LitNet2018-06-08Hallo Karin, die vraestelle wat hier gelaai word is in breë trekke van toepassing op die land se skoleinhoud. Ek stel wel voor dat jy jou kind se klasonderwyser nader as jy onseker is oor sekere vakinhoud en of dit van toepassing is. Groete, Naomi Meyer,
LitNet2018-06-08Hallo Breta, ons voeg so gereeld moontlik nuwe inhoud by. Daar is nie op hierdie oomblik vrae wat direk op Hanna Hoekom betrekking het, op LitNet beskikbaar nie. Maar ons het 'n akademiese artikel wat handel oor genderuitbeelding van vroulike karakters in
LitNet2018-06-08Hallo Breta, as jy 'n vraestel wil aflaai, moet jy telkens op die skakel klik. Die vraestel maak oop as 'n PDF-dokument. As dit nie onmiddellik gebeur nie, wag net 'n paar sekondes sodat dit aflaai. Ons voeg so gereeld moontlik nuwe inhoud by. Groete, Nao
Tom2018-06-08Leenwoorde en -ismes. 'n Aspek wat miskien beklemtoon moet word, is die wesenlike verskil wat bestaan tussen leenwoorde en -ismes in 'n taal. Jare gelede al het iemand beklemtoon dat enige woordvoorraad van 'n taal bestaan uit: erfgoed, leengoed en eie go
Johannes Comestor2018-06-07My opinie van Roth het geleidelik verander vanweë die boeke van hom wat ek na Maart 2014 gelees het. Dit sal heelwat werk verg om my herwaardering te formuleer. Ek is druk besig met ander projekte en beskou my mening in elk geval nie as evangelie nie. Ek
Laurette van Zijl2018-06-07Die Lindense Leeskring het as ons sosiale verpligting die laerskool op Makwassie, wat Afrikaans as voertaal gebruik, aangeneem.
Ons het aanvanklik boeke vir 'n biblioteek (wat nie bestaan het nie), geskenk. Verlede jaar het ons al die boekpryse vir die j
LitNet2018-06-07Hallo Veronica, hier is 'n indeks van al die vraestelle wat op LitNet beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Ons voeg so gereeld moontlik nuwe inhoud by. Groete, Naomi Meyer, inhoudsbestuurder
LitNet2018-06-07Hallo Breta, jy sal in hierdie indeks al die vraestelle sien wat op LitNet beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Ons vraestelle word deur kundiges opgestel, of ons verkry spesiale toestemming om die vraestelle te deel
LitNet2018-06-07Hallo Karin, hier is 'n indeks van al die vraestelle wat op LitNet beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Laai gerus af wat benodig word; ons voeg so gereeld moontlik nuwe inhoud by. Groete, Naomi Meyer, inhoudsbestuur
LitNet2018-06-07Hallo Leora, hier is 'n direkte skakel na die graad 5-vraestelle hier in hierdie indeks: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/#graad5. Ons voeg so gereeld moontlik nuwe inhoud by. Groete, Naomi Meyer, inhoudsbestuurder
Jack2018-06-07Jy verwys tereg na vryheid van assosiasie wat in Suid-Afrika gedurig geminag word. Niemand onthou dat Artikel 18 van die Grondwet ook deel is van ons regte nie.
Wouter Ferns2018-06-06Hallo Johannes,
Baie skerp, natuurlik is dit goed dat jy nog aan hierdie kant is, al mag ons verskil het oor alles en hoop ek dit gaan goed met jou en is bly dat jy nog aan die kant is. Die dienste van 'n medium is derhalwe nie nodig nie - behalwe vir di
POPPIE ERNST2018-06-06Wat 'n fantastiese storie! Ons het geweet daar kan nog ’n storie volg na die eerste een. Ons is mal oor elke akteur! Lag ons natuurlike simpel vir Gadija en Lizzie!
Baie dankie aan Johann Davis en andere!
Leora miller2018-06-06Dag se
Kan u asseblief vir my help met graad 5 vreastelle ek is op soek na Afrikaans , Engels , Aosiale Wetenskap Aardryskunde , Sosiale wetenskap, Geskiedenis, vir Junie 2017
Barend van der Merwe2018-06-06Dit is ook iets waaroor ek gewonder het Johannes, in hoe 'n mate mens wel sou kon sê dat die hele koerant of mediagroep deur hom beïnvloed is, en hoe akkuraat die boek in daardie opsig is.
Johannes Comestor2018-06-06Dit is goed en reg dat Nicol Stassen se bydrae vanuit die Nederlandse hoek bekroon is. Vir sy bevordering van Afrikaans as sodanig behoort daar egter baie groter erkenning aan hom gegee te word.
Jo-Marie Claassen2018-06-05Dis vir my interessant dat my resensie van 'n boek oor Grieks-Romeinse invloede in Suid-Afrika sulke wye draaie kon gooi! Feit is, natuurlik, dat die Romeine wel deeglik ook in Noord-Afrika in beweeg het. Vele van veral die Latynse Kerkvaders was van Noor
Johannes Comestor2018-06-05Meertaligheid bevorder glo mense se gesondheid. Geld dit ook vir diegene wat onvoorbeeldig Afrikaans en Engels deurmekaar praat?
Johannes Comestor2018-06-05Pakendorf het van Die Vaderland (in 'n mate) 'n liberale koerant gemaak. Ek dink nie dit kan sonder meer van die ander Perskor-koerante gesê word nie.
"... onderhandelinge met die ANC die enigste oplossing vir Suid-Afrika se apartheidsvraagstuk sou wees
Johannes Comestor2018-06-05Wouter, dit is goed dat jy na verloop van jare weer van jou laat hoor. Ek het destyds oor Roth op LitNet geskryf en jy het op dieselfde dag (31.03.2014) gereageer. Die uitsonderlike was dat ons in hierdie geval saamgestem het. Hierdie rondte moet ek jou i
LitNet2018-06-05Hallo! Ons kan van LitNet se kant af help met hersieningsinhoud; hier is 'n skakel na 'n indeks waar jy oefenvraestelle sal vind: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Ek stel voor jy praat met jou kind se klasonderwyser oor raad me