F C Boot2018-05-21Beste Spook
Spoke bestaan nie, net in mense se verbeelding. Julle ateïste moet tog leer om wyer te lees en jouself nie blindstaar teen 'n enkel teks nie. Dit gaan nie hier oor wat jy dink dit beteken nie, maar oor 'n persoon wat soos die Leviete toegewy
LitNet2018-05-21Hallo Annatjie, hier is 'n indeks van al die vraestelle wat op LitNet beskikaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Dit is ingedeel volgens graad. Ons voeg so gereeld moontlik nuwe inhoud by. Groete, Naomi Meyer, inhoudsbestuu
LitNet2018-05-21Hallo Thelma, ons brei die inhoud soveel moontlik uit en voeg by wanneer dit kan. Daar is kundiges wat vir ons vraestelle opstel, dus is daar soms nie vraestelle vir spesifieke eksamens beskikbaar nie, maar wel net voorbeeldvraestelle om leerders 'n aandu
LitNet2018-05-21Hallo Riaan, ons voeg spoedig nuwe inhoud by en hoop dat ons dan ook binnekort Afrikaansvraestelle vir graad 7 beskikbaar sal hê. Hier is 'n indeks van alle vraestelle wat reeds op LitNet verskyn het, ingedeel volgens graad: https://www.litnet.co.za/inde
Marieta2018-05-21Jou gedig is geskryf soos 'n feëverhaal waar ek nie kon wag vir die einde nie. Mooi bewoord wat al my sintuie geprikkel het. Jy het die reën gaan haal met jou woorde.
Marieta2018-05-21Afrikaans bly heerlik en jy het dit so mooi opgedien. Smaaklik en vol verrassings Ricardo. 'n Weerlees-gedig. Moet tog nooit ophou skryf nie!
LitNet2018-05-21Hallo Melanie, hier is 'n skakel na 'n indeks van al die vraestelle wat op LitNet beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Ons voeg so gereeld moontlik nuwe inhoud by. Blaai gerus deur en laai af wat benodig word. Groete
LitNet2018-05-21Hi Nanette, no, this paper is only available in Afrikaans. Here is a link to an index of all the papers available on LitNet: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. You are welcome to scroll through all the content and download what y
LitNet2018-05-21Hallo Belinda, hier is 'n skakel na 'n indeks van al die vraestelle wat op LitNet beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Ons voeg so gereeld moontlik nuwe inhoud by. Blaai gerus deur en laai af wat benodig word. Groete
LitNet2018-05-21Hallo Annie, hier is 'n skakel na 'n indeks van al die vraestelle wat op LitNet beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Ons voeg so gereeld moontlik nuwe inhoud by. Blaai gerus deur en laai af wat benodig word. Groete,
LitNet2018-05-21Hallo Charleen, is 'n indeks van al die vraestelle wat op LitNet beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Dit is ingedeel volgens graad. Groete, Naomi Meyer, inhoudsbestuurder
LitNet2018-05-21Hi Chantelle, most of our exam papers are available in Afrikaans, but there are a few papers available in English, as well. Here is a link to an index of all the papers available on LitNet: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Best
LitNet2018-05-21Hallo Elrinda, hier is 'n indeks van al die vraestelle wat op LitNet beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Dis ingedeel volgens graad. Jy is welkom om af te laai en te gebruik wat benodig word. Ons voeg so gereeld moo
LitNet2018-05-21Hallo Annetjie, hier is 'n indeks van al die vraestelle wat op LitNet beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Dis ingedeel volgens graad. Ons voeg so gereeld moontlik nuwe inhoud by. Groete, Naomi Meyer, inhoudsbestuurd
LitNet2018-05-21Hallo Annetjie, hier is 'n indeks van al die vraestelle wat op LitNet beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Dis ingedeel volgens graad. Ons voeg so gereeld moontlik nuwe vraestelle by. Groete, Naomi Meyer, inhoudsbest
Gisela van Reenen2018-05-20Kyk ’n mens na die Voortrekkermonument en vergelyk dit met die Völkerschlachtendenkmal in Leipzig, Duitsland dan is daar duidelike ooreenkomste. Ook die binneruimtes vertoon merkwaardige ooreenkomste. Dit is moeilik om te glo dat Moerdyk glad nie deur
Chantell2018-05-20This site is absolutely awesome. Please tell me how to access the English version. I have tried changing the language option but it still appears in Afrikaans. Kind Regards
Fritz2018-05-20Hi Angus, jy kom redelik intelligent voor. Ek bid dat Jesus jou oë sal oop maak. Want dink net hoe bly sal hy wees om jou as deel van sy huisgesin te hê.
daan joubert2018-05-20Met verwysing na die resensent se sydelingse kommentaar oor president Trump. In die 2016-verkiesing het die VSA myns insiens voor die keuse tussen 'die duiwel en die diep blou see' gestaan. Miskien is dit vanpas dat hulle toe die diep blou see gekies het,
Ané Durand2018-05-19Ek is deel van ’n leeskring wat uit 10 lede bestaan. Ons is van Parys , Vrystaat. Dieselfde 10 lede is van 2008 af lede. Ons deel ’n liefde vir boeke en lees. Dit is nege baie spesiale vroue saam met my in ons boekklub.