Hans Richardt2018-05-23Ek kyk lankal nie meer sport nie. Moeg vir politiek in sport en vir swak selfbeelde.
Ek boikot alle sport, totdat daar politieke kwotas vir betalende toeskouers ingestel is.
Jan Rap2018-05-23Ja Reusedwerg, ons boere word verguis en steeds verwag hulle van jou om blinkoog oor die Nuwe SA te wees. En kan jy glo ouens soos Max du Preez en Piet Croukamp is wel maar hulle kan seker nie anders nie - hulle het hul hiervoor beywer vir en moet steeds
Leon Fourie2018-05-23Aannames! Als aannames. Sy gee geen feite nie, maak breë aannames, en glo dat intelligente mense dan haar woord daarvoor moet neem. Nie omdat sy Ashwin se nie-bewese aannames ondersteun nie, maar omdat sy glo dat dit wat sy aanneem, en dan daaroor skryf,
Daniel Hugo2018-05-23As 'n mens na 'n illustrasie van studentikoosheid soek, is hierdie resensie 'n skitterende voorbeeld. Litnet-lesers verwag sekerlik iets meer substansieel van sy resensente.
Spook2018-05-23FC Boot, He-he die ou twee stelle reëls soos altyd.
a) Spoke bestaan net in jou verbeelding - behalwe jou drie spoke (wat eintlik een is).
b) Versies in die bybel het 'n dieper/wyer betekenis - behalwe die wat jy so vlytig aanhaal en mense na verwys.
F C Boot2018-05-23Spook nog steeds hier? Lees gerus https://www.myjewishlearning.com/article/biblical-slavery en http://www.jewishvirtuallibrary.org/slavery-in-judaism vir meer agtergrond.
Johannes Comestor2018-05-23Ek wou die spreker loof omdat sy Afrikaans gepraat het aan die nieu-Engelse Free State University. Maar sy het 'n karikatuur van Afrikaans gemaak deur die oorvloedige gebruik van onnodige Engelse woorde. Myns insiens is daar geen heil in die oorlewing van
Johannes Comestor2018-05-23Dit is hoogs spekulatief en ook misleidend om te beweer dat Afrikaans 'n halfeeu voor die koms van Van Riebeeck in 1652 bestaan het. Teen 1595 het 'n minimale getal Hollandse skepe die Kaap aangedoen en taalkundige kontak met die Khoi-Khoin was seker tot
LitNet2018-05-23Hallo Hendrika, die vraestelle op hierdie indeks is al die vraestelle wat op LitNet beskikbaar is. Ons voeg so gereeld moontlik nuwe inhoud by as daar nie dadelik vraestelle beskikbaar is waarna jy op soek is nie. Groete, Naomi Meyer, inhoudsbestuurder
LitNet2018-05-23Hallo Cornelia, hierdie indeks dui al die vraestelle aan wat op een plek beskikbaar is en dis ingedeel volgens graad. Ons voeg so gereeld moontlik nuwe inhoud by as daar nie dadelik inhoud beskikbaar is waarna jy op soek is nie. Groete, Naomi Meyer, inhou
LitNet2018-05-23Hallo Rienie, hier is die korrekte skakel na die indeks, waar al die vraestelle op een plek beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Groete, Naomi Meyer, inhoudsbestuurder
LitNet2018-05-23Hallo Francis, hier is 'n indeks van al die vraestelle wat op LitNet beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Ons voeg so gereeld moontlik nuwe inhoud by. Die meeste van die inhoud is beskikbaar in Afrikaans. Groete, Nao
Stuiwer2018-05-23'n Mens kan natuurlik rassisme op die onskuldigste plekke sien. As jy 'n hond wil slaan, kry jy maklik 'n stok. Ek dink Ashwin het 'n kans gevat. Ek staan by die waarheid.
Johannes Comestor2018-05-23Die enigste wanklank in hierdie berig is Witbooi se bewering dat Nama onder meer weens apartheid nie gepraat kon word nie. Tydens apartheid is baie groter erkenning aan kulturele (insluitende taal-) verskeidenheid as tans gegee. Tans word Afrikaans van ow
Brechje2018-05-23Wou nog altyd graag Nama aanleer en was al bitter spyt dat ek nie meer aan die saak gedoen het nie. Sal ek die boekie en CD - Leer jouself Nama kan aankoop?
Hoe gaan ek te werk?
F C Boot2018-05-23Volgens Supersport is daar geen teken van rassisme nie, wel meningsverskille.
Die feit is dat Ashwin Willemse bo alle verdienstelike mense van kleur uitgesonder is om R61.4 miljoen se aandele te ontvang uit 'n sê maar Goldfields-regstelling.
Hoe minder
Jeanne Kenned2018-05-23Dit is vir my baie moeilik om te verstaan hoe so baie so gemaklik "rassekaart" van melding maak. Hierdie melding verontwaardig die skrywer en dit bevestig dat daar nie ware empatie is nie. Baie dankie vir die skrywe Bettina, jy slaan die spyker so duidel
JC2018-05-23Baie dankie vir die resensie, dit was baie behulpsaam, ek gaan hierdie bundel Vrydag kry, yay !!!
Gibson se "vii" en "Vry-" bundels is ook beskikbaar by die winkels, maar ek sal dit bietjie later kry wanneer die fondse in orde is.
LitNet2018-05-23Meer inligting en registrasiebesonderhede word op NB Akademie se webwerf, www.nbakademie.co.za, verskaf. Navrae kan ook gerig word aan Theona Geduld by nbakademie@nb.co.za of 021 406 2722.
Johan Beyers2018-05-23Ek stem grootliks met die inhoud van hierdie artikel saam. Meeste van ons weet ook dat Suid-Afrikaanse rugby soos 'n eksklusiewe "men's club" is waar nuwe lede slegs op aanbeveling van drie ander lede aanvaar kan word. Dis amper 'n soort van "laaste basti
Louis2018-05-22Bettina, hoewel ek Ashwin se uitloop-opsie nie soos jy steun nie, stem ek saam met veral jou paragraaf oor mentorskap. Ashwin is 'n juweel in wording wanneer dit by wedstrydontleding kom. Dalk was Mallett soms bietjie van 'n ongevoelige mentor weens sy b
Jani2018-05-22‘Tog word daar verwag van ’n swart persoon wat in ’n bestuursposisie geplaas word om te weet wat om te doen sonder dat hulle leiding kry. Wanneer hulle dan swaar kry, word dit voor die deur gelê van inherente onbevoegdheid op grond van kleur.’
V
Dannelene noach2018-05-22Viva Ashwin, ek staan saam met jou. Ons is deur God geskape en nie nodig om vir 'n plek te pleit nie. Alles behoort aan God, so laat ons mekaar respekteer!
Truida Prekel2018-05-22Dankie vir so 'n interessante oorsig van die belangrike byeenkoms. Pedro Dausab was taaladviseur vir Renata Coetzee met haar boeke Koekemakranka en A FEAST FROM NATURE wat pas herdruk is. Weer eens, dank aan hom. In hierdie boeke oor voedselkultuur en tra
Sarie2018-05-22Thomas Sowell, 'n swart Amerikaner, het geskryf hoe Affirmative Action eintlik swart mense benadeel het en hul van inisiatief en selfvertroue ontneem het. Dis insiggewend om sy boeke te lees. As boorling uit ‘n baie swak omgewing het hy uitgestyg. Volge
Spook2018-05-22Wel in Genisis word breedvoerig beskryf hoe jy met jou slawe kan handel as jou besitting. Ook in Gen 21 gee Abraham se god vir hom goedkeuring oor sy slavinne wat hy swanger maak.
LitNet2018-05-22Goeiedag, hier is 'n indeks van al die vraestelle wat reeds op LitNet verskyn het. Blaai gerus hierdeur en laai af wat van toepassing is. Groete, Naomi Meyer, inhoudsbestuurder
LitNet2018-05-22Goeiedag! Hier is 'n indeks van al die vraestelle wat op LitNet beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Dit is ingedeel volgens graad. Laai gerus af wat van toepassing is. Groete, Naomi Meyer, inhoudsbestuurder