Johanet Van Gent2018-05-30Hallo, my naam is Johanet Van Gent. Ek is op soek na 'n monoloog vir my 16 jarige seun, en sal graag een van jull monoloe wil gebruik.
LitNet2018-05-30Hallo Marietjie, hier is 'n indeks van al die vraestelle wat op LitNet beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Dis ingedeel volgens graad. Laai gerus gratis af wat hier beskikbaar is. Ons voeg so gereeld moontlik nuwe i
Lien Botha2018-05-30Excellent article. Looking forward to the next discussion i.e 'the role played by myths and emotions in the appellation and labelling of languages,' - dankie Ernst, dit was nou werklik insiggewende leesstof.
Marietjie Harmse2018-05-29Goeie more kan jul asb vir my vraestelle stuur vir graad 3 leerders, vir Afrikaans, Engels, wiskunde, lewensoriëntering. Baie dankie.
Johannes Comestor2018-05-29'n Belangrike bron van inligting oor hierdie onderwerp is: "The Moravian Brethren' Mission Movement and 'Genadendal Dutch'" in Jerzy Koch, A History of South African Literature, Part One: From the 17th to the 19th century, Pretoria: Van Schaik Publishers,
LitNet2018-05-29Hallo Rika, LitNet se vraestelle is gratis beskikbaar en daar is geen koste daaraan verbonde om dit af te laai nie. Hier is 'n indeks van al die vraestelle wat hier beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Dit word deur
LitNet2018-05-29Hallo Monica, hier is 'n indeks van al die vraestelle wat beskikbaar is op LitNet: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Dit is ingedeel volgens graad. Ons gaan spoedig nog vraestelle byvoeg, en hopelik ook vraestelle vir sommige va
Eugène2018-05-28Die eggo van jou oë: wie was die verruklike gryskopvrou wat so pragtig saam met jou gesing het en ook klavier gespeel het, en wie was die tjellis?
Daleen Fourie ( Van Niekerk, Stapelberg)2018-05-28Dankie, dit was ‘n besonder aangename verrassing om die artikel oor Genadendal te lees. Beide uit taalkundige sowel as geloofsoog gesien. Lekker ook om weer my mentor; Christo van Rensburg ná 30 jaar te “sien”!
Louise Viljoen2018-05-28Clari, vreeslik baie dankie vir jou positiewe terugvoer. Dit beteken geweldig baie vir my as skrywer. Dankie dat jy my storie gelees het.
Corrie Bresler2018-05-28In my dae op die rugbyveld moes alle spelers by hulle klub gerigistreer wees en deur die klub by hulle onderskeie unies. Ek weet nie of dit steeds die geval is nie, maar indien wel, sal ek graag wil sien hoeveel gerigistreerde spelers van elke rasgroep d
Rika2018-05-28Hallo, ek het gister op fb gesien mens kan R 199,00 betaal om vraestelle te koop. Die fooi is dan geldig vir n jaar. Kan ek asb die details kry om sodoende betaling te maak. Graad 8 vrae en antwoordstelle
LitNet2018-05-28Dear Lelane, most of our exam papers are available in Afrikaans. Here is an index to the papers available on LitNet: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Feel free to download and use. Best wishes, Naomi Meyer, content manager
LitNet2018-05-28Hi there! Most of our papers are available in Afrikaans, but you are most welcome to use the maths exercises in preparation for the exams. Best wishes, Naomi Meyer, content manager
LitNet2018-05-28Hallo Suzanne, ons voeg so gereeld moontlik nuwe inhoud by. Hier is 'n indeks van die vraestelle wat reeds op LitNet beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Hou die ruimte dop vir nog nuwe vraestelle. Groete, Naomi Meye
LitNet2018-05-28Hallo! Hier is 'n indeks van al die vraestelle wat op LitNet beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Laai gerus af en gebruik wat met eksamenvoorbereiding kan help! Groete, Naomi Meyer, inhoudsbestuurder
LitNet2018-05-28Hallo Michayla! Hier is 'n indeks van al die vraestelle wat op LitNet beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Dit is ingedeel volgens graad. Ons voeg so gereeld moontlik nuwe inhoud by. Groete, Naomi Meyer, inhoudsbestu
Ansie (Jordaan) Uys.2018-05-27Dit bring nou regtig nostalgie. Ons as kinders het by my oupa en ouma Bonthuys op Kenhardt gebly om daar skool te gaan, soos dit maar met baie boere se kinders was. Hoeveel kere moes ons daai slegte grondpad vat na Putsonderwater om iemand of te gaan afsi
Gustav2018-05-27Bettina teen wie moet die meerderheid beskerm word? My genade, hier is omtrent niks meer witmense in die land oor nie, maar jy soek nog steeds kwota-beskermings? Onder eenjariges is blankes minder as een persent van die bevolking. So oor ’n paar jaar is
Elise Menne2018-05-26Goeie genugtig, Coen Hattingh!
Ek sit hier in Australië al vir 30 jaar en wanneer ek tog so verlang na my Vaderland en die heerlikheid van my Moedertaal, gryp ek na wat ek kan kry 'on-line' oor digkuns in my taal - vanaf Eugene Marais tot Hans du Plessi
Rudolf2018-05-262015 was ek aangekla vir attempted. Die Maandag toe ek in die hof verskyn was dis saak withdrawn , die regter het toe beveel dat ek die Vrydag net seker maak of die saak withdrawn en af van my naam is, wat dit is. ’n Paar maande later toe ek vir ’n we
Hans Richardt2018-05-26Mense, al uitgewerk hoeveel geld jul aan onnosel betaalkanale spandeer per jaar en oor dekade? Vir al die herhalings? Nee wat, te veel geld om myself te frustreer ...