET-reeks

Zirk 2018-06-18 Die program DIE AFRIKANERS is tydig en noodsaaklik. Ek wens net ALLE bevolkingsgroepe kan dit sien en probeer verstaan waar kom die AFRIKANER vandaan, en sy aandeel aan die ontwikkeling van hierdie moderne Afrika-land. Dit sal baie help om die politieke r

Persvrystelling: Meer as 50 museums reeds gesluit en ’n verdere 50 in gevaar

J S de Villiers 2018-06-18 Reeds enkele jare gelede was van die glasvertoonkaste in die Lichtenburg-museum leeg, met die blatante opmerking "these items have been stolen ". Deur wie, en waar is die toesig?

Indeks: notas, toetse en vraestelle

ingrid 2018-06-17 Ek is op soek na Natuurwetenskap en Tegnologie vraestelle en antwoorde. dankie

Graad 9, 2016: Vraestelle en memoranda

Duzaan 2018-06-17 Hallo ek soek asb vraestelle vir Tegnologie, Sw aardrykskunde deel en Skeppende Kunste. Junie/Julie maand sin asb!

Graad 11: Wiskunde, vraestel 2 en memorandum

frieda 2018-06-17 jul wil nie my e pos adres aanvaar nie

Mmusi, ou pel, jy beter jou perde pad toe trek

Stanley Peterson 2018-06-17 Yoh as n politieke partyleier van die KHOISAN REVOLUTION moet ek vandag erken , ‘n buitestander sien altyd die beste wie gooi die piesangskille. Ek kon met hierdie beriggewing Betina BAIE BAIE leer en het ook so gedwaal. Dankie.

Die pasiënt as vennoot deur Dawie van Velden: ’n resensie

Frances 2018-06-16 Ek het van sy lesings bygewoon, sal beslis boek koop!

Red ons taal

Elsie 2018-06-16 Is daar 'n webwerf waar studente (en gewone mense) taalnavrae kan rig? Ek weet deesdae nie meer wat is aanvaarbaar en wat is nie aanvaarbaar nie. Mens hoor byvoorbeeld gereeld dat daar op RSG gepraat word van "drie jare in 'n ry" in plaas van "drie jaar

Die Afrikaners: ’n onderhoud met Hermann Giliomee oor die boek en die kykNET-reeks

Davina Venter 2018-06-16 Baie BAIE dankie prof Gillomee. Ek het soveel geleer!

Recht Malan Prize 2018: Winner and shortlist motivations

Sandra Botha 2018-06-16 Al drie die erkenning waardig.

Die Afrikaners: ’n onderhoud met Hermann Giliomee oor die boek en die kykNET-reeks

Hanno Visagie 2018-06-16 Staan op die waarheid dat die Afrikanervolk hoofsaaklik van Europese (hoofsaaklik Nederlandse, Duitse en Franse) afkoms is en wil bly, Christene is en Afrikaans as huistaal praat. Hoewel Afrikaners graag insluitend met ander groepe aan gemeenskaplike bela

Mmusi, ou pel, jy beter jou perde pad toe trek

Derick Coetzee 2018-06-16 So na aan die kol het ek lanklaas gelees.

Afrikadag-lesing: Kan skole ’n inklusiewe Afrika-identiteit bou?

Adrienne 2018-06-15 Great, bru, great! Jy is 'n woordtowenaar.

Persvrystelling: Meer as 50 museums reeds gesluit en ’n verdere 50 in gevaar

Kobus Horn 2018-06-15 Is nou in my derde jaar waar ek ‘n tydlyn saamstel, oor ons kosbare geskiedenis. Dit sluit die hele Suid-Afrika en destydse Suidwes in. Mens moet kyk dat die geskiedenis bewaar word. Al die geskiedkundige voorwerpe kan nie geberg word nie. Foto’s we

Persvrystelling: Meer as 50 museums reeds gesluit en ’n verdere 50 in gevaar

Annatjie Le Roux 2018-06-15 Ons Museum in Utrecht KZN sukkel ook met onderhoud aangebou. Ons het maar self ingespring en begin. Pragtige plek en ons hou maar funksies ens om aan die gang te bly. Dis baie hartseer, ja as mens sien hoe die plekke agteruitgaan. Sterkte aan almal. Ons m

Persvrystelling: Media24 Boeke-pryse vir 2018 bekend

Sandra Pretorius 2018-06-15 Ek het Etienne van Heerden en Eben Venter se boeke albei gelees. Van Heerden s'n is myle beter as Venter s'n.

MER-prys vir geïllustreerde kinderboeke 2018: Wenner- en kortlysmotiverings

S v Blerk 2018-06-15 Al die ou karakters weer oor en oor. Waar is iets nuuts?

Gespreksforum 2

Raed-na-Gael 2018-06-15 Smaak my ou George vind propaganda heel aanvaarbaar - luister graag daarna. Vind seker ook nie enige verskil tussen dit en "fake news" nie. Mooi loop.

Waar is Sus en Daan en Boet en Saartjie?

Inge 2018-06-15 Nukleus-onderwys het die verspreidingsreg op die nuwe Silwerboom-reeks. Dit is die Sus en Daan-leesboekies wat almal van hulle kinderjare af onthou. Nukleus het die leesboekies grafies hersien en herdruk. Vir meer inligting kontak Nukleus gerus - info@nu

Jeugdag – wat sou gebeur het as iemand geluister het?

Theodorus du Plessis 2018-06-15 Insiggewende en tydige nabetragting. Tegelyktertyd ontstellend omdat die werklike probleem van integrasie deur taal steeds nie onder die loep geneem word nie omdat mense dink Engels (nie die hartstaal van die meerderheid Suid-Afrikaners nie) is 'n plaasve

Afrikaans in die buiteland: ’n onderhoud met Annelies Verdoolaege van die Universiteit Gent

Theodorus du Plessis 2018-06-15 Inspirerend en bevestig sekerlik Afrikaans se waarde. Wys hoe Afrikaans vir ons nuwe wêrelde en leefruimtes open. Ons is nie alleen nie!

Die Afrikaners: ’n onderhoud met Hermann Giliomee oor die boek en die kykNET-reeks

Attie Linstrom 2018-06-15 Prof Ferreira, ek dink dit is ’n goeie idee. Dit is ideaal vir ons jeug om die geskiedenis oor die Afrikaanse taal te lees en luister. Ongelukkig is alle jeug nie betyds ontvanklik daarvoor nie, maar sal byderhand wees wanneer die belangstelling ontwikk

Persvrystelling: Meer as 50 museums reeds gesluit en ’n verdere 50 in gevaar

kla-kous 2018-06-15 Die probleem is die bestuur van die inrigtings. Die mense wat dikwels in beheer geplaas is, het geen insig in die kulture en geskiedenis wat ter sprake is nie – ook geen formele museum-opleiding nie. Hul passie ontbreek en hulle dryf net saam (tot die s

Graad 7: Afrikaans Huistaal, Junie, oefenvraestel 1

LitNet 2018-06-15 Hallo Santie, hier is die skakel na ons indeks waarop al die beskikbare vraestelle gelys is volgens graad: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Onder graad 6 is daar ’n skakel na ’n hele klompie departementele vraestelle vir di

Persvrystelling: Meer as 50 museums reeds gesluit en ’n verdere 50 in gevaar

Theo 2018-06-14 Dit is tyd dat ons self tot aksie oorgaan en bewaar. Ons kan nie langer verwag dat die owerhede geld gaan spandeer om te bewaar wat vir ons belangrik en bewaringswaardig is nie. Privaat vrywillige museumverenigings of kultuurverenigings sal sterk na vore

Doodsroeper deur Rika Cloete: ’n resensie

Marlena de Villiers 2018-06-14 Wat kos die boek en in watter winkels is dit beskikbaar?

Gespreksforum 2

George Bekker 2018-06-14 Reusedwerg se boodskap moet meer gehoor word. Raed-na-Gael se raad om af te skakel as jy nie saamstem nie, moet veroordeel word. Ons het meer van eersgenoemde en minder van die tweede nodig, anders sal die boelies al meer vermetel raak.

Persvrystelling: Meer as 50 museums reeds gesluit en ’n verdere 50 in gevaar

George Bekker 2018-06-14 Toerisme is 'n groot geldverdiener vir die land en voorsien duisende mense van 'n inkomste. Hierdie argument kan moontlik gebruik word om die staatsteun aan ons museums te verhoog.

Blou is nie ’n kleur nie deur Carin Krahtz: ’n resensie

Magda Dicks 2018-06-14 Sou jy dus sê dat dit nie as 'n voorgeskrewe werk geskik is nie?

Wit bevoorregting as beskerming vir swart mense?

Johanna 2018-06-14 Dankie hiervoor Bettina. Ek staan self skuldig hieraan, het nog nooit so aan my "meerderwaardigheid" gedink nie. Ons moet almal meer met mekaar en minder oor mekaar, gesels.

Persvrystelling: Meer as 50 museums reeds gesluit en ’n verdere 50 in gevaar

Corine de Jonge 2018-06-14 Rakende Middelburg MP het ek facebook begin inspan om dmv foto's darem iets te bewaar vir die nageslagte. Die fb groep is nog in sy kinderskoene en BAIE inligting moet nog gelaai word. Maar dis 'n begin.

Kuberkelder: Graad 9-vraestel vir Afrikaans HT

Joey Lubbe 2018-06-14 Baie dankie vir die vrastelle met memorandums, het nooit eens geweet daar is so baie beskikbaar nie, ek betaal ten duurste vir addisionele klasse ...

Karel Schoeman (26 Oktober 1939 – 1 Mei 2017): ’n Persoonlike waardering

francois verster 2018-06-14 'n Mens hoor baie negatiewe dinge oor hom as persoon - snobisme, suinigheid, kilheid, onbeskoftheid, egosentrisme ... maar eventueel sal sy oeuvre onthou word. Nogtans is dit aangenaam om iets positief ook te hoor, want elke mens het baie kante, waarin di

Gespreksforum 2

Reusedwerg 2018-06-14 Eina. Niks en niemand maak my of klits my meer op nie. Ek luister partykeer net na sulke banaliteite om my te herinner dat daar regtig mense is met groter gemoedsbekakkings as wat ek gehad het.

Die pasiënt as vennoot deur Dawie van Velden: ’n resensie

Kate 2018-06-14 Sal beslis die boek lees. Dankie. K

Wit bevoorregting as beskerming vir swart mense?

Stuiwer 2018-06-14 Die plesier van veralgemening. O gaats ek is wit, daarom is ons een en almal gedoem om boos te wees. O ek is bruin en gedoem om altyd 'n slagoffer te wees. 'n Mens kan nie statistiek uit die VSA gebruik om 'n hoër vlak van arrestasies tussen wit en sw

Wit bevoorregting as beskerming vir swart mense?

Vyfster 2018-06-14 "Ten einde genesing te vind vir die rassekwaal waaraan ons almal ly, sal ons heel eerste ons vooropgestelde idees en aannames oor ander moet laat vaar." En wanneer word jy genees?

Graad 7: Afrikaans Huistaal, Junie, oefenvraestel 1

Santie 2018-06-14 Is daar dalk enige Gr 6 gratis vraestelle vir alle vak asb vir Nov eksamen

Die Afrikaners: ’n onderhoud met Hermann Giliomee oor die boek en die kykNET-reeks

Prof GV Ferreira 2018-06-14 Hierdie reeks oor die Afrikaner is uiters insiggewend en feitlik objektief aangebied. Kan dit asb in elektroniese formaat beskikbaar gemaak word. Baie geluk prof Gillomee.
Top